91
Replies
Is jy nou bly jys in Dubai ? ?
f*okken ecstatic verby ??
What did your last relationship teach you?
never been in a relationship so nothing ?
What instantly makes you attracted to a person?
Their Smile ?
Hierdie bliksemse jaloerse mense wat jou niks in die lewe gin nie sal hulle dae kry vriendin, don’t you stress about it! Geniet dit in Dubai ons almal gaan jou onsettend baie mis but still we are happy for you❤️❤️ Lief jou xx
Dankiiie vir alles ❤ jy is net als ?? ek gan jou so baie flippen mis nehh ❤❤❤ lief jouuu baieee ?❤
Jys letterlik die oulikste mens wat ek al ooit ontmoet het! Eks so lief vir jou❤️❤️ Jyt n hart van goud en die beste persoonlikheid ooit?
Jyyt neh ?? jys super oulik ❤jys die oulikste mensie ooit x ek lovvvvveee youuuuu.❤❤❤
Do you know donovan ? Better ,, NEST ?
Yes I do ?
What misconception about you would you like to clear up ?
That I'm not always a btch ? I actually have a big heart ☺
Sommiges van ons wil hier bly en sal tien teen een baie suksesvol wees. Ek verstaan jou redenasie, verstaan net myne? (-3)
Nou bly hier !
Nee ek verstaan nie jou redenasie nie
Dit is rerig nie nodig om jou moederland af te kraak en sleg te sê nie. Asseblief moet nie in ons gesigte vryf hoe jy “bevooreg genoeg” is om na ń eerste wêreld land toe te migreer nie... (-2)
My "moederland" gan my nie die geleenthede gee wat ek in Dubai gan kry nie
Ek verstaan jy is omgekrap dat almal jou uit haal oor die Dubai storie. Verstaan net dat jou Pa daar gaan werk en hy voordeel gaan trek (julle migreer verniet daarnatoe) ... (-1)
My pa trek soontoe om vir my geleenthede te gee , so nee dis nie verniet !!
Geniet Dubai Kayls ? Dis ń nuwe geleentheid vir jou en die fam so maak dot die beste ene ? Ek hoop alles werk uit vir jou ? En moet nie luister vir al die mense nie, Liewe Jesus het jou geseën en duidelik is hUlle jaloers ✨❤️
Baie dankiee ek waardeer dit baie x ❤
Dm my ?xx
Shame ,seker niks beter om te doen as om jou anoniem aan te vat nie.?? Kruip maar weg ,ons verstaan julle is bang ?
Preach ???
Dankkiee , hulle is ja ?
Aggg my fok?kan die mense soos legit nie ñ lewe gaan kry nie ? So what as jy wil "brag" oor dat jy Dubai toe gaan. Mooi vir jou! Hulle sal sekerlik nooit eens die kans kry om soontoente gaan nie en nou wil hulle kom bitter wees.
Baie dankie x ek waardeer dit ?
Nee party mense het niks beter om te doen as om ander te pes nie ?
Ons gee n Fok kom fokof dubai toe jy kan sê wat jy wil op whatsapp jy weet jy soek net aandag kom ons hoop jy kry dit in dubai toe#fokof dumb btch
My fok het jy niks beter om te doen as om alles te fokken kyk wat ek doen nie ?
Dm my asseblief tog laat ons net gou hierdie storie uitsort want jys besig om my moer te koer !! Nog beter whatsapp my sommer aangesien jy my nommer het ?
Jy hoef rrg nie te brag oor hoe jy dubai toe gaan nie.Dit raak nou rrg erriterend
As julle almal my asb ophou vra dan sal ek nie daaroor te hoef praat nie !!! Ek kry die kans om te immegreer na een van die beste lande so ek sal spog want ek kan en ek het iets van my lewe gemaak nie soos julle wat so jaloers is of heeldag tyd het om op julle fone te sit en sulke kak opmerkings uit te dink nie. So asseblief los my nou uit.
The Internet goes down, suddenly, and forever. What do you do?
Cry ??
Ok ok fokkk asb ons weet jou pa het n werk gekry in Dubai en julle trek volgende jaar ..genoeg is genoeg soek jy aandag ? Wil dalk net brag ? Ek dink altwee van die bogenoemde is reg #dubai2018 #nuweplek nuwelewe ???
