92
Replies
Wie dink jy is dit? (habada)
Se jy my ?
Ah ticklish feet! Their toes or their soles more?
??♀️??♀️??
Habada habada hadaba
Is dit wie ek dink dit is ??
What would you say are probably the most common most ticklish spots on most kids if you had to guess some?
Feet ? ? dont know
Het jy snapchat
Yess. Het al op dit reply ☝?
Ken j enige oakdalers?
Nope ??♀️
Hey ek het die meisie op Instagram wat regtig beeldskoon is en so adorable vir my. Sy het ligte oë, dalk blou met n ligte skynsel groen ek weet nie 100% nie, maar definitief mooi. Ligte bruin hare, amper golden brown.
Ek het jou DM ook gekry.
Daai A$$ op jou ?????
Uhm dankie ?
Sien jy word grooter (-)(-)
Sien jy word kleiner ??
Fav wax ouens?
Ken net die GN mense ??♀️?
Fav song?
Call out my name ~ The Weeknd ?
Mikayla Ritter ?
Die main btch ❤️ Baie tyd en liefde vir haar
Beste gr 12 ou wat leke kuier ?
Hmm ??♀️?
Jaime Hartman?
Goeie mens ❤️❤️
Do you like breakfast? Cuz Omelette you sleep by my side tonight? ???
Hahah cheesy ☺️?
What makes you happy?
Being with my friends ❤️
Jy en Michael Cotter ?
Goeie vriende ?
Hotste gr. 9 seun ??
Ken nie rerag die gr9 seuns nie ✨
Wat is jou gunsteling deel van jou lyf ?
My hare ?
Jys so mooi mens binne en buite? hkm loop jy jou self op so klein en trugetrokke groepie vas hkm verbreer jy nie jou vriende groep nie? Want daai 4-5 meisies gaan nie altyd daar wees vir jou nie
Baie dankie .. maar ek hou van my vriende net soos wat hulle is ❤️ Sal hulle vir niks veruil nie .. dis die tipe mense wat altyd daar is vir my.
Kan ek jou nommer kry ?
Wies dit ?
Krugertjie❤
Wies dit ? ?☺️
Ht jy jou hare donkerder gekleur
Nee ? ek weet dit lyk so op my recent maar dit is net die filter ??
Ek like jou baie!!
Uhm dankie vir die 3de keer lol ?
Ek like jou baie!!
Lol dankie ? ??
Ek like jou baie!!
Dankie ?
Hey there Gorgeous. Want to chat?
Who this ? ?
What is the worst decision you ever made?
Loving the wrong people ?
Is jy stout??
Is jy dom ? ?
Hoekom is jy ń Anika?
Hoekom is jy n Anonymous ?
Snapchat?
Het al op dit reply ?
Wa kuier jy vrydag?
By so ander meisie ?
Hey Weet jy ken my nie maar jy klink soos n awesome mensie en glo ook jy is super pragtig en beeldskoon ???mag ek jou nr kry asb sal jou eers DM stuur gee my net jou instagram?✌????of mors ek maar net my tyd om te vra ???
Heyy baie dankie ? jy kan maar n dm stuur ?
Praat met my
Ek het gese wat ek wou
Snapchat?
Ek het al op dit reply ?
Ek like jou baie❤??
Dankie anonymous ?
Mony or love or power or $ex choose one ✌
Love ?
Why so hot?
Why so anonymous ? ?
Well the robber won't fall by himself, he's trying to climb up. What would you do in that situation?
Kick him off
Would you date another race
Nope
Would you date a guy in Johannesburg
Nope
Are you interested in anyone atm
Nope
Add my terug op snapchat
Sal nou nou
You are very beauty???
Thanx ?
Can i kiss you or kiss your $exy leg ??
Go kiss your mom , she will appreciate it more ??
If you snap back then you will find out . ??
? oraait
I do not think one paragraph is enough to express how amazing you are. It would take thousands of pages to make it truly clear. Your magnificence is much greater than a measly few sentences.
Who is this ? ?
You are more beautiful than a summer sunset on the ocean horizon. You are more breathtaking that the lush landscape on a mountain. You shine brighter than the stars in the country sky. You are more alluring than any song that was ever sung.
Dm my .. dis so oulik ?
if you were on a balcony, saw two sets of fingers grabbing the edge of the floor, looked over the railing and saw a robber dangling below you, what would you do?
Let him fall , hy moet seka sy les leer ??♀️
Jy baie mooi en gaaf
Awwh oulik .. baie dankie ?
Op wie het jy n crush wat uit die skool is?
Niemand
Hi wanna see my $ex photo xsweetxxhot.info lynnhb839
Nahh ?
Who want to see my nudes? jxhotbox.stream jennifer6p445
No thenx ?
Ek like jou
Hmm , wonder wie dit is ?
Hey what’s your snap ❤️ Uddin
Anika-kruger123
Brag about yourself. What are you really good at doing?
btch face ?
eks bly om te sien jy maak n verandering??
Dankie ??
Ek dink jys kinderagtig ??
Awwh dankie .. liewers kinderagtig as te groot vir my skoene ?
What's something you fell in love with instantly?
Sushi ?
What's something that took you way too long to realize?
Dat jy niemand meer kan vertrou nie.
Hoekom is jy so mooi
Haha awh dankie .. ? Seker daarvan jy is ook ?
Happie hier happie daar kom ons kry makaar
Tf ? ??
Is daar enige ou op wie jy 'n ogie het?
Nee wat .. ??
Lyk na n oulik meisie jou dalk beter leer ken eendag
Baie dankie .. ? Dm my
How much money do you need right now and why ?
All the money in the world ?
what phone do you have
Iphone 6 ?
How can you be a better person?
Probeer om meer nice te wees ???
Kyk net en Chill ??
Yes man ???
Hou jy van kaas bra
Nie rerag nie ?
Jys darem maar baie $exy?❤
Baie dankie ?
What needs to stop ?
My beursie wat so vinnig leeg raak ??
Is ons vriende?
Se jy my ?
Are you seeing anyone ?
nope
Jys pragtig. ?
Baie dankie ? Seker daarvan jys net so pragtig x
Jys kak mooi
Baie dankie .. seker daarvan jys ook ??
Cuteness redefined.. ?
Awh thanx ?
What type of people annoy you the most?
2 faced people ?
The last lie you told ?
Don't know ??♀️
What was your first cellphone ?
Nokia ?
VIEW MORE