6
Replies
Ignore al die haters Kayla, hulle is net jaloers op die pragtige meisie wat jy is, jys pragtig van buite en eks seker jyt net sulke mooi persoonlikheid☺️☺️
Die maak my dag.? baie dankie Anoniem.x
Wens jy kan ophou dink jys so mooi
Ag dankie my skat.?ek dink nie eks mooi nie, ek weet dit.x
Wens jy kan ophou dink jys so mooi
My skat, ek kan wens jys minder jaloers.?
Ek sal so graag met jou wil chat maar ek sien jou nooit iewers om jou no te kry nie
Dm my dan kyk ons.?
Ek wens my fotos kan so mooi uitdraai soos joune?
Ek is doodseker jou fotos is glad nie te sleg nie.?☺️
Verste wat jy sal gaan met n ou?
Jy sal like om te weet.?