Visit this profile later to see if your question was answered.
Hulle is oulik π
Eks seker daarvan dat plett ook lekker was maar eks nie eers n bietjie spuit ekt op die boot gegaan nie! Dit was sΓ³ lekker!π
Dit was aan die begin noggal moeilik maar dit pla my glad nie meer nie...
Ek sou dit nie anders wou hΓͺ nie tho en eks rerig bly vir almal van hulle wie gelukkig is in hulle verhoudingsπ
π€
Ek gannie stry nie maar ek wil hom ook nie sleg sΓͺ nieπ
Hy kan n goeie mens wees, ek mis hom net niks nieπ
ππ
Ek gannie in n koshuis wees nie maar ek is deel van Bellatrix se daghuis en gaan in hulle verblyf ook bly π€©
My gunsteling couple is bianca en carl maar hys nie ons graad nie soo dit tel seker nie..
Dan sou ek sΓͺ louise en ruben of alexia en armand π
Nou nie besties nie maar ons het noggal close geraak die laaste tyd en ons is roomies op die boot ππ
Met liefde π
Dm my net β€οΈ
Onderwys vir grondslagfase π
Nous ons altwee basic ππ»ββοΈ
Yous a btch a$$ buffel π
Pukke ππ
Jys die beste mens β€οΈ
Die het sopas my dag gemaak! Dankie so baie β€οΈ
Whell is jy nie net te oulik nie, dankie anon x
Saam Ruben Swartz π€©
Dit gaan Ε jol saam hom wees!
Bietjie van altweeππ
Vreeslik dankie x
Ek is altyd oop vir nuwe vriendskappe π
Ons albei het besef dat volgende jaar moeilik gaan wees oor ek weg gaan x
Carl se hele groepie en Christo en Alex
Niemand eintlik nie x
Dankieπ
Jys 100% reg, ekt geen idee wie die is nie π
Hys nie te bad ou nie hoor??
Neeeee!
Hy kan maak net wat hy wil?
Na ons uitgemaak het was ons nog vir n rukkie maar nou is hy niks meer van my nie?
Dankie a??
Nee man, chat net met my? eks altyd oop vir n vriendskap x
Dit het net nie gewerk nie.
Nopee ???
As jy nie weet nie is dit seker nie jy nie?
Daars nie veel om uit te kies nie?
Uhmmm
Dis nog my geheimpie vir nou?
Awhh x
Message my net op whatsapp dan gesels ons, ek belowe ek byt nie?
Hy weet wie?
Yeah?
The unknown ??ββοΈ
??