26
Replies
Kean, di inspirasie en di beeldskone wonderwerk van bo. Baie dankie vir alles wat j vir my en almal rondom ju doen. Jys rrg een van min ordentlike mense en eks seker die ouens is flippen jaloers?. Jou meisie gan baie lucky wees. Mis jou en God bless♡
Omw baie dankie vir die. Die maak my week. Dankie baie vir die God het jou liewer as wat jy dink. Asb dm my dit sal rrg awesome wees as ons weer kan chat. Dankie weereens jys n Champion❤️
Jesaja 41:10. Die Here is met jou, jy is nie alleen ni asb onthou dit. God bless❤
Amen baie dankie hierdie beteken so baie vir my❤️
Wie laaik jy opi oomblik ?
Op die oomblik speck ek net
Ek dink jys n besonderse mens, met n hart van goud.
Bly net so, want dis skaars xx
-a
Baie baie dankie ek waardeer dit opreg. Dm my asb dat ek weet wie die spesiale mens is
Hou jy van stil meisies?
Yes...
Ek hou van jou maar ek is te bang om jou te dm
Just do it
Who would you most like to be stuck in an elevator with?
A mechanic
Is j in n relationship?
Nee
Is jhy en Kristie saam?
Nee
Jy is so hot
Dankie.
Asb dm my
Ek like jou maar jhy hhet klaa iemand anders
Dm my asb
Kristi se jyyyy??
Yes yes. Dm my ek wil weet wie die is??
Het jy n meisie?
Nee maar ek het n fling ja
Wat is die jongste ouderdom meisie waarvoor jy sal gaan?
Hang af hoe goed ek die meisie ken. Maar ek dink in Hoërskool is die jongste so gr 9
Ek is te bang om jou te dm
Moet nie wees nie. Ek byt regtig nie.
Jy is rerig cool ❤
Dankie baie.
Dm my asb
Crush? ?
As j regtig wil weet dm my
Heyyyyy
Heyy. Dm my dan chats ons
Ek like jou maar ek weet jy haat my ?
Ek haat niemand nie. Dm my dan gesels ons daaroor.?
Does looks matter?
Not always
What type of girl do you like?
Adventurous, happy, positive, Christian, kind and loving
Jou vriendskap beteken die wêreld vir my . Hiers op 16 jaar se vriendskap en virewig om nog te gaan?❤x I love you ??#KakInDieBadMaatjie
Ilysm my bad maatjie. Ons moet regtig kuier. Ek lief vir jou en dankie vir die 16vjaar vriendskap❤️
VIEW MORE