Oohh fok hiers nog ñ fan ? jealous much ? dis ñ prestasie oo maar jy sal seker nie weet nie want jy sit nog in die kak land ..
Luister brah volgende keer moenie jou data mors om my te irriteer nie , data is duur ?
En kom ons kyk waar jys oor 10 jaar dalk nog in SA en waars eks hmmm nie fokken hier nie .. Ek sal daaroor brag en as jy dit nie like nie wel fok jou , staan in die ry saam die ander waaroor ek nie fok gee nie.. Ek daag jou uit dm my en se dit vir my sonder om jou naam weg te steek!!! #nofcksgiven #komoorjouself
What's something you fell in love with instantly?
Food ??
What's something that took you way too long to realize?
Life is to short ?
Meee Kaylsss ?
Jys rrg hotter as botter ???
Baie dankie ?❤
Ek seker jys wayy mooier x ?
Jy en M ?
Ons praat weer ?xx
“Die boer koop n perd en hy voer hom nie
Die perd vrek
Hy koop nou n Nuwe een maar n kleiner een want dalk sal hy minder eet
Hy eet toe meer
En toe
Vrek die perd ?????????”-juffrou
Jy koop n perd
Hy is sleg ?
Wtf ? Dalk is ek blond maar ek vang nie ???
100 mb oor en jy moet instagram ?
Wat sal jy doen
Ekt nie nodig om te bekommer nie want ekt uncapped wifi ??
What The F**k ?
Jy het groot boo*s
Dalk as jy meet opgekyk het , het jy dalk my oë gesien ??
Is jou naam WiFi ?
Want Ek voel n koneksie ??
Dankie dankie ?
Die is oulik ??
Awweeeeeeee my brah?
Supppppp my brahhh ??
Wat is jou gunsteling woord en hoekom ?
Watter woord haat jy en hoekom ???
My liewe ( en dan volg gewoontlik ñ vloek woord ) ?? dis net so lekker om te se ..
Lyfie , dit klink stupid ??
What was the last picture you took on your phone
A picture of myself ??
Op die strand met 5 vriende (wie sal dit wees) en met wat ?
Rochelle
Danielle
Dioné
Calista
Cheney
En koss ?????
Brendon Peyper of Sonny Bill Williams ????❤️
Sonny Bill Williams all the way ????❤
Sal jy oor n ou baklei
Hang af of hy vir my sal baklei !?
Sooo met wie het jy laaste gapraat ?
Danielle
Rochelle
Michaela
???
Wat doen jy alles die fakansie ?
Kuier saam my vriende ?❤
Do you know me ???❤️
Seker ? ?
Dm my ?
Bra size ?
Vir my om te weet en vir om nie te weet nie ???
What are you currently worried about?
My exam marks ??
Die vraag is wat is joune ??? micks02
Die antwoord is jy weet klaar ???
Wie is jou close seuns vriende ?
Niemand spesifiek nie , ons is een groot vriende groep ?
Hkm was jy nie hierdie jaar in die revue nie
Hoe weet jy ??
Jys enige ou se droom meisie??
Dankiee ?❤
Jou stunning mens , moet nooit verander nie en moet nooit laat iemand jou afkry nie want jys net beeldskoon ???
Ek waardeer jou vriendskap baie en dankie dat ek altyd kan raad vra oor watse foto more post ☺️
?
Dankiee jyy ❤ jys baie spesiaal vir my x jyt die regte tyd in my lewe gekom en alles net verander ❤ eks baie dankbaar vir jou en ek mis jou nogal ??? ons moet definitief kuier ??Dankie dat jy my ook altyd raad gee oor posts ❤❤ jys amazing ✨
Hoe kan jy se " south african " en dan nog ook se " all black supporter "..?*
Dis mos 2 verskillende lande isit nie..?*
Haha jah jah ek weet die bokke nie so goed nie but still..?*??
But just be you haha..!*
Ja ja ek weet ? maar duidelik kan die bokke nie speel nie so enige ander span is beter as hulle en besides het jy die all blacks spelers gesien ( Sonny Bill Williams
???) ?? ek skree vir die Bulle ook so is ek daar ook stupid ?? ?
