profile img

Kaylin _ Oosthuizen x

Kayls_48

Ask ahead❤?

282 Replies

Kayls hulle is net jaloers omdat hulle nie weet wat koshuis en goeie dade beteken nie Hou aan om mense te inspireer x Haters gona hate ay

Loovvee youu my ffriendd ❤

Kayls_48 replied 1558 days ago

Ek verstaan nie hoekom julle post as julle iets doen
vir iemand nie dit moet nie iets wees wat julle oor brag nie 🤦🏼‍♀️

Dis n koshuis ding om mense meer bewus te maak en om mense aan te spoor om dieselfde te doen , jy ken my duidelik glad nie as jy dink ek doen dit om te brag 😉

Kayls_48 replied 1558 days ago

Jy weet shaun het jou nog lief ne

Ek doen ja ..

Kayls_48 replied 1559 days ago

Jys beautiful

Dankie 🤭 Dm ?

Kayls_48 replied 1580 days ago

Jys amazing Kaylin, Ek wens ek kon jou sê. Jy hoef nie te reply nie❤️ onthou dit net

Ek wil antwoord sodat jy weet hoe baie hierdie woorde vir my beteken nie❤ Baie dankie 🤗

Kayls_48 replied 1637 days ago

Since day one bestie?😉❤

Defnitief 😌❤

Kayls_48 replied 1637 days ago

Jys beeldskoon, wens ek kon jou date

Baie dankie 😋 Dm ? 😌

Kayls_48 replied 1637 days ago

Wens ek was saam jou gewees ❤️

Ek wens ek het geweet wie jy is😊

Kayls_48 replied 1637 days ago

Jy is n beaut 🔥

Ek waardeer 🤗

Kayls_48 replied 1637 days ago

Wat ht tsn jou en shaun gebeur

Baie dinge het gebeur .. Ons het baie baklei vandat ek op universiteit is .. die afstand het dinge baie moeilik gemaak .. ons was net nie meer goed vir mekaar nie ..

Kayls_48 replied 1637 days ago

Sal jy ooit terug gaan na n ex toe 😉asking for a friend💀

Hang af van baie dinge 🤭

Kayls_48 replied 1637 days ago

my kayls. ♥️

My baba ❤

Kayls_48 replied 1637 days ago

Jy het letterlik die ouilikste lag☺️

Baie dankie 🙈😊

Kayls_48 replied 1724 days ago

Dink jy jy en Shaun gaan trou.

Ons beplan ❤ , maar die Here bepaal👏🏼

Kayls_48 replied 1773 days ago

Skiet jy bokke omww😱😱😱

Neh 😏✌🏼🔥

Kayls_48 replied 1773 days ago
VIEW MORE