Kirstin van der Merwe
Kirss_x
315
Replies
What makes you happy?
Smiles and ice-cream ☀
As you grow older, What are you starting to hate more and more?
Stress
Favorite tenis speeler 1 man en 1 vrou
~Roger Federer by verre ?
~Garbine Muguruza ☀
Beste vriende (seuns) in enige gr enige skool
Ek het ń paar , hulle sal weet wie hulle is ... hopelik ??
Hkm is j altyd gelukig
Altyd is ń sterk woord.
Maar ek is 90% van die tyd . Mag ek nie gelukkig wees nie ?
Juw grootsste vrees
Wel ek het trypophobia ? en dit is: an intense, irrational fear or anxiety of irregular patterns or clusters of small holes or bumps ... ek sal nooit daardie vrees conquer nie ?
En dan natuurlik het ek ń vrees vir dat my roomys eendag gaan val ?
Watse seuns kan j vertrou mt al juw probleme enige gr enige skool
Daar is nie meer as 2 nie. Maar eintlik net 1 wat luister. Hy behoort te weet wie hy is. ?
Oulike gr 11 dudes
Het die al baie beantwoord.
Almal wie ek ken is nice
Daai ou wat juw so sleg se op juw vorige qooh is heeltemal reg !!! Jhy is n kak persoon en is fokken negatief oor als. Jhy was nog net sleg vi amal om juw
Ek is baie bly jy dink so ? dalk is jy reg ?
Maar jy het een ding verkeerd .. ek is vir ń feit nie ń negatiewe persoon nie ?
You're disgusting trash
Thank you for reminding me , I almost forgot??
What is the dumbest thing you have done today?
Bumped my head against the wall ?
Aj smit?
Nee ek is Kirstin van der Merwe ?
Bruhh jys pragtig en beeldskoon?
Jy wat so met enige se ding kan opkom en dans dit dadelik snaaks?
Jou kat gaan nog famous word eendag #kat memes??
Dankie ☀
My kat is fantasties nèhh ??... ek dink daar is dalk iemand trapped in haar liggaam want al daai goed kan nie coincidental wees nie ???
Anikke
*Anníke
Een van my beste vriendinne, ons lag baie, sy is altyd daar vir my, sy is oulik, kan oor enige iets met haar praat, ek is baie lief vir haar ♥
Kaylee ?
Een van my beste vriendinne, kan oor enige iets met haar praat en sy sal altyd eerlik wees, sy is die rede dat my lag soms snaakser as die grap is ? , ons het baie inside jokes, ek is baie lief vir haar ♥
Genevieve
*Genevève ?
Een van my beste vriendinne, ons lag baie saam oor enige iets wat ons snaaks kan maak, sy smile altyd en is baie oulik. Ek is baie lief vir Gen ♥
Hkm is j oulik met jou vriendinne?
Want hulle is presies wat jy sê : VRIENDINNE ?
Hoe is j nog 3 uur ini oggent wakker?
Ek neem aan jy het my nr sodat jy my last seen kon sien ??
Maar ek dink teveel in die aand en dan hou die gedinkery my wakker ?
Ek hoor jy hou van iemand??
Jy, anoniem hoor verkeerd ?
Hou j vn iemand ?
How 'bout no ☀
What's one of the dumbest things you've heard someone say?
Jy kan my vertrou ... en .... ek belowe ...
Jy is iets besonders meisie
Awh dankie ? ek glo ek kan dieselfde vir jou sê ☀
Dm my ?
Hkm lyk dt asof niks juw ooit onder kry ni?
Want hoekom moet dit ? ?
Gaan jy na Mianique se kuie?
Jy sal my daar sien ?☀
Gaan jy na die kuier toe?
Inderdaad ??
Top 5 gr 9 seuns Wesvalia???????????????
Die wie ek ken is oulik ☀
Wanneer is die ou bruin skool se exam klaar vir gr 8?
Môre ou bloues ✌
Ek hou van jou
En ek hou van roomys
Wie is the squad ?