Dm my ek sal graag die gesprek wil wen ??
Ekt jou eintlik gemis ?
En ek vir jou ?❤xx
Have you ever been in a situation where you and a friend couldn't pee somewhere because guys could hear?
Umm okay , I don't think so no ??
What makes you uncomfortable?
When I walk into a room full of people and everyone is staring at me ???
Mooiste gr 10 ouens
Ongelukkig bestaan nie so ding in my skool nie dalk in droomland ??
Het devan b al sy kueir gehad ?
Nee dink nie so nie ..
By Wie se kueir was al die oosterlig kinders gisteraand? Xx
Ek dink by Keenan sin ?
What will you never ever do again?
Trust people to fast ..
Jys n hottie ❤️
Ook baie snaaks Kayls ????
Hmm ekt ñ idee ❤
Dankie Dann xx Jys super cute ?✨
What do you wish had never happened to you?
Let people in my life who were toxic
Jho jys so flippen windgat dis nie eers snaaks
Ek dink dis moer snaaks ??
Dankie vir jou komplimente , as jy my nie like nie , jou probleem ?
Los haar net uit !!!
Jy gan bietjie meer spesifiek moet wees ???
Daar's n hele klomp meisies wat my nie like nie ?
How much money do you need right now and why ?
A lot ?
I need a vacation ?
What's something you tried really hard to like but just couldn't?
Vegetables ???
What is the happiest thing that has happened to you in the past 24 hours?
I didn't go to school ??
What type of people annoy you the most?
Fake People ?
fckit girl rrg jy moet bietjie groot word
Ag please eks 16 nie 2 nie ..word jy groot en hou op sulke kak goed se !!!
Moet nie net al die goeie goed antwoord nie antwoord al jou qoohs asb
Wat soek jy van my ?
What is the one thing you do just to annoy other people?
Being very loud ??
What phrase do you wish people would just stop using?
Lyfie in plaas van liefie ??
Ek sien Jys vriendinne met Danike,
Hoe is sy
Ja ek ken haar van laerskool af , sys baie nice mensie , eks baie lieff vir haar ..
Jy is hot af :0
Baie dankiie ?
What's the most expensive thing you own?
Everthing I own is expensive ???
What is on your mind?
??????????
Boerseun of Stadsjapie ?
Boerseun ☝??
?? joh joh ,jy's gawjoussss
Baie dankie ??
F*ckgirl?
Wees tog so macho en sit jou naam by! Want duidelik ken jy my nie om my daai naam te gee nie ! ..
You are cute !!!
Dankie x?
Hoe voel jy oor M en C ?
Hulle is van my beste vriendinne eks baie lief vir hulle ? Xx
Beeldskoon my kayla kind xx
❤❤
Het kayla toe reggekom met wiskunde ?
Ja dankie ?
Wie haat jy op die oomblik ?? MichaelaJonker
Ek dink ons al 2 weet wie dit is ???
Who is your 4 BEST VRIENDS ?
Nina ( my sussie )
Dione
Cheney
Michaela
Who is your crush ?
Niemand op die oomblik ?
Wat is die meanste ding wat ek al aan jou gedoen het ???❤️xx MichaelaJonker
Nie vir my geluister het as ek jou wil help nie !! ❤❤
Pouse ???
Umm , RTT of Ns
Ken jy n ou wat sterooid gebruik ? ?
Ja !
Daar is nie iets soos die perfekte ou nie maar mooi oë , smile en persoonlikheid gan nou cheesy klink maar mooi hande en mooi gebou sal nie skade doen nie xx
Single , but I'm working on it ??
Spongebob or Super Girl ? ?
Supergirl ?
How was your day ?
Really good , thanks xx
Ek is lief vir jou my kayla kind moet nie laat mense jou onder kry nie ❤️Xx Jy is n bie goeie vriendin !! MichaelaJonker
Dankie Mickey x ❤ Jys rerig baie spesiaal xx dankie vir alles ?
Nee ek sal nie ! Ekt julle almal om by my te staan x lvj xx
Kelvin huh ? ??
??? Nee wat my standaarde is nou nie so laag nie ?
Jy is beeldskool ?
Baie dankie ?
VIEW MORE