51
Replies
What do you wish your parents understood?
Math??
Who is _niina.x?
A girl??
Kan jy sokkie ??
Nee? Maar wil graag?
What is the biggest way people waste money?
Insurance?
my Benji, my beste VRIEND so almal dit bietjie kan verstaan?
kuier gou okay ? ek mis jou verskrilik baie ❤️
Caaaatt, my beste VRIENDIN nou kan almal verstaan.
Yess ons sal gou gou. Miss you ook baie❤?
Was jy al hoog (van soos dagga / herbal etc. )?
Nee nogi
What is your number one rule?
Dont be a doos?
Ht jhy al besluit wi jhy gan kies tussen cat en ons (( die vv ))
Se my wie JY is dan sal ek jou se...
Wat is jy so gepla oor marco?
Marcu Kriegler
What was your biggest waste of money?
Gifts for my ex
Jhy like vi cat... ? Jhy maak dt obvious... shame
Wat is vout daarmee, en nee ek doen nie sy is een van my beste vriendinne, soos my sussie, en wat het dit met jou te doen?
Why are you single?
Dont want a relationship
What are you bad at ?
Art??
Van wie hou jy ?
Dm my dan sal ek jou se?
What do you want the most right now?
Alcohol
Hoekom kan jy nie met jou ex praat nie ?
Dit bring te veel memories terug wat ek wil vergeet
Haha nou dink jy jy is groot.. ou ek was in jou laerskool...en tjom ek weet ni hoekom is jy so grootbek ni, want ons almal weet jy kan niks doen nie
Ek dink nie eks groot nie, en ek is nie grootbek nie, jy is want jy is n lafhard om dit nie persoonlik vir my te se nie
Hierdie chom dink hy is groot?...ek weni of dit die vv is wat hom beinvloed ni?..maar hulle dink ook hulle is baie groot...maar eintlik is hulle pis bang en kan niks alleen doen ni?...hulle dink almal is bang vir hulle maar eintlik is niemandt?.
Dm my
want duidelik het jy nie die ballas om dit persoonlik vir my te se nie
chom,ek weenie of jy weet nie maar hulle(die VV)gebruik jou net...So as ek jy is maak ek nuwe vriende of andersins bly n nobody dan vir altyd.
Dm my
oo okay. interessant? hoekom is daar niks nie? johnny19
Want ek het so besluit
as jy my nie haat nie, wat gaan dan aan tussen die vriendskap?
Watse Vriendskap. ?. Daar is niks
jy ken my, maar jy praat nie met my nie, jy haaat my, want jy hou nie van my nie, wie is ek? johnny19
Dit staan in jou naam... en ek haat jou nie
jy was n awesome vriend! maar jy bly cool
Hkm was?... mah baie dankie
hello. wie was jou beste vriend in kleuterskool?
Hi... dis nogal n wierd vraag... maar as jy rrg wil weet was dit Manie le Roux
You have unlimited money. What's the first thing you do?
Buy EVERYTHING I always wanted
Is jy n universiteit ?
Want jy is anni brand ??
Ag dankie baie.. ek bloos sommer mah baie dankie vir wie okal die is en ek se maar die selle vir jou
Is jy n universiteit ?
Want jy is anni brand ??
Ag dankie baie.. ek bloos sommer mah baie dankie vir wie okal die is en ek se maar die selle vir jou
Why are you not a millionaire?
Because i like to spend
What makes you instantly hate someone?
If they insult me behind my back
What makes you happy to be alive?
My GF
Hoekom moet jy altyd komentaar lewer oor goed wat niks met jou te doen het nie dis so onnidig
Ok chané eks jammer ek weet ek was verkeerd en ekt nt n joke gemaak... so ek sali meer met jou praat nie as dit is wat jy wil he nie
What are you most afraid of losing?
My paintball stuff
What are you tired of seeing on social networks?
A picture of a sick or wounded person or animal that says " your like will save him/her" or type Amen to save him/her
Ur kwl
Thanks anonymous ... Whoever you may be
Jy het my uitgevang ?
maar delete dit asseblief ?
ons was baie klein gewees ?✋
Ok sal doen?
Jy het my uitgevang ?
maar delete dit asseblief ?
ons was baie klein gewees ?✋ nicole.lubbe
Ok sal doen?
Hkm delete j ni twee jr trg se replies op qoohme ni ????
I dont want to??
My naartjiepit ?
welkom terug op Qooh.me ?
jy beter my terug follow ?
ek mis jou baie ? nicole.lubbe
Hey my Naartjiepit?
Thanks hoor
Ek doen terug follow
En ek mis jou ook vreeslik
En ek wil die die goed van 2jr terug delete nie?
Which word do you misspell a lot ?
Because
What is success to you?
After achieving something
Do u know a julius malema;)
Yeeeeeaaaas
Ek het regtig van my bed afgeval ;-)
Oke Hahahaha
Hey it's julius here just wanna say nvr change and always be funny ok
Thanks
What makes u happy, and what makes u mad or sad?
Happy-All positive things in life.
Sad or mas-Negative people and things in life
Who do u have most fun with in ur school
All my good treu friends
No Qs and no answers????????
Who are you I'd like to know who you are ;-)
VIEW MORE