Ask me anything you like anonymously

38 Replies

Dit lyk of jy meer in di verhouding is as hy ? worry hy ooit nog NeannQx..

Ek gan nou eerlik wees ?

Ons verhouding is ONS verhouding. Ek post fotos want ek hou daarvan, hy doen nie want hy voel nie dat hy nodig het om op sosiale media vir almal te wys dat ons kamstig bitterlik oulik is nie (en ek respekteer dit so almal wat my heeltyd Qooh daaroor moet ook). Ja, hy gee om. Let wel, hy is besig met eindeksamen & wil graag meeste van sy aandag daarop vestig om die beste moonlike toekoms vir homself & hopelik vir my te verseker.

Ek waardeur almal se omgee, maar hierdie is die rede hoekom ek al voorheen my account delete het ??‍♀️

Kaylin_kriegler replied 2627 days ago

Is jy en Bernard nog saam ??

Ons is ja ✨

Kaylin_kriegler replied 2627 days ago

What misconception about you would you like to clear up ?

Meeste van die tyd bloos ek nie, ek lyk net natuurlik so ??

Kaylin_kriegler replied 2629 days ago

Every used someone for something?

Do parents count ? ??‍♀️

Kaylin_kriegler replied 2629 days ago

Single?

Nope ♥️

@berrie_beer99

Kaylin_kriegler replied 2630 days ago

Jys meer in jou verhouding as jou ou ? lyk asof hy nie omgee

Elke mens wys liefde op ander maniere & hy is een van daai mense wat voel dat jou Instagram page nie jou liefde vir ander wys nie ♥️ Ek hou nou weer daarvan om goedjies van ons te post, maar ek verstaan wat jy sê & dankie ☺️?

Kaylin_kriegler replied 2632 days ago

*****

✨✨✨✨✨

Kaylin_kriegler replied 2645 days ago

I love u so much ❤️

Aww love u 2 @anonymous ☺️♥️

Kaylin_kriegler replied 2651 days ago

Hkm het al die beeldskone meisies ouens??

Seker jou bad luck ? ??‍♀️?

Kaylin_kriegler replied 2653 days ago

Jy is baie mooi ? Melanieburger14

Baie baie dankie Mel ☺️♥️

Kaylin_kriegler replied 2656 days ago 1

Fav movie genres ??

Comedy ?
Romance ?

Kaylin_kriegler replied 2656 days ago

KAYLINNN JY IS FOKKEN AMAZINGGGGGZZ???????❤❤❤❤❤❤❤
Liefde vir jou loop oor??❤??

Awww teveel liefde ?
Dankie baie ♥️♥️♥️

Kaylin_kriegler replied 2664 days ago

do u have a bf???

yeah ? quite a hotty ?❤

Kaylin_kriegler replied 2807 days ago

If you could reach into any movie and pull something out, what would you take?

a pear phone like on Victorious ?

Kaylin_kriegler replied 2959 days ago

Ek mis jou x
Ek mis ons geselskap ?
Ek verlang onsettend baie na ons badkamer uitstappies pouse ❤
En waar jy my altyd sal troos ?
Weet net dat ek lief is vir jou deur dik en dun x
Squishy ?

mis jou ook my Tiger x❤ i love you ?

Kaylin_kriegler replied 2960 days ago
VIEW MORE