Ek
Kaylee
Genevève
Annike
Anica
Odette
Fav series
The Good Doctor ?☀
Top vriende in enige gr
Hulle weet wie hulle is ? x
Top vriendinne
Kaylee , Gen , Anníke , Odette , Anica
Waantoe gaan Gisele ,weet jy ?
Soos wat ek gehoor het gaan sy Menlo toe ,, maar as jy doodseker wil maak vra vir haar KHS vriendinne ... ek gaan haar baie mis tho ?
Nee nee onthou jy gaan eers na die final langd my sit met daai trofee op jou skoot????
En toe word ek wakker... en twee dae daarna gaan kyk ons die final... want die hele Wimbledon wen ding was net n droom??????
Ek en jy Wimbeldom final met Mcdonalds nuggets en Kfc roomys?????
Ek weet wie die is????
Yahhhh,, maar onthou ek KYK die final saam met jou, ek gaan NIE speel NIE????
Het jy al geleer vi daai lo... jy wat so op di laaste nippertjie begin?
Jahh Fred?... what can I say... haters gonna hate, druipers gonna druip✌ (ek weet dis druipelinge, dit moes net rym??)
Anica Bender ?
Sy is baie oulik!☀♥
Baie snaaks, en altyd vriendelik.. sy is ook altyd daar vir my en laat my altyd smile??
Ek is baie lief vir haar♥♥ x
Hoe dink jy sal jy weet as jy verlief is op n persoon??
Uhmmm... seker as daardie persoon die eerste ding is wat ek aan dink as ek opstaan en die laaste ding is wat ek aan dink as ek gaan slaap... ek sal seker net weet??
What thing did you do that ruined a relationship/s?
What relationship??? I am still waiting for what I deserve☀
Jou vriendinne is nog net lelik met jou en hulle loop oor jou! As ek jy was los ek hulle almal en kry ander. Hulle is slegte mense, en jy koet glad nie oulik met hulle wees nie. Hulle maak jou sleg
Hulle is nie slegte mense nie, leer hulle dalk eers ken... hulle is MY vriendinne nie joune nie? en ek is my eie mens, niemand gaan vir my se ek moet verander nie, want ek is nie n "copy" nie?
If you have an opinion about my life and choices, please raise your hand. Now put it over your mouth.
Kaylee?
My liefste ally♥?
Sy is n fantastiese mens☀
Baie lief vir haar♥ x
Wanneer kom jou steke uit liefste??❤
Vandag, vir voor die Ursas??☀
Het j nog steeds juw steeke?
Jahh? ughhh ??
Ek sien jy het weer begin oefen
Jahh... ek kon nie oefen nie want ek het n operasie gehad, maar ek het voor dit al geoefen, en dit was net n week wat ek nie geoefen het nie???
Wie is jou top 5 beste vriendinne
Kaylee ♥☀
Genevéve ♥?
Annike ♥?
Odette ♥?
Anica ♥?
Kan ek jou dan op n tee date vat?
Ohhh yesss... jy ken my duidelik? so laat daai dm in my inbox in rol?
Why do you think people like/hate you?
Want ek joke teveel en dan dink hulle ek kan nie ernstig wees nie?? but what can I say.... Life's wayyyy too short for bad vibes✋?
Kan ek jou op n koffie date vat?
Ek drink ongelukkig nie koffie nie?
Wie is jou ursas date
Erean?
Maar iemand meer as n vriend
Nahhh not really, dis nie nou my fokus nie, maar dm my?
Hou j van iemand?
Jahh ek ken baie oulike mense? jy moet hulle ook dalk leer ken, hulle is great vriende?
Het jy al n Ursas date??
Jahh inderdaad?
The Internet goes down, suddenly, and forever. What do you do?
Go live on a farm, with no worries, no stress, just carefree surrounded by nature and horses - of course?
Gaan jy naboom atletiek toe?
Nee ongelukkig nie?
Wat het presies gebeur?
Dm my... dis n laaaaannnggg storie?
Watse operasie het jy gehad
Dit was op my skouer en lae rug, maar dit was darem nie n groot operasie nie?
