Visit this profile later to see if your question was answered.
The young never take anything seriously if it sounds simple.❤
Amper ?☉
Vrydag?❤
Jys n beaut.
??you know me 2 well
Ok so ek weet nie van lekker seuns nie?
Maar baie van my vriende is awesome mense.❤
Dm my dan se ek jou as jy so graag wil weet.
Haha wel dankie ?
Nee ek was nie✋
Ek seker ek is vir jou ook.
Wens net ek het geweet wie die was ???
Ek ken nie baie nie maar daar is een of twee wat ek wel van weet dm my?
Aii jammer hoor dalk kan ek dit nog vir jou gee dis seker nog nie te laat nie ??
Wel dankie ?
Nee.
Ons is vriende!
Jinne okay.
Ons doen nie ?
Jinne iemand is obsessive.
Ons is vriende .
Wat moet ek jou vertel.
Nigggie ily2 ❤❤××
Wel hang sekerlik af?
Ek is ja ??En miskien dm my dan se ek jou.
Nee ons is net friend.
Niks gaaan tussen ons aan nie.
Ons tag mekaar,want deesdae is dit wat vriende doen?x
Ek en devilliers is really net friende.?
Nee ons is nie ons is friends?
Aww ek is seker ek is mal oor jou ook?
Ek het hom geantwoord.?
Vra eerder iemand wat weet.
(Eks seker ek wil ook nie weet nie)??
Daar is way teveel.
My hele family❤
My ma,pa 2 sussies en boetie.?
Al my friends ?
Janica
Jacinta
Nicci
Jean
Jade
En daars net teveel as ek nie jou naam genoem het nie ,weet net jys tien teen ook ń fav ...dis net teveel om aan te dink ?✋
Jho pasop wat jy belowe.✋
maar dankie dis baie nice van jou?
Ouderdom maak nie saak nie maar terwyl ek nog op skool is verkieslik iemand nog op skool??
Yess girl .☉lost and found
Ilysmx❤
Yeah my kuier maatjie??
Haha ja
Aww ??
Ek dink ek weet wie die is.
Ek waardeer dit☄
Ken haar nie.
Ek mis dit ook.?
Whatsup dalk?
Nee..Asb dm my,ek wil so graag weet wie die is???
Beste Neefie ☉❤
Aww baie dankie??
Ben 10??
Jan❤
Ek belowe ons het ons downs gehad.
Maar jinne eks so lief vir daai girl ?
Sys solid en so mooi liefdevolle persoonlikheid.Sys ń fav?❤
When they use bad language??