Visit this profile later to see if your question was answered.
Tannie Lilly en die Hoof. ?
Nee netou is ek nie welkom daar nie. ??
Hoe sal jy weet of my hol lekker proe. ?
Kan nie wag vir ons studente lewe saam nie. #Roomie ???
ek weet self nie.
dink nie ek ignore iemand op die oomblik aspris nie.
weetie
van my hond en katte, party mense in my familie en my vriende enso.
korrek. wat laat jou aanneem ek is een?
Nope ek is nie, maar as ek een was dan sou ek dink dis beter om die bully te wees as om die een te wees wat nie vir homself kan opstaan nie.
vakansie en kos
hetie pockets nie.
?? of net baie nuuskierig.
Nee. Baie mense het bespiegel dat ons twee saam is toe noem ons mekaar dit as 'n joke, toe stick dit maarnet en nou is dit wat ons mekaar noem.
het al 'n tydjie terug beantw. maar dis een van my beste maatjies ?. ek dink dis seker die enigste persoon ooit wat vir so lang tydperk al opgestaan het vir my en by my gebly het , sonder dat ek moes vra ☺
bly dan eerder weg van dit af.
Dit was tos, maar toe kry ek skel daaroor. So nou is dit nogsteeds tos. #warries ?✌
wie het gesê ek is happy? ?
not my business, not my problem.
hoe?
celebrities
Niks happy daaraan nie ? . jokess. selfde vir jou ?
sodat ek ook kan weet hoekom ons so genoem moet word, want ek weet nie. ✌
vra vir wilmie en wilmari.
hozzza
hahah neeman dit was nie so erg om te doen nie, net bietjie hoog. ?
nee ek moet niks?
om kaartjies te koop om Taylor Swift te gaan kyk ?
hy moenie met my praat soos wat hy met alle girls praat nie. Dit sal ook kwai wees as hy soos aanhou baklei vir my en aanhou probeer wanneer ek baie vol kak raak ?
69
ek en jy naked
jeep wrangler en ook 'n mustang rocket. ?
ja ek gaan wees. ek soek nog hoeka 'n koshuis sot. ☺
was in mosselbaai, stilbaai, kaap en lambertsbaai.
I was doing just fine before I met you. ?
wel dit is mense wie ek nie ken nie, wat nie aanvaar dat ek nie met vreemdelinge praat nie, en ook mense wat kak teenoor my was.
dit was om nie een persoon op my blocked lys op whatsapp te hê nie, maar dit het hard geflop ?
eks nie so bevoorreg om gevra te word om op dates te gaan nie so ek sal nie weet nie. ?
nope,ek sal mos weet wanneer iemand iets op my fotos comment ? . en ons ken nie mekaar rerig nie so ek dinkie dat hle dit sal doenie.
ek weet nie waarvan jy praat nie, hulle comment nie op my goed nie.
dis rerig vir my persoonlik 'n afsit wanneer mense so spel. dis nie hoe mens "jou" spel nie, weet jy dit?
Anyway, ek het nie een gehad nie.
as iemand met my in persoon praat en hulle is "lelik" dan sal ek nogsteeds met hulle praat en kyk hoe hulle geaardheid is.
want ek ken genoeg mense. en ek bedoel soos ek ignoreer mense op whatsapp of ander goed as ek hulle nog nie in persoon al ontmoet het nie, behalwe as hulle hot is.
hahaah
eks nie sterk genoeg om iemand te gooi nie en ek kamp nie.
ek vergeet gewoonlik om te reply, dis nie dat ek mense aspris ignoreer nie, behalwe as hulle kak teenoor my was of as ek hulle nie ken nie.
want dis onnodig en ek dink dit irriteer maar almal. Mense moet net hulle gevoelens onder beheer kry en chill ?
Augsburg , in Clanwilliam
Ag jis fyngevoeligheid irriteer my.
Want vir my was dit snaaks en ek kan nie help daai bra is ongeletterd nie.
Dalk het ek hom/haar nou gehelp om beter te spel vir die toekoms ??
Kannie presies onthou nie, maar ek dink dit het begin omdat ons mekaar gehaat het oor so hoer laaitie in ons skool. Toe kom ons agter hys glad nie die moeite werd nie toe raak ons beste vriende. ?
Suurstof... en water ??
? Uhm jou sht is ook nie uitgetik nie want qoohme verander dit self. Maar hulle vat nie afrikaanse vloekwoorde nie.
Hahaha. Ek het nie my beste vriend gevleis nie.
Eks nie rerig spyt oor baie goed nie want al die sht wat ek gdoen het kom neer op wie ek nou is. Maar as ek moet kies is ek meeste spyt oor dat ek mense probeer help het en dan waardeur hulle dit fokol en dat ek mense vertrou het. Maar ja ek het darem daaruit geleer ??
Aan hoe ek en my gesin eendag gaan wees en hoe my kinders(hopelik seuns) gaan wees as ek gaan hê.
Natuurlike blonde hare, plat maag, gespierde bene.
En ek sal dit like om met enige iemand te kan praat oor enige iets, sonder soos ongemaklike pouses tussen in hahaha.
Myself ? Vertrou nie rerig mense nie.
Hahah daai "liefie" is een van my beste vriende... en dis 'n baie diep vraag en eks te oppervlakkig om dit te antw. ?
Konnie bash toe die nw nie, en kannie nou bymy beste maatjie in lammies wees nie ?❤
Instagram het aanhoudend gesê ek moet 'n foto opsit ? . Enek hou van daai foto ?
Ek dinkie my vel kon die ringetjie vat nie, toe raak my vel heeltyd dunner en dunner totdat daar soos niks oorwas nie ?. My naeltjie het bietjie gefok gelyk, maar diwas soos 2 jaar terug so dis nou orait.
Ek het op 'n tyd 7 gehad ?
Naeltjiering, 4 in my linker oor en 2 in my regter oor. Maar een van my boonste oorgaatjies het toegroei en my naeltjiering het uitgeskeur hahaha. So nou het ek 5.
Ek dink niemand het rerig net een gunsteling liedjie nie?
maar eksal nooit moeg raak van G-Eazy-Tumblr girls nie en eintlik amper al sy liedjies, en my onlangste gunstelinge is Blackbear-idfc en ook hulle Obvious, Maty Noyes-In my mind, en ja nog baie teveel om op te noem. ?
Hartenbos en lambertsbaai. Dis seker al ?
Liefie ! ? Ja ons moet definitief, aangesien ek al net nommer 4 gekyk het ? . Wanneer skool weer begin het ons 'n date . ? ?
oulik, ek vir jou ook ??
Dit gaan Alyssa Panther wees. En ek gaan dalk 'n koshuissot ook kry, as my plan vir 'n woonstel nie uitwerk nie.
Amri se sot, Anle dink ek, was vir my die oulikste en sys baie nice. Ek ken nie rerig baie sotte nie.
Series kyk, slaap, mense kwaad maak, drink. ? ? ?
Sal dit enigetyd gee as jy my self DM! ?
Ek sal vir Dave Franco en Zac Efron uithaal uit Bad Neighbours om by my te kom bly. ??
" Respekteer altyd almal, al respekteer hulle nie vir jou nie " .. dis goeie advies, maar ek volg dit nie.
Wees net jouself en as ons nie click nie isit mos nouma so?
Jané en frankie saam ?❤
My matriekjaar, en ek word 18.
Geskors uit die koshuis vir 'n kwartaal en ek bly te ver om heeltyd in en uit tr ry.