623
Replies
Hoe gaan dit?
It has been a tough few weeks but it's going😌
See my request right now ,❤️❤️
❤❤
Snapchat add??
Sure xx
Kaylss5042
Lekker wild in pretoria 😉
It was only once😝
Feels oor 1night stands?
I don't do 1 night stands but I do 1 year waste my fcking time🤣
Jy lyk oulik, as jy net nie vriende was met ń dik hoekhoer nie 😢
Sjoooeee Dm my!
Wat het dit met enige iets te doen?
Hey!!
Friends Lucis
Hay x
some with me and my boyfriend?😏
Tf?!
Heyy, so uhm ek wil net se jyt mooi geword, ons moet mekaar weer sien! mOenie post nie
Ek moet post want ekt vrae🙈
Dankie, maar se my wie jy is?
I love you btch
I aint gonna never stop loving you biiitch
- koffietertjie
I love you btch❤
Jy bietjie lus vir koffie?
Solid gold!!!🥇
🤣🤣🤣 love die
Can we date
🤣🤣🤣
Pretty sure I first have to know who you are
Wat moet n ou doen sodat jy interested sal wees in hom
Uhmm seker met my praat, ek weet nie..
Obviously as ek dan nie antw nie dans ek nie interested nie🙈🤷🏼♀️
What's your snapchat?
kaylss5042
Single and ready to mingle??
Maybe 😊
soos ek kan ek maak bly jy in witbank en as jy doen dan is jy werklik die mooiste meisie in witbank
Ek twyfel, maar dankie😊
DM my!
Hoe is die Witbank Valley?
Agh dis oraait, ek Ken nie rrg mense da nie so jah😂🙈
Kuier jy elke naweek in Middelburg?
Soortvan, maar dit was nie die plan nie😂
Moenie van my vergeet nie😂😂
Ek sal nie belowe🤞🏻
Gaan jou mis K❤️
Ek sal kom kuier 🤞🏻❤️
Gaan jy op jou eie bly?
Ja ek gaan 😌
Sien jy uit daar na om te trek?
Ek doen, maar ook nie. Ek gaan verlang, maar dis darm nie ver nie☺️
How do you feel about change?
Change is a part of life and happens constantly. Change is usually for the better and I think one should embrace it 👏🏼
Watse werk doen jy nou?
Admin by n prokereurs firma😉
Waarna toe trek jy?
Witbank🙈
Wanneer trek jy?
Hierdie naweek☺️
Hoekom bly jy nou in Witbank?
Ek het n werksgeleentheid gekry
Single or taken?
Not interested 😌
Mooiste vriendin 😍
Dankie❤️❤️
Jisss ou ek mis jou, ons moet kuier😁
Se net waar en wanneer 🤣
One thing you learned in 2020
Jakkals verander van hare, maar nie van streke nie
AND
When you forgive, you heal
When you let go, you grow
Hoe hanteer die nuwe jaar jou sover?
Heel goed eintlik 😌
Hey can I talk to you! Suhail.sln
I don't talk to strangers 😌
En damn daar is my dag Helemal anders nou 😱🔥Sal jou wil leer ken definitief😌
En wie is jy🙈😌
Jy is beeldskoon 😍😍
Baie dankie, maar wie is jy? 🙈🤗
Uiteindelik kla met skool!!!!!! 🥂
🥂👏🏼
Hoe gaan dit met jou?
Dinge is mah moeilik🥺
Daar is net 1 manjer om uit te vind🙈
Jammer mah ek het n kerel😉
Aitsa jys skerp😂 damn nee jys cool hoor
Dankie🤣🤣
Eks seker jys ook
Ek like jou musiek smaak😂 jy laat dit so maklik lyk😏
Lekker Brendan Peyper treffer wat j nou hier beet het🤣
En as die gordyn val?😂
"... Haal j jou masker af en word jy weer jouself waar Niemand jou kan sien en Niemand ooit sal weet nie, as die gordyn Val."
Deffs een van my fav songs n Paar jaar terug🤣🤣
Soet of stout?😏
Defnitief my ma se soetste😉
How's the exams going?
Great.
Just trying to stay motivated 🤣🤣
Have you ever wrestled?
No🤣
You are so distant why?😔
Idk 🙈🤷🏼♀️
What do you love most about him?
EVERYTHING 😍
Jy lyk baie Gelukkig 😁
Ek is baie🥰
Girl let me tell you something that you have heard from many people
You are a vibe hunns ❤
Thank you ❤️❤️❤️
My buffel
Jy klink nie veel beter nie hoor🤣❤️
Stres jy oor eindeksamen?
So effens🤣🥵
Julle pas so mooi saam💝
Dankie xx
Babyyyy❤️
So jy sê Marloth?😍❤️
Kan letterlik nie meer wag nie my lief❤️❤️❤️
Hkm kan ek jou klein tong sien as jy lag 🤣🤣
Askies neh🤣
I miss talking to you
Ek weet nie wie jy is nie.
So lekker om jou Gelukkig te sien🤞🏻
Dankie, ek waardeer dit xx
Ek mis die ou kayla😳
I don't 😉
Single?
Who’s Vaugn?
You vibing?
No VAUGHAN* is my boyfriend 😉🥰
Sterkte met rekord Kay🌹
Dankie xx
So jy sê ons is amper klaar met skool🤞🏻😂
Hell ja!!! 🤞🏻🤣
You look happy 🙂
Ek is ja xx
Jy lyk besonders goed Kayla😍
Dankie, DM my?
Best Netflix series?
Outer banks
Kom ons drink🍻
Se net wa en wanneer🤣🤣
Wanneer gaan jy vir jou lisensie
Wanneer ek ni freakin toetse hoef te skryf nie🙄🤣
Kuier volgende naweek??
Uhmm definitely 🤣🍻
My mooiste ding , ek is so flippen lief vir jou 🥰
Love you too my ding❤️
What you miss the most?
Playing netball this year🥺
I personally think you should make tiktoks🤔
I do🤣
But I don't post them
Happy Covid-19 bra🤘🤘🤣🤣
This hoe should rap it up now 😂
Why are people so annoying
Ek weet self nie, maar lyk darm asof hul nu op gehou het😂
Ek weet nie wie jy dink die qoohs vir jou stuur nie maar jy het die verkeerde ou beet want eks nie 20 nie ek word 18. Wys jou net hoe min worry jy oor wie jy sleg se en so aan
Agh luister as jy geworry het sou jy my DM ni qooh en ju naam weg steek nie 🙄
Dalk voel hy regtig net sleg en wil dinge reg maak en vriende wees. Hoekom nie net hoor wat hy te sê het nie
Agh wees j sme sy vriend😉
Hoori maar jy se daai ander ou probeer hard om jou te kry om met hom te praat🤣
🙄🙄🙄
Lyk asof jy n lekker naweek agter die rug het
Te lekker sal ek se 😂
Jys soooo mooooi🤩🤩
Baie dankie ❤️
Maar verder hoe gaan dit met jou
Kan nie beter nie dankie😋
En wat as mens nie n kans kry om jammer te se nie want die persoon gee jou nie n kans nie. Moet mens dit eerder los dan?
Yup
Enige advies oor hoe om vir iemand jammer te sê sodat die persoon jou kan vergewe
Actions speak louder than words 😉
VIEW MORE