profile img

Ket

Ket...

Ask me anything

68 Replies

Jyt n weird persoonlikheid

Shap

Ket... replied 1918 days ago

Glo jy rerig in liefde nie ?

Wat maak dit saak wat ek glo en wat nie 😂😂😂😂😂

Ket... replied 1918 days ago

Ek hou nie van jou nie

Oh oky nee maar lekker

Ket... replied 1918 days ago

Hey xxxxxx

Hi

Ket... replied 1924 days ago

Om eerlik te wees daar is baie mense wat wil weet,asb se ons

Ons is fine nou so wat gebeur het is nie meer belangrik nie

Ket... replied 1930 days ago

Wat het tussen jou en eend gebeur?

Why do you want to know ?

Ket... replied 1931 days ago

Ek like dit hoe jy dink jys oulik😂
Hou op om soos elzaan te probeer praat moet nie jou stem so hoog maak ni asssseeeebbbllliiieeefffff🙄

Haha eks bly jy like dit :)

Ja sure dit is mos wat ek wil doen 😂maar whatever u say , u know best

Ket... replied 1934 days ago

Ek sal met liefde hulle “maaitjie”(is jy vyf?) wees, jy verdin hulle nie!

Ek wens ek was nog vyf ,,,dan sou ek darm nie met die crap van jou sit nie
En jys reg ek doen nie - their all yours

Ket... replied 1962 days ago

Eers gooi jy jou vriendskap met Elzanne weg en nou met Inge, hou op almal weg gooi wat eintlik omgee vir jou voor jy niks oor het nie😂😂 Maak vir n slag jou oë oop 🙄

Luister hartseer moet nie vir my sê wat om te doen nie/-jy verstaan niks....wees jy sommer hulle maatjie x

Ket... replied 1962 days ago

Hoekom is jy en Elzanne nie meer vriendinne nie ????.

Dit het niks met jou te doen nie

Ket... replied 1963 days ago

Jy lyk soos n oulike mens ?

Awh dankie ?

Ket... replied 2095 days ago

Age plz

17

Ket... replied 2095 days ago

Hou op so op sw se post comment hy het n meisie ? ? ?

*Jou jaloesie is om van naar te raak*
Dis net ? dis nie eers erg nie ,moet ek vir jou ook stuur? Gaan jy dan beter voel????
SO ASB KOM BY WANT DIS VETRAAG WAT JY NOU NET GESÊ HET?

Ket... replied 2095 days ago

Van wie hou jy (Seun) ??

??‍♀️niemand

Ket... replied 2095 days ago

My ket, dankie dat jy altyd my maatjie sal wees x sybs ❤

Tml❤️

Ket... replied 2171 days ago
VIEW MORE