profile img

Kobus

Kobus_vorster

Ask me anything you like anonymously

103 Replies

Dankie vir die mens wie jy is en dat jy so ongelooflike mooi persoonlikheid het ❤️bly wie jy is en moet nie vir enige iemand verander nie 😊

Baie dankie ek waardeer dit super baie... Ek sal nooit verander nie🔥

Kobus_vorster replied 1870 days ago

Hkm se jy heeltyd ek kan sing as ek ni kani

Want jy kan...

Kobus_vorster replied 1872 days ago

Hkm se jy jy is heeltyd vet as jy nie is nie.

Want ek was geboelie tot gr 10 oor dit en om dit elke dag te hoor het laat ek dit glo

Kobus_vorster replied 1872 days ago

Op wie crush jy nou die grootste op?…

Whatsapp of dm my op insta dan sê ek jou😂

Kobus_vorster replied 1872 days ago

Hoekom is jy en Ruan beste vriende

Want ons click net.... En ons vertrou mekaar met enige iets sonder die vrees dat ons gebackstab gaan word..

Kobus_vorster replied 1873 days ago

How was matric farewell

It was okay, not really fun without a date... Bit friends saved the day. Thanks

Kobus_vorster replied 1873 days ago

Is j nog n virgin

Jah ek is

Kobus_vorster replied 1873 days ago

So jy gaan nie matriekafskeid toe nie ? 🤷‍♀️

Ek gaan, maar net alleen

Kobus_vorster replied 1905 days ago

Wie ken jou die beste

Ruan van den Berg

Kobus_vorster replied 1905 days ago

Kobus braaaaaa kan jy vir die mense sê dis ni die flippen einde van die wereld om 1 unfollow te sien ni rrrg daars meer as 1 mens in die lewe hkm loose hulle, hulle koppe oor 1 unfollow realllyyyy

Dankie tog iemand verstaan my! Ek wens die mense wat so aangaan kan dit ook verstaan soos omw.... 🔥🔥

Kobus_vorster replied 1957 days ago

Wat was jou 11:11 wens😂😂

Mag nie sê nue anders word dit nie waar nie😂

Kobus_vorster replied 1970 days ago 1

Hkm nie?

Sommer.... En eks nie lus om weer n date te soek wat my net later weer gaan ditch nie...

Kobus_vorster replied 1978 days ago

Gaan jy matriekafskeid toe?

Nope... Dinki so nie

Kobus_vorster replied 1978 days ago

Jys n doos

Okay? Dis random😂

Kobus_vorster replied 1978 days ago

Trouble in paradise?

Jy kan dit weer sê. Maar daai is mos die naam van n Drama in 1932 of iets

Kobus_vorster replied 1993 days ago
VIEW MORE