60
Replies
Mooiste mens van binne en buite❤ ek dink nie eers jy besef hoeveel jy vir my betekin nie❤
❤️❤️❤️
Jy kuier lekker deesdae hoe beinvloed dit jou verhouding?
Glad nie. Dis nice om n ou te he wat jou vertrou?
Most recent vry?
My kerel?
Beste seuns vriende ?
Nie veel nie maar
Werner
Hannes
Xander
Gavin
??
Jy is rerig baie cool en n goei vriendin ?? Wernerventer
En jy is n moerse goeie vriend ???
Jy is flippen cool ?
Baie dankie??
Johhhh jyh neh ??
Uuh dankie??
Ek is baie lief vir jou vriendin ?
???
Hukm edit jy jou bene kleiner??????
???
Sorry Charmone?
Goeie vriendinne van klein tyd af?
Alicia?
Sy is sooooo cute en oulik en baie snaaks ??
Christelle?
n Baie goeie vriendinn van my ??
Nicola?
n Baie goeie vriendinn van my vanaf laerskool❤
Jys oulik ?
Dankie baie ??
Soo watch net wat jy se van mense keri
anders gaan di hele wereld weet van dit?
Wat se ek van mense ?
Dm my dan vertel ek jou die waarheid?
Besigheids vandag??????? Ashtonio10
Dit het my dood gemaak??
Net om te se vir daai een persoon wat se "keri hoekom sê almal jy is 'n hoër" uhmmmm hoër as jou standaarde skat en leer om te spel dan sal jy weet wat in die lewe aan gaan. My plesier ?
Mooi gese dankie?
Die elf-en-dertigste meisie? maar die beste fotograaf❤
????
Baie baie dankie☺️❤️xx
Hoekom is jy sou mooi van binne en buite? ? jy is een uit 'n miljoen
Almal is mooi binne end buite?? deur net om hulself the wees?
Dankie baie vir die kompliment❤xx
Jy is soosen body goals x100000 ?? ek is so jaloers op jou keri??
?? dankie baie??❤❤
Die meisie is 'n diamond van 'n vriendin ?
Baie baie dankie?❤❤
Keri hoekom se almal jys n hoër ???
Hulle vergelyk my met hulself??♀️
Het n probleem met teveel meisies jah ???
Ag ou keri leer tenminste net perdry en hou op dai perd so straf ???
Ek straf nie my perd nie?
Ek hoor jyt perd probleme en jy weet eke kan dit vir jou oplos ??
En ek hoor jyt meisie probleme, ongelukkig kan niemand dit nie vir jou oplos nie?
Keri ... jys elf-en- dertigste ??
Liefde V ?❤
???? ek lag nogsteeds daarvoor??❤️
Why do you think people like/hate you?
Jealousy ?
Ek loveeee jou!❤?
Jy is n moerse goeie vriendin.Xx?❤?
Dankie viju❤️?x
J maak of j almal se vriendin is ma jys n blixemse backstaber.
A.W?
Dan is jy nie rerig my vriendinn nie en het my nooit rerig geken nie?
Weet j wat se di matrieks van ju keri?
Jys n tief in álmal se oe.
A.W?
Aggg eks bly vir hulle??
Keri! Niemand like ju ni.
Hkm probeer j ooit nog inpas?
Liefde.
A.W?
Ek probeer nie inpas nie, eks mnt myself??
As eka ric was ht ek ju lankal gelos. Ni omdt ek ju nie vitrou ni, eka wili he mense mut my meici klassifiseer as n hoer ni.
Gelukkig ken Ric my☺️
Jys sws di mense mt wi j ythang!
Blixemse hoer!
Slet.
Teef.
Gavin is n man *****.?
Se dit vir my in my gesig toe?? Of DM my as jy braaf genoeg is?
Gavin is een van die niceste mense wat ek ken?
Hoekom is jy en Amelia De Plooy nie meer sulke goeie vriende nie??
Ons is nogsteeds goeie vriende... sys net na n ander skool toe
Jou fotos is mooi maar jou boetie se swot is klop kak al wat hy doen is suip
Dankie?
Jy het rrg n baje mooi lyf☺️
wonder hoe dit lyk onder daai klere?
? dankie vir die kompliment, maar tog sal jy nooit weet nie ☺️?
Have you ever been *****
Ever been what??
What should be legal ?
Everything thats not legal??
What needs to stop ?
Moord?
Ag nee dis nou hartseer storie dat hy klaar gevat is. Wens ek kon hom hê??
Dm my ??
Wat is Xander van jou kan ek hom maar Kry? ??
Hys my broer se beste vriend en is al soos n broer vir my? Ken hom al my hele lewe lank?? En hys ongelukkig klaar gevat??
Jy is soo snaaks
Dit klink nogals sarkasties, maar as jy nie sarkasties is nie.. BAIE DANKIE!???
Jy meisie is beeldskoon??
Baie dankie☺️?x
Jou twee boeties is soo HOT?????
1.Xander
2.Raen
Ek weet neh? Eks trots om hulle my broers te kan noem!❤️
Keri ly houd kom ons kyk of jy kan onthou hint graad 8
Uhmmm nee?? nog hints ??
Haha hkm suip jou boetie sy lewe weg??dis seker hkm hy nie meer n meisie het nie______??
Hy suip nie sy lewe weg nie, ek kan jou belowe sy punte lyk beter as joune??? en hy het n nuwe meisie, flippen mooi btw???
Piesang jy is soo cool? soosen die cooleste mens wat jy kan kry jy moet jouself nie onderskat ❤ mooi van binne en buite
Eerste keer wat iemand my n piesang noem??? baie dankie!☺️ Jy is ook al weet ek nie wie jy is nie?❤️?
Ek wens ek het n cool van soos Wood gehad?
Is dit rerig so cool?? Baie mense noem my "Hout" ??? so dis nogals snaaks eintlik
How many pairs of shoes do you own?
About 10 i guess
A musician you hate ?
Lady Gaga
What do you never trust?
People who once lied about something important??
Who was your first crush ?
Cant remember
VIEW MORE