profile img

Kian

Kixn_10

•Come on don't be shy•

200 Replies

J-M minnie ???

Nog nooit iemand soos sy ontmoet het nie ❤️

Kixn_10 replied 2515 days ago

like jy iemand?

Nope ?

Kixn_10 replied 2535 days ago

What's one of the dumbest things you've heard someone say?

Daar is 10 cm in n meter ?

Kixn_10 replied 2539 days ago

Waar was jy gisteraand?

By braampie❤️

Kixn_10 replied 2543 days ago

Liewe nai jys n fokken renoster?
As jy op my afhardloop in n rugby game sal ek nie 2 keer dink om jou nie te tackle nie ek sal soos n fkn injury moet fake want jys n fkn monster well done brah??????❤️

????❤️my dag gemaak en daar is nog 5 munite van hom oor?

Kixn_10 replied 2543 days ago

Gisteraand was lekka dankie x

EKs bly dit ... was lekka aand?

Kixn_10 replied 2543 days ago

Juice jy?

Nee ek doenie ... oefen baie ?

Kixn_10 replied 2543 days ago

Superrr oulik

Hmmmm dankii jy❤️

Kixn_10 replied 2543 days ago

Ek hou nogla van jou bene . Gym doen jou goed !

Dankii ?❤️Maar ek het nou n operasie gekry so ek mag eers weer oor 4 weke oefen?

Kixn_10 replied 2546 days ago

like jy iemand

Nee ek like niemand opi oomblik nie ek leer nog mense ken?

Kixn_10 replied 2548 days ago

what do you want in a girl ?

If we understand each other and we enjoy each others company ❤️

Kixn_10 replied 2548 days ago

Wie like jy ?

Niemand op die oomblik nie ?

Kixn_10 replied 2552 days ago

soek jy verhouding of nie

As ek voel die meisie is my tipe mens dan wat het ek om te verloor

Kixn_10 replied 2552 days ago

Ek het nie dit verwag nie ?

?wat verwag nie

Kixn_10 replied 2552 days ago

So dit beteken jy hou nie van niemand nie ?

Jip ?

Kixn_10 replied 2552 days ago
VIEW MORE