User Inbox Locked

102 Replies

What is your biggest fear

#1.1 losing people I care about
#1.2 heights and wobbly waterslides ?

Karla0907 replied 2957 days ago

weet jy waarvoor V.V.D staan?❤

Ek wil weet ? Sêmy

Karla0907 replied 2957 days ago

In jou vorige qoohs hett ek jou half en half leer ken maa as jy die heeltyd se jj iss so nice en cool en als hoekm is jy soo damn ongesuk met homm , btw jj is flippen cool wat jy ook se ma as hy soo nice en cool vi jou is hoekm cheat jy op homm

Ek het redes vir als en as jy wil weet DM my xx ek vat niks terug nie hys n baie cool en nice mens en hys n goeie vriend.. ons net ni uitgewerk as n couple ni.. my ? By Thejan al vir lank

Karla0907 replied 2958 days ago

Jy het seker bedoel om jou naam anonymous te maak toe jy "karla Nel" vir Ester gevra het ne..????

Nee eintlik nie Thejan?❤️

Karla0907 replied 2958 days ago

What's it like to be you?

Wouldn't rly know where to begin? Guessing its cool cuz there's Thejan Volschenk all the time ❤️?

Karla0907 replied 2959 days ago

Ek dog jy se thejan het jou hart nie hermanus

Wie weet.. dalk is Thejan saam met my in hermanus❤️? Jks maar Hermanus het n kwart.. hyt di res en als anners vn my y'all

Karla0907 replied 2960 days ago

Wie watter mens is?

Vir my om te weet en vi jou om uit te vind

Karla0907 replied 2960 days ago

Hoe ken jy vir stiaan?

Ken hom ni rrg ni// meestal deur insta

Karla0907 replied 2960 days ago

Stiaan van Huyssteen?

prg / hy klink na ń nice mens.. al biki gepraat sal graag wil ontmoet en beter leer ken

Karla0907 replied 2960 days ago

Hkm vra jy mense om jou te qooh as hulle sulke lelike goed qooh?en hkm antw jy dit?

Ag eks nie seker nie.. hulle soek net aandag.. maar meestal mense is gewoontlik nice ? En ek weet wie daai mens is ^

Karla0907 replied 2960 days ago

wat het jou laat besluit om HSS toe te gaan?
ps. ds 'n greattttt skool sal nie dit regret, almal groet jou en is super nice❤

Uhmm eksi doodseker nie ? Dit was ni oorspronklik my eerste keuse ni maar toe ek die skool beter leer ken het ek my besluit geneem!?? ek sien baie uit! Gaan net n sekere paar mense vreeslik baie mis wat PRG,HMSB en RGHS toe gan ?

Karla0907 replied 2961 days ago

What have you never truly gotten over?

This cute . Brown haired , green eyed hippie with a million dollar smile ?☀️?

Karla0907 replied 2961 days ago

What are you looking most forward to in 2017?

Seeing T more ❤️❤️❤️

Karla0907 replied 2961 days ago

Wies jou vriende?

Uhm??daars ngal baie.. Ekt n paar close enes .. Maar daars baie vriende

Karla0907 replied 2989 days ago

Ek is die ou wat gevra het by wie jy sou wees op die oomblim ek het ali vra gevra van of jy van tihaan hou...ek dog jy hou van hom so sal jy dan nie by hom eou wees nie

Ek sou by *Thejan wou wees want ek gaan uit met hom ❤️♥️❤️♥️.. Ek gaan net nie kies nie want JJ is my vriend✨

Karla0907 replied 2989 days ago 1
VIEW MORE