Kayla_hier_xx
Kayla_hier_xx
43
Replies
Hkm het jy en Ruan opgebreek , wie het op wie gecheat?
NIEMAND HET GECHEAT NIE, DIT IS RUMORS
Ons het net teveel baklei en dit was nie goed vir ons verhouding nie
Kan ek net vir jou se hoe amazing jy is❤ ek weet ek het jou dalk al seergemaak maar ek is so bly jy het my vergewe want girl ek is so dankbaar vir jou❤❤ jy verdien net die beste van alles in die lewe❤
Jys die cuteste, vir jou om sulke moou woorde te sê, sê my dat jy net sulke mooi meisie is❤️
Kayla los Maurice uit hys myne!
Dan gaan vir hom poplap, ek en hys net chommas?
Wat het gebeur met jou en Ruan ?
Opgebreek
Jy EN JP? antw eerlik
Dm my dan sê ek jou
Ek sien jyt nie eers my qooh geantwoord ni ???te bang ?
Dan het jou qooh ni deur gekom nie want ek antw almal s’n?
oh so jy like JP Malan nou?
Oh so jys nou jaloers??
Los vir Fred uit. Hy en Monique is super gelukkig moet dit ni nou opfok vir hulle nie.
Wat de fok brah?
Ek en fred is net vriende?
Ek is bja lief vir Monique, ek sal dit nooit aan haar doen nie❤️
julle almal het altyd iets sleg te sê oor goeie mense, maar kyk na julself. is jy perfek? NEE. so fokken los die girl uit. haar lewe, haar keuses ? kayla jys gold, solid gold my meisie ? ss2709
Liefies jou?❤️
Jah eendag gaan jy hom mis kayla , hys nie soos jou ander exe nie hy was eintlik die ordentelike ene , moet nie terug gaan huil nie wanneer jy besef hy was net goed !
Wel as hy so goed is, hkm gn jy dan ni vir hom ni? Dan kom sê jy vir my hoe n gebreekte hart voel
Dis n fokken hickey kom oor dit.
Dis my fkn lewe, kom uit dit
Kayla, eks so lief vir jou, maar j maak my hart seer❤
En wie mag die wees?
Hkm de fok sal j sht praat oor andrew? Ek date eerder vir andrew as vir jou
Mooi vir jou dan??
En eerstens: ek praat ni kak ni, ek prt feite, hys di een wat kak praat
Tweedens: hkm gn j ni dan vir hom ni? Jys obviously di een wat vir hom daai hickey gegee het
julle almal het nogals baie te se oor kayla , ruan en andrew !! Wys n mens net hoe obsessed jy kan raak met iemand as jou eie lewe verveelig is , los haar uit , julle almal is besig om bullies te wees wat agter skerms wegkruip
Dankie vir die positivity❤️Dm my of whatsapp my wie jy is❤️
Julle kan vir kayla uitlos dis haar lewe en haar besluit julle het seker niks beters om te doen nie , so gaan vind iets beters om te doen as om haar sleg te se , dit het in elk geval niks met julle uit te waai
Dankie anon vir jou boodskap, much appreciated❤️
Kayla jy gooi jou lewe weg. Ruan was die perfekte ou vir jou maar jy was te dronk om dit agter te kom
En jy was te blind gewees om te sien hoe seer hy my gemaak het
HYT GEEN ego nie meisieq
Hou op aandag soek en jaloers wees dat hy nie joune is nie ?
Eks nie een oomblik spyt dat ek en hy “gechat” het nie. Hys nice, maar hyt ook n donker kant...eendag gaan jy dit ook besef☺️
Wat het tussen jou en Andrew gebeur?
Hy is te besig om sy ego en sy lyf groot te hou, as om, om te gee oor ander
Kuier die Linden ouens lkr?
Ja??♀️?
Mooiste meisie wat ek ken❤️
Dankiee❤️
Tristan?????
Wees meer spesifiek asb, ek ken baie
Sal jy ooit vir christo gaan
Nee, hys my beste vriend
Jys super mooii en oulik dankbaar ek het jou by gister aand se kuier geontmoet❤️?
-franzelle
Jys die beste Zell❤️Kuier soon asb❤️
Hou jy van Antspants?
Ja...
maar feeling is nie mutual nie
Hoekom sy ?
Kayla V? Want sys een van die coolste 19 jariges wat ek ken
Jy post ni qoohs nie want j weet die waarheid maak seer???
ek post nog elke qooh...ek kan nie help dat jy jaloers is nie??
Watse matrieks mis y van laasjaar
Kayla Visser
Keep on keeping on? Champ❤
Dm my❤️
Wie is Morné en hoe ken jy hom ?
As jy praat van Morne L. Hy is een van my beste vriende, ons ken mekaar al van gr8 af
Waar was julle vanaand
Julle?
Bikini pic asb
Wat van nee?
Hartseer hoe n mens se boetie jou so kan seermaak deur sulke lelike qoohs te stuur
Van wie praat jy? En dis ook hartseer dat jy jou tyd mors om sulke lelike goed te se
Hey mooiste❤ die mens wie vir jou daardie boodskap oor SA speler se gat gestuur het,is nie in jou hokkie span nie. Ek sê net sodat jy nie kwaad raak vir hulle nie. Moenie luister na dit nie. Jys great ❤
Nou dan weet jy seker wie dit is?
Dankie❤️
jyt vrek groot houding SA speler my gat
Oh en dit se jy na vandag se lang chat, sal sien wat gebeur more met daai houding van jou??
What's it like to be you?
So much better than being you
Jys beautiful ❤️
Danki jy?❤️
Jys mooi
Baie danki, nes jy?❤️
VIEW MORE