Visit this profile later to see if your question was answered.
Nope ?
MENSE WAT VIR DIE ONDERWYSER SÊ AS IEMAND BANK SOOS HOEKOM LEWE JY ???❤️❤️❤️❤️
Ek kan ongelukkig nou nie juis vir jou 'n antwoord op daai gee nie ?X
I will unfortunately not be doing that
Dis nie meer hulle tyd nie . THINGS CHANGE . ?
Ahm eks bly jys so geintreseerd ?? maar ahm ekt hom actually eers in mei ontmoet so dis nogals vinnig maar dit was kinda love at first sight maar ek dink ons het seker 2 weke nadat ons ontmoet het gesê ons hou van mekaar ?
Bennie ? Friends ✨Musiek?
Nope , wel nog nie ??
Eks baie sarkasties ?
Definitely ❤️?
10. Antonette - ons huishulp ?
9. Stiaan vdw ?
8. Marila ✨
7. Annerine ?
6. My ma ??
5. Bennie ??
4. Jacques du Toit ?
3. Jono ?
2. Maritz ?
1. Kaelin ?
People who don't spend time on me
1. Huis Bloemhof - begrawe my hart in huisbloemhof se tuin ?
2. Annerine ✨
3. Mia Viljoen voor die fonteintjie - Blue Lady ?
4. Juffrou Roos..
5. Oranje ???
6. My verjaarsdag ? - beste ene nog
7. 1ste blue lady aand - Liané van Vuuren ?
8. Junior dans ?
9. Zane ??
10. All my new friends ???
Hoeveel meisies / ouens hulle mee afgehak het
Ahm no never in my life ?
Wiskunde ? Atletiek ?
Reën ☔️
Corlia en Emma ?
Jy weet dit manet . Wanneer hy heeltyd in jou gedagtes is en hy jou gelukkig maak sonder om te probeer . ?
Ahm dis 'n whatsapp group wat soos meeste van my vriendinne is . ?
Whoah gou skatlam .
Eerstens Nicole is nie naastenby 'n slet nie en vir jou om dit anonymously vir my te sê en nie eers vir haar kan sê nie is laag .
Nicole het 'n mooi lyf en sy mag fotos neem in haar bikini want dis haar lyf en nie joune nie .
Gaan mors jou tyd iewers anders en hou op mense afbreek want dit sê meer van jou as van die persoon vir wie jy dit sê .
Boy bye ??
6: my suster ? ( ek moet dit sê ?)
7: nicky de kock
8: so baie ? Ahm alicia joubert , natacha styger , ilse en karla brugman en nog baieee .
9 : amels
10 : emma bekker , carli claassen , gabriella ludck ?
Te veel
Too much x
When he takes time out of his day to be with or even just talk to me .
Wel ekt vanoggend my oë oop gemaak
Larries en rhenish
When he is honest and trustworthy and can make me smile without trying . Jah baie goed eintlik ?
Is dit lekker om jou tyd te mors ? Ons almal soek maar antwoorde neh .
Mos masels . Nee ma mieke stubbe het
Grappie
Iemand is nuuskierig
Wel ek was in graad 2 so seker prentjies geteken en geverf ?
Yas ?
Skool
63 %
Mieke M , Annerine , Anouk , Enya , Christine , Anje , Mieke S , Emma en nog baie ?
Die klein goed ?
Almal behalwe die mense wat my ongelukkig maak
Nicole ??
Annerine ?
My best friends and a special someone
?
Alle kuiers is lekke mah Jono sin is mah altyd ???
Geluk , jy mors jou tyd
Emma-Louise vd Sandt ? Beste mens ooit . Love haar so so baie . Ons moet meer kuier though ? Sy beteken so baie vir my en ons is al goals van gr 7 af #mysielkundige #besteadvice ❤
Annerine en Anouk ?
Te veel mense mah my closestes is die #periodsqaud ?
Clishé mah Vogue ??
As mense kou in my ore en stadig loop in die mall of enige plek waar ek nie verby kan kom nie . Wanneer onderwysers maak asof ons net een vak in skool het en ons die wêreld se huiswerk gee - dis eintlik 'n huge ding ?
Ekt 'n gevoel ek weet wie jy is maar jah warrie min ?
Rilki ❄️?
She mah lifeee ? Het haar nog net een keer ontmoet mah sys letterlik die beste persoon . Ons luister altyd nah mekaar se probleme ☝? Weet nie wat ek sou doen sonder haar nie ? Sy beteken ongelooflik baie ? ily wbf ?
South Africa ??
Italië is my droom so ☺️ ??
Haha al my vriende kuier lekker
Jinnee ?
