329
Replies
Hoe het jy en Retief saamgekom
By Spoegwolf in 2019
Jyt die mooiste hart❤️En n baie sterk persoonlikheid
baie dankie❤️
Jy lyk cute X😍
jys oulik❤️
Is jy nogsteeds n backstaber?
wat het ek aan jou gedoen?
Help nie jy tag vir Adriaan as hy so baie oak van jou praat nie
wat sê hy nogal?
Ht j n crush op n cuti☺
jaw, maar ek sukkel bietjie om die oukie uit die petshop te kry
jy skuld my 'n koffie☕
amper amper dan kom ek weer😅
Hoe oud is jy
16 in Oktober
Is daar n oukie wt jou hartjie warm maak?
Jaw
beste vriendin?
Take a wild guess
fave movie
Someone great??
wat ht gebuer van daai ander weird ou van j
Wie?
pronutro is lewe
Feeling not mutual
lovee jou iphone
Thank you?
grou jy partykeer in jou neus en eet dit
Nee ewww
eksi skaam nie moenie worry ni?
Dm dan?
wies nadia
My beste maaikie
opinie oor lallies
Sys mooi
wats jou fave brocolli
Daai groenes
ai jammer ek wens di mense stop met di slet goed wat hulle jou beskuldig eks jammer ons is ni so groot vriende ni?
Dis okay, ek kan in elkgeval niks daaraan doen nie. Wie is jy tho ek is seker dit sal nie so groot issue wees as ons vriende is nie?
Have you ever been in a situation where you drank heaps of water/soda expecting to spend the day at home, and your parents unexpectedly made you go out with them?
This has actually really happened to me?
Watse skool is jy?
Hoërskool Nylstroom
Ek kry n motor op pen en papier
Geluk??
gaan jy en james iets word
Nee ons gaan nie.
eks mooi
Eks bly jy is selfversekerd?
is jy lief vr my
Ek weni hoe om die te antw as ek nie weet wie jy is nie❤️
When last did you pull
What’s your definition of pull
Ek hoor jy en Hanno is iets
Ons is nie
wat dink jy van juano
Aangenaam?
Wat is jy en Hanno Swart?
Net vriende
Wat is jy en juano?
Absolute vriende
Jy en nadia nou weer okay?
Jah❤️
Wil jy iets met juano dalk eendag wees
Nah
Wil jy iets met martin dalk eendag wees
Nee
Wil jy iets met zanthus dalk eendag wees
Nee
Hoe is daai Waldoo ou wat jy getag het
Baie oulike vriend✨?
KarlaQii ek weet ons is nie baie close nie,ek hoop ons raak soms?Maar ek wil net sê jy was en is nog steets die beste vriendin❤️~Surina~?
Ek waardeer die boodskappie❤️❤️
Hoe ganit??
Sekerlik goed emj?
Kommentaar oor suriena!!?Jammer eks nie goed in spelling ?
Oulik❤️
Kommentaar oor juano
Ugh...?
of wat Van Haar en Juano ?
Ek weet ook nie maar sy gaan moet besluit?❤️
wat dink jy van michaela en wikus ?
Ek weet nie meer nie??♀️
WaT dinj jy van michael en wikus
Uhm?
Dinj? ?
kommentaar oor nadia
Goeie vriendin, betroubaar en bo als mooi❤️
eks lief vir jou ❤❤❤
En ekke vir jouwh maaikie❤️❤️❤️
Kommentaar oor nanas ?
Altyd, enige tyd?
planne v die naweek ?
Oee?, kom vind uit?
reg v d eksmamen
Glad nie?
crush ?
Behalwe as jy van candy crush praat weet ek nie wat jy bedoel nie
hi daar mooi kind
Hello ?
$exy baby kan ek jou nie kry nie,want ek soek jou crazy $exy lyfie?
Uh, wie is die?
Loop verby,dat ek weer kan sien net hoe perfeksie lyk ?
Perfeksie, nah??
Van wie hou Danie?
Nee ek weet nie? ma ek dink dis n meisie in gr 8 ?
Antwoord my qhoo btch
Watse qooh?
Dankie !!
Jy is baie mooi btw ?
Anytime x
Dankie baie❤️
As jy qooh me wil kry maar jy het al mense goed gevra gaan jou naam nou by alles wys as jy dit jou kry ,soos jou ou qooh me wat jy al vir mense gestuur het?
Nee dit gaan nie, solank jy anonymous gestuur het is jy shap✨
Hoekom gesels ons nie meer nie?
Dm my dan kan ons weer praat❤️
Jy is jonk, mooi en plat-op-die-aarde! Moenie verander nie!!
Dankie❤️❤️
Ons moet kuier ?❤
Gee tyd en n plek en eks daar❤️
v wat is jy die bangste ?
Grootmens wereld
wannr laas jy gekuier
Vrydag
fav movie ?
Kissing booth?
Grootste sonde ??
Uh sjoe, nee haha
Jou groottse vouuttt
Dat ek mense weggestoot het
Wie is jou beste???
Beste wat?
Is jy en martin okay
Seker??♀️
Fav qooh ?
Almal, heti n fav nie❤️
Vergewe jy vinnig ?
Eh, hang af wat aan my gedoen is
hoe is skool v juw
Dunno, het mixed feelings oor dit
Hoe gaan dit met jou?
Baie goed, tnx for asking x
hay daar dame
Eks jammer as ek pla
Is jy en michaela okay
Nee en ek verkies dit so
Kommentaar oor Theresa ?
Baie oulik en goeie vriendin, sy dink nie baie van my nie tho?❤
Komentaar oor ricko hehehehe
Hys my maaitjie hehehe
Kommentaar oor Hanno
Goeie vriend?
VIEW MORE