36
Replies
How long did your last call last?
1 hour
E mug vi ouns. Enge rad vi m*
Ek is ook moeg vir ouens.. N mens kry net altyd seer maar weet jy ons nog jonk ons moet ons lewe nog geniet
Wie sou jy se is een van die mooiste meisies in jou graad. Persoonlikheid gewys
Ek weti
Hkm mut ek ping !?*
As jy wil weet moet jy my ping op bbm en as jy ni wil ni sal jy nooit weet ni
Het j nog n ding vr J.M.!?*
Ja eks nog lief vir hom, maar wat help dt hy weet ni eers dat ek hm nog lief hti, ek weet ek aangejaag tussen my en hom maar hy was rrg my als. Ek wens ek kon dinge reg maak :(
Wat moet ons jou vraa
Enige iets al se jy net hi
What's your fav colour ????? :p
Pers
How big is your TV?
I dnt knw
If you could ask your future self one question what would it be?
Will I find the perfect guy
What are you wearing right now?
Pj's :P
Sal jy Arnand los as jm jou weer uitvra
Jm sal dit nooit doen ni
Do you still love jm?
I will always love him but not as much as I use to
When you help someone, do you ever think, “What’s in it for me?”
NO!!!!!!
One thing you want to say to someone right now, but can't or aren't brave enough to?
I hate you
As jy nie antwoord nie, sal ek se dit klink dit gaan sleg
Gaan goed tussen ons maar wie de hell jy
Hoe gaan dinge tussen jou en Arnand?
Wie jy
Dink jy so of hoop jy net
Ek dink so
Het jy jou grootste wens gekry?
Ek dink so
Wat is jou grootste wens?
Om die regte ou te ontmoet
Hou j van // het j iets teen Jolein ?
Ekt niks teen haar ni
Dink jy Arnand sal jou los of op jou verneuk?
Ek dink ni so ni
If you met Nelson Mandela what would you have told or asked him?
Thnx for helping our country.. And thnx for helping the poor children!!!!
What is missing in your life?
My dad
What would you do this year If you had no fear ?
Skydiving
NEE maqii jy moet sê jys 'n ***** want: Beautiful Intelligent Talented Cheerful Honest ... So sê jy is die grootste ***** ooit !! bittersweeet3000
Hehe danki my maiQiiii
Soos enige meisie is jy ook seker insecure oor wie jou ou dink in sy kop ... So is daar een van Arnand se eks'e wie jy dink hy nog nie oor is nie ?
Jinne moet almal altyd oor hom vra jinne nee hys oor al sy ekse en eks oor myne en weet jy wat jy seker een van Wilmarie se pelle maar in anyway just leave me and him alone
Let's play a little game... I ask really personal questions and you my dear , must answer truthfully
Ok
Why are u such a b*tch?
I'm not a b*tch it is just me so if ju don't like me it not my problem!!!!
What do you think people think of you?
I don't really care,,,they can judge me they can love my I DON'T CARE
Pla dit ju dat Arnand en wilmarie n verlede het wat baie erinstig tussen hul was!?**
Ja dit pla my.... Maar ek steer my nie meer aan haar nie,,, Sy kan maar try wat sy wil maar ek weet hoe hy oor my voel en hy weet hoe ek oor hom voel
Het jy 'n sussie ?
Ja ekt stiefsussie maar sys oorlede
HeYoO kOm krap sO biQ hiersO wiL net se eka miss jOu en wanneer kOm kuier eka 'n BiQ bY jOu Renské ?? nicki-lee0502
Heya daar vriendin sal BIQ reel dan kuier ons biq saam ..... En ek mis jou ook !!!
Wie beskou jy as jou beste vriendin
Ekt nie net een ni maar ekt n klomp.... Maar as ek 2 kan num is dit kels ankÉ
Gan j nt met Arnand uit omdat jy bang is om aleen te wees
Nee ek doen nie ek gaan met hom uit omdat ek hom like,,, en hy maak my gelukkig maak
VIEW MORE