Mieke M , Annerine , Anouk , Emma , Christelle , Lili , Jeanelle , Mieke S , Enya , Nicole , Michelle , Jané , Tenika , Ghia , Doefie , Ami , Anje , Christine , Michaela, Caira , Katryn , Sibella , Calista , Leigh , Anaïs, Kariena , Jana , Antoinette , Nikola , Meghan , Elsje , Hailey , Nerine , Inge , Minique , Karlien , Cara T , Carmen , Corlia , Franzé , Danielle , Karli ?
So dankbaar vir al hierdie amazing mense ?Jammer as ek iemand vergeet het , net baie mense ?
Net die beste graad 7 ?
Ughh
I don't want to kill anyone so i will just like call 911 or something dunno
Think less , live more
Awww that's so cute . Thank you so much it means so much to me ?
Niks met jo te doen nie soek aandag by iemand anders of gn vra jo ma
Watse date ?
Ken nog nie so goed nie mah baie nice en sal hom nog graag beter wil leer ken
People who act like they didn't do anything wrong and everything was your fault ?
Kom jy sê vir my wie jy is en hoekom jy 8 goed vir my stuur ?
Op hierdie stadeum brunette ?
Kry respek or ??
Ahm is "hier" in jou drome ? ?
-R3338899
Hello Meg ❤️
Music ?
People who change their minds the whole time ?
Hope the wound heals but it never does , that's cause you're at war with love ❤️ - battle scars
Bad things - Machine gun kelly , Camile CaBAEo ?
Supergirl - Chris Wood ( Mon-El ) ??
As ek 'n rand gehad het vir elke keer wat iemand al dit gevra het sou ek soos 10 sterie stumpies kon koop ?
Hys 'n klas ou met 'n great en interessante persoonlikheid . Een van my close vriende en hy beteken baie vir my . Much love ❤️
Ahmmmm moet ek nou hoogmoedig wees want ek weet nog nie eintlik nie ? Maar ek hou van sing soo eks oraait i guess ?
Gerhard beyers ?
Ek
Mieke S
Mieke M
Jeanelle
Christine
Jono
Keeper
Monnas
Hentie
Stiaan
Great duh - dis vakansie ?
As jy my wil dm dan kan ek jou vertel van my eie experience , maar as nie . Moenie hulle probeer terug kry nie . Hulle is anyways nie ware vriende as hulle jou nie wil nooi nie en hulle jou enigste vriendinne is nie . ?
Wees die beter mens want daar is baaaieee mense wie jou vriendin sal wil wees . DM my as jy nog advice wil hê want ek love dit om advice te gee ? Ek hoop dit help darrem so bietjie
Ken hom nie eintlik nie maar het nog net goeie goed gehoor en jah .. wil hom graag ontmoet ?
Eksamen en klas groups wat nie my vrae antwoord nie ?
AJ de Klerk ?
1. Tiki ❤️ - hierdie was so erg sy but oraait sy bly my fav ?
2. Ek kan met haar obsess oor alles . Ons hou vir some reason altyd van die selfde goed en dan raak ons letterlik obsessed daaroor en dan sal ons net daaroor praat vir soos 'n jaar ?? #episode #thegirlandthedreamcatcher
3. Ek sou nie Aardrykskunde oorleef sonder haar nie ??
4. Ons complain daagliks bymekaar oor skool en eksamen deesdae ?
5. Ek was nog net 4/5 keer by haar ou huis en elke keer wat ek daar kom voel dit soos die 10000000ste keer ?
6. Sys 'n ware kind van God en sy het 'n hart van egte goud ?
7. Ons snapchats is goals en my snaps is nooit korter as soos 50 sekondes nie - meeste was soos 500 of iets .. i dunno ?
8. Sys my loser en ek kan nie onthou hoekom nie ?
9. Hulle familie is die closest ooit ???? + ??
10. Haar musiek smaak is my lewe en my musiek smaak ?
11. Sy het al tougespring met my charger en ek het al ritmiese gimnastiek "gedoen" ?
12. Ons kyk altyd movies by haar ?
13. Ek ken haar eintlik soooo goed en ek ken haar nog net vir 'n jaar ?
14. Sy hou nie van vrugteslaai of aarbeie nie - ek weet nie hoe nie ?
15. Sys eintlik regtig weird en sys obsessed met my wange ?
16. Sy leer te hard - teenoor my ?
17. Ons haat altyd dieselfde mense ?En dan leer ken ons die mense het dan love ons hulle ??
18. Syt vir my 'n koek op my verjaarsdag gegee ?
19. Haar speaker gaan mal as dit pap is ?
20. Sy beteken regtig baie vir my en ek sal nie wees wie ek is sonder haar nie ? Syhet my so baie verander deur net een jaar en nie in 'n slegte manier nie en eks so bly ekt haar ontmoet ❤️
Mmmm seker " Be kind , because everyone you meet is fighting a battle you know nothing about " ☠️
Sy is net vriende met my omdat ek inhaar stemgroep is ? Ons comments vir juffrou roos maak my lewe . Sys sulke snaaks mens en maak my ALTYD lag ? Ek wil closer met haar raak en sy beteken baie . Love haar ❤️
Ek ken haar nie so goed nie , nog net so paar keer ontmoet . Sal haar graag beter wil leer ken ?
