Visit this profile later to see if your question was answered.
Net n goeie vriend van my. ♥️
Wat van hom ??♀️☺️
I dont hate anyone?
Who ever you are - IZZZAAA PLEASURE ❤️?
Okey ??
Wie gooi hulle lewe weg? As jy iets te sê het kom sê dit in my gesig asseblief man... ek sal like om te hoor wa ek my lewe weg gooi ?
Awehh??Dankie ???♀️
Niemand sal verstaan nie ? dis tussen my en hom ❤️
Is dit so ??
Wtf.
_karla_lazenby_x
Vir wat noggal??
Stalk jy my nou? Jk?
Dis n lekker plek -wat kan ek sê???♀️
Ek ken hom nie regtig nie... - maar hy lyk nice ??♀️
Nope. Maar hys nogsteeds my engel ?❤️
Ek is nie kwaad vir Chade nie , daar het dinge gebeur in die verlede maar eks nie kwaad nie ??♀️ Ons is net nie meer - hoe kan ek dit stel - die beste vriendinne soos wat ons was nie ...✨
Luister wie okal jy is , jy sal nooit my en sy vriendskap verstaan nie... hys die beste vriend ever, maar ons hoef nie heeltyd in mekaar se gesigte te wees om te wys dat ons close is nie - ons is ook altyd daar vir mekaar ?? So ons is nogsteeds ✨
Ek weet presies wie jy is ???? jys eintlik oulik?
Cutiieee I can’t wait ??
Born ready ??
Wie is jy even?✨
Oh my word , ek kan nie vir beter vra as hy nie ??? - hys my beste vriend ?❤️
Dankie babyy girl x ily too
Wat vriende voornjou kan doen kan hulle agter jou ook doen // ek kort nie mense in my lewe wat my tyd mors nie ✨?
You ?
Ja wat... ek dink nie dis soos wat dit lyk nie ??♀️ Maar ons gee maar kans en kyk wat gebeur..✨en wat het dit enige iets met jou uit te waai ???
In watse skool ??♀️
Nothing.... everything good / bad made me the person I am today ❤️✨
Two faced people ??♀️✨
Who are you ??♀️
Ek mis jou ook ???
My blom x dankie❤️❤️❤️Lief vir jou xx ❤️?
Sjoeh bietjie rof as jy vir my vra. ?? ek sal maar pass hoor ??
Sjoeh bietjie rof as jy vir my vra. ?? ek sal maar pass hoor ??
Uhm dankie ??♀️ Eks maar net myself ??x
Tjommaaa kom haal my dan net ?❤️
Dm my asb x?
Dankie anonymous ❤️❤️??? lots of love x
Racism and people who think their hatred comments will change someones life... they never know what that girl or boy are going through... maby they are the reasons for that boy or girls' anxiety or the reason they have eating disorders or they are the reason they are going through depression....
Attitude?
Horie as jy ies slegs het om vir my te sê boiii asb moet dit nie anonymous doen nie want dit wys dat jy te bang is om dit vir my te se in die gesig ?? En miskien as ek my attitude verloor loop mense soos jy net weer oor my ? En optree soos my ouderdom? Jammer om te hoor in jou dae het die meisies nog pop gespeel maar ons is nou mos al groot en nie meer kinderagtig nie. ?❤️ En ek bedoel niks leliks nie moet dit nie persoonlik opvat nie maar next time my liefste anonymous wys jou gesiggie toe ? As dit jou so erg pla dm / whatsapp my dan praat ons dit uit ❤️
As ek twee gesig met jou js dan moet jy weet jy het iets verkeerd gedoen want ek is nie 'n persoon wat 2 gesig is vir geen rede nie ... so skat as ek twee gesig is met jou .... maby moet jy eers na jouself kyk en wonder hoekom ek so is met jou ??
Dankie baiee x eks seker jy ook❤️
Sê my wie jy is ?????
Wie is jy ? Dm my asb????
Guyy ?? asseblief in die vervolg kom groet ... eks regtig nie i draak nie ek belowe ❤️❤️
Aawwhh babeee x dankie liefstee x ons gaan meer kuier hoor ❤️❤️?
Well look I woke up next to the baddest bxtch I've ever seen but even then all I coul think was you and me // ??
Nxahhh dankiiee ❤️❤️?
???? waar hoor jy dit? ❤️
Dankiee baiee x ❤️ Ek waardeur dit met my hele hart. ??
Noorraa sht ❌
Aawwhh thank you ❤️
Jy sal like om te weet neh ?
En jy is een amazing persoon anonyy!! ??♀️❤️
???
Pineapple ?
Be honest ??
Hurricane - Halsey ?
Roosiee ❤ mis jou ook ❤
Ek sal deffies ❤❤
Never bought a fidget spinner ??
Nehh ? Dankieee x ?
Nahhh ? but thank you neh?
Eens ń Vossie ✔ altyd ń vossie ✔
Aaww ? dankieee x even jyy ✔
Flippet ek wens ek kon jou sê? ma hys swaar ? na vandag toe ek hom moes abba ?NEE TJOM HYS SWAAR.?
Deur wat? wies jy? ? Dm my... assamblief ?
Nee ? Watte flip ?
Hoekom sal 'n mens ooit so desperaat wil wees vir sulke goed? Dis net 'n mors van tyd ?
Eksamen en toetse ??
Van laerskool af ?
Be always honest with each other
Anonnyyyyy even you ?❤
Dis nou ma so ✔?
Ek sê jou neh ?
Nee ??
Toe nie skat ??
Nee ek weet nie ✔?
Jy sal like om te weet x?
Money...Parents... Anything...
Oor die algemeen jou ek nie van mense wat brag nie ??
Babes??❤ watse daggie tho... ek was vandag alleen en het geleer??❤