Is jy okay?
Met jou operasie vanoggend???
Ek is heel okay? Dit was suksesvol?
Dankie vir jou omgee? x
Dm my, dan kan ek vir jou persoonlik dankie se☀
What's something you fell in love with instantly?
Horses and playing piano
Jy sal altyd ń plek in my hart hê. Jammer dis random...?
Jy beteken baie vir my☀
?
Jy beteken onbeskryflik baie vir my, en jy sal altyd n plekkie in my hart hê☀
Hou jy van iemand?
Maybe,maybe not?
Vwhj?
Sal jy nie graag wil weet nie... dm my maar?
You, kiss me
You know that you miss me
Get on the bike and go
Ride it like you stole it, floor it
I don't like the road, I adore it
I can see you got stars in your eyes
I can see you got stars in your eyes
I can see you got stars in your eyes
Stars in your eyes, love is in the air
Ek love daai liedjie??
5 last songs you listened to
Ride - Lowell ft Icona Pop
Thunder - Imagine Dragons
No promises - Demi Lovato
Your song - Rita Ora
Soap - Melanie Martinez
Fav subject at school?
Maths and Biology?
Is dit nie Kirstin Evelyn Anne van der Merwe nie?????❤
? inderdaad jah??
Jou perd op jou story se naam?
Malcamino?
What's something that took you way too long to realize?
That not everybody is loyal and trustworthy?
What are you currently worried about?
My alpha wisk toets vanmiddag?
Hoe was IT? Is dit scary?
Ek het oor my fear vir clowns gekom, maar ek gaan nie jok nie, ek het n hele paar keer geskrik. So jah ek sal se dis scary??
Saam wie almal het jy IT gaan kyk en wanneer????
Saam met Elbé?
Wat is jy die bangste voor?
Slange?
Ek is super bang vir hulle✖
Jy word gemis Goldfish ?
Genius?
Jy ook?
Watse movies het jy als gekyk??
Ek het net 2 want dit was al laat?
Suicide Squad
Wonder Woman
Die wat jou eendag syne gaan noem moet jou mooi oppas anders sal ek hom beetkry?
As daar ooit iemand gaan wees??
But thanks anyway☀
Jou resent is bo pragtig??
Dankie☀
Hkm het jy jou Qooh me afgehaal???
Agg wat sommer maar net vir n rukkie, n mens kan my mos maar nog hier vind?
Well ek hou jou baie dop jy kyk nie rerig vir mense as jy met hulle prt nie jy kyk altyd voor jou????
Whateverrrrr, ek kyk voor my as ek skaam kry of ingedagte is?
Die punt is dat n foon oproep baie awkwarder is as om in persoon met iemand te praat??
Hkm maar phone calls jou uncomfortable party keer??
Want ek weet nooit wat om te sê nie?? ek hou van die idee van sien die persoon voor my en praat dan??
What makes you uncomfortable?
Phone calls sometimes?
Clowns
Balonne
Bootjies
wat laat dt juw aan dnk??
IT??
Het jy al IT gekyk?
Ek wil weet of ek dit moet gaan kyk
??
Moet net nie by my kom huil as jy nie weer kan slaap nie
Hou jy van iemand?
Want ek hou van jou
Nee ek hou nie van iemand nie
Dm my maar
Wat is jou volle naam??
Kirstin _____-_____ van der Merwe??
Dm my maar as jy wil weet wat in die oop spasies staan?
Ek weet wie is jou spesiale mens??❤
En wie is dit???
Hou jy nou van iemand of nie
Nee
Jou resent is pragtig??
Baie dankie?
Hou jy van iemand?
? ek wonder self...
Ek het gehoor jys eindlik engels is dit waar? Soos mense se jy prt eng by di huis?
Jah??
Maar net met my ma tho my pa is afr?
Ons het altyd so lekke gepraat
Dm my
Jah Lief vir jou??❤
Dm my asb?...
As ek jou maar net kon dm....
Jy kan! Ek wil graag weet wie jy is?
VIEW MORE