Visit this profile later to see if your question was answered.
Jys fckdup
Okay
VRL
Sport
Akademie
Drama
Dienspunte
Netbal
Klasleier
Arts and cultural
Awwwww dankie baieee ek dink ook ons lyk oulik saam ! ?❤️
Ohhh okay ??
Ek en Brendan het besluit om dinge stadiger te vat !
En ons wil n lang pad saam stap ☺️
Awwwwww baie dankiieee jy ?
Jaa daar is , maar ons steur ons nie daaraan nie !
Jealousy makes You nasty ?
Een Amazing ou ♥️?
Hy maak my sooo gelukkig
Ek is lief vir ou Bren❤️❤️❤️❤️❤️❤️♥️??
Center all the way !
Ek het n ou , soo nee dankie !
Mens kan nooit genoeg vriende he nie ?
Drama ?
Hoekom nie ???
Ek het net gevoel dat ek hom baie af geskeep het die laaste paar weke toe ons nog saam was ! En ek weet soos n verskoning nie maar Matriek is n baie langrike jaar !
En wil hom nie verder seer maak nie
Voel vir my dis beter as ons net vriende is
n 6 ☀️
Jy kan seker so sê?
Ohh okay ??
Jy kan my maar dm maar ek hou van iemand !
Kayla
Mariné
Bianca
Anne
Kadren
Minique
Vra jy homself
Ek doen BAIE ?
More than I planned ♥️?
Everything happens for a reason , that reason cause change.
Sometimes it hurts
Sometimes it’s hard
But in the end it’s all for the best !
My boetie ☺️
Oh okay
Kuierleier ons moet plan maak asb ❤️?⚡️
Wellllll
My boetie neem partykeer my fotos of dit is Mariné of Kayla ❤️
Wel ek het baie meer as net TOP 5
Mariné
Kayla
Bianca
Anne
Kadren
Well ware vriendinne praat nie agter jou rug nie en sal altyd daar wees vir jou deur dik en dun !
Wie my ware vriendinne is !
Nee glad nie , hoekom moet ek kwaad wees , als gebeur vir n rede
En ek is bly vir hulle
Ek ook ! ?
Mis jou ook ! ❤️
Daar het maar goed gebeur tussen ons .
??
Yes ek het !
Jammer maar ek het n kêrel
Brandewyn kaptein ?❤️
Ek is lus vir daai koelDRANK ?
Yes ! ?
?
Mmmm ????
Net al twee erenstige verhoudings gehad
Awwwww! ❤️❤️❤️❤️
Ek dink nie dis enigsins met uit te waai nie ! ?
Vriendskap
Awwwwww ek is seker jy is ook oulikk
Niks?
Ummmm ek en Tyran ken mekaar al sooo lank en ek gee letterlik nie om as sy en Neithan iets is nie dit pla my soos in glad nie ... al wat ek en Tyran is , is beste vriende en ons sal nooit iets wees nie , hy is soos n boetie vir my
Dis fckedup
Ons is vriende , maar ons is nie meer soooo close soos altyd nie , en wie is jy ?
Daai ou was daar vir my gewees deur dik en dun !
Hy het my ondersteun en hy het my besluite respekteer ...
Hoekom nie hys nice ! ?
Daar het maar goedjies gebeur toe ons nog in n verhouding was ! ?
I don’t know
Awwwwww baie dankie ?
Baieee goeie vriende ?
Awwwwww dankieeee ?
Maar ek is seker jys mooier ! ??
Hoekom wil jy weet ?
Thanks darling ! ❤️
Hate is a strong word darling ?
Daar het maar goedjies gebeur toe ons nog in n verhouding was ....
Hys wit btw
En jy is ?
Daar het maar goedjies gebeur terwyl ons in n verhouding was .... en hy verdien net die beste ?
Hy is n super oulike ou en hy verdien net die beste en daar is geen rede dat ek kan sleg praat van hom nie , hy is n baieee goeie ou en enige meisie sal gelukkig wees om hom te kan hê... hy sal altyd n sagte plekkie in my hart hê , al is ons nie meer saam nie
Dit het niks met jou uit te waai nie !
Yes ek het gehad ?
Ek sal kyk hoe voel ek daai dag ??
Nog nie een gehad nie ?
Sy is een amazing mens ! Sy is soos n sussie vir my ek het haar baie lief❤️❤️❤️❤️?
Vaalpark Articon
Wens ek het geweet jong ??♀️
Ons is een amazing groepie en kan nie wag om saam hulle te werk nie ??
Stil bly is ook n antwoord
Ohhh okay ????
Wtf ..... hoekom sal ek dit nou wil doen ...?
Hahaha sal dink ??
Jaaaa joh dit was ?
Neee wat ?
Hoekom moet ek ?
Baie dankie x
Baie dankie