Dis nie dat ek NIE daarvan hou nie ... ek hou net nie baie daarvan nie . Soos ek sal meeste kos bo dit verkies maar ek eet dit nogsteeds as ek dit kry ?
Hmmm okay dis bietjie weird maar oraait ???
1. Ek kan nie glo ek moet eintlik nou dink nie so min weet ek van myself ?
2. Ek is verlief op chocolate ?
3. Ek het 'n husky hond - Kovu ?
4. Ek haat teg ( vir sekere redes waarvan my klas sal weet ) en nw - hulle sal dit ook weet ?
5. Ek luister elke dag vir tenminste 3 ure musiek - ek kan nie sonder dit wakker word of gaan slaap of funksioneer nie ?
6. Ek het nie 'n gunstelling kleur nie .. dit verander met my mood ?
7. Ek word maklik gemotivate maar nie vir lank nie ?
8. My vriendinne en vriende is die rede vir my geluk ?
9. Miek miek en tiki is my favs ❤️
10. Ek het 'n goeie smaak in klere maar nie genoeg geld om die klere te koop nie ?
11. Ek hou nie baie van pizza nie ?
12. Ek haat somer - ek haat sweet en warm kry ?
13. Eks 'n winter baba ⬆️
14. ⬆️20 junie 2002 ?
15. Ek het 'n jonger suster wat al my vriendinne follow op instragram ?
16. Eks 'n introvert maar ek kan baie ekstroverties wees as ek gemaklik is met jou ?
17. Ek was in De Hoop laerskool ?
18. Eks nou in Bloemhof - met passie is ons trots #onsgaan4mwen
19. Mmmm en mooi is my favorite woord deesdae ?
20. Ek sê mmm baie omdat ek baie moet dink in eksamen ???
21. Ek wil eendag 'n sielkundige word??
22. Eks allergies vir neute ⚡️
23. Eks secretly 'n plaasmeisie - glo ek ?
24. Boersoek'nvrou is my als ☄️
25. Ek love netbal al speel ek hokkie ?
26. My suster is in graad 5 en het meer prestasies as ek ❌
27. Ek like van slaap ?
28. Ek kyk graag horrors al verwag mense nie dat ek daarvan sal hou nie ?
29. Ek huil regtig maklik - nie voor mense nie
30. Eks 'n baie sensitiewe mens en ek raak maklik attached ??
31. Eks baie independent ?
32. Eks baie ongeduldig , maar net oor goed wat nodig is ( Mieke ? )
33. Ek praat te veel blykbaar oh en te vinnig ?
34. Ekt nog nooit iets gebreek of gekraak nie - behalwe 'n nael ??
35. My suster het twee rotte - nie ewww nie , hulle is skoner as jou mond ?
36. Ek lag te veel en my lag is baie irriterend , maar ek warrie nie ?
37. Ekt al te veel hamsters gehad en almal is begrawe in die parkie ?
38. My een hamster het in die swembad geval en gevries ?
39. Ek haat my hare al sê almal dis so maklik om te handle ??
40. Ek was baie blond toe ek jonger was en nou is ek brunette ??
41. Ek was al uitgeskel omdat ek 'n roomys eet in klas - dit was 'n pen juffrou . En omdat ek my hare geknip het - ekt net 'n skêr in my hand gehad ?
42. Eks baaiieee baaaiieee picky met kos . Baie . ? En dis sleg ?
43. Ek haat dit om te hardloop ?
44. Ek loveee loveee loveeee blomme ?
45. Eks 'n adrenaline junky ?
45. Eks 'n kind van die een en enigste lewende God - ek voel baie sterk daaroor dat daar net een regte geloof is maar ek het niks teen mense wat Hom nie volg nie ?
46. Ek drink net strawberry stingers by kauia want eks te bang om iets nuuts te probeer .
47. Ek het ongelooflik baie fears en fobies maar eintlik is ek nie bang vir lewende goed nie . Maar my grootste is the fear of the unknown en Thanatophobia - the fear of death ☠️
48. Ek kry maklik seer ?
49. Ek haat spinnekoppe en die donker ?
50. Ek love my familie ????
Niemand gaan die lees nie ???