Visit this profile later to see if your question was answered.
hoor snaakse goed ?
dink nie so nie?
neither
haha awe?
yes ons is close❤️
daars n paar?
damn, tbh I think Lil Peep?I keep catching myself watching videos about him or listening to his songs and I get real emotional. I didn't really knew him or his music before he passed away but when I started to listen to it I fell in love with it.?
haai tjomma want ek follow haar seker???
oh she knows?
waardeer dit?baie dankie?
why do you want to know? its just a person. relax
who is this stranger? inform me of thy name and i’ll tell?
seker iemand by n music festival?
vroeg opstaan nogsteeds?
Nothing I think?
ek dink nie eens aan haar nie
No, I am aware of all the people i do miss and will admit it
SPIT ON THEM BRUDDAS ??
I guess skool ✅
Nee, sys my vriendin?♂️
Ek kan nie n favourite kies nie?
Die antwoord gaan lank wees
Eerstens, wie gaan in die Suicide Forest om n vlog te doen en te dink dit gaan vir die kykers entertaining wees? Maar okay wel basies hy het n vlog gedoen in die woud en hy het AFGEDWAAL van die pad en hy en sy groepie vriende het op n lyk afgekom. n Persoon het selfmoord gepleeg in die woud en het homself gehang. Logan Paul het toe letterlik by die ou gaan staan en dit gevlog en net die man se gesig uitgeblur. Terwyl hy dit doen maak hy en sy vriende grappe en lag dit af asof dit niks was nie, en hy pose even vir n foto vir die thumbnail op youtube. teen daai tyd het hy baie tyd gehad om alles te edit en reg te maak, maar hy het nie die dooie persoon uit geedit nie.... en post dit op YouTube waar sy fanbase van soos 12 jariges dit sien. heeltyd gedurende die vlog se hy wat as kinders op die lyk afkom maar hy post dan n video op youtube waar 6.3M mense dit gesien het in n dag voor hy dit afgehaal het. Hy se self hy gaan nie die video monetize nie maar hy sou elkgeval niks geld gekry het daaruit nie want hy vloek heeltyd gedurende die vlog en YT sou dit afgehaal het. Maar hy sal wel n video post waar hy jammer se en dit monetize vir geld???? elkgeval hy se deur sy hele toespraak net EEN keer hys fisies jammer? hys nie jammer dat hy dit gepost het nie, hys jammer die mense het hom uitgecall en hom so baie kritiseer. Hy verdien nou al die hate en kritici wat hy kan kry want wat hy gedoen het was disrespekvol teenoor die hele Japanese gemeenskap. Ek het niks respek vir hom nie✌️
TL;DR wat Aaron Paul se: Logan Paul is letterlik ?
ja wel as hy het sou sy seker nie terug gaan na hom nie??
tjoppa ek like almal se fotos. in fact ek scroll elke aand deur my feed en gaan like alle fotos even as dit n ad is. ek like letterlik net alle fotos so raak maar rustig?
se jy my hulle is weer saam?♂️
think i already messed up 2019 my year fosho?
ooh stalker ? want as jy baie iemand se page view sal dit meer op pop bv in jou search bar en fotos gelike ens.?
#hashtagswatseeersteletternhoofletteris #dankiedatjymypagedophou #hashtag #likeforlike
leer eerder spel vriend?
6 uur die oggend te gaan slaap?
wat was jou vraag dan?
Ja?Dit was djas hyt n huis georganize vir cheap en hyt baie rondgery vir ons. Plus ons het gaan visvang ook, ek en Hanru ?. En ja ek dink hy het baie rondgery by mxnaweek en het selfs aangebied ek sal ook rondry laat hy kan kuier want hy het meeste van die aande gery, maar die kere toe hy gekuier het was ek bly om te sien hy drink darm ook iets?
vra jy oor my of oor die algemeen? want ek kan nie praat vir ander mense nie? maar ek neem aan die meisie het die seun kwaad gemaak en toe ja? dis maar wat ek dink?
ja uhmm... nee?
hoekom het ek n idee wie die is??
nah is terug in die woe woe?
I think installing Dota?
*me*: i’m from south africa
*foreigners*: oh, are you black?
lmao is you for real??♂️?♂️?♂️
was hy geskors?
nee eks heteroseksueel☝️
awe
DM toe?
my bed???
nee ons doen nie??
nog nie waar ek wil wees nie?♂️ek gaan volgende jaar bulk en dan weer cut so dalk is ek dan waar ek wil wees?
TFest - улети ?
GOALS?
as jy belowe se sal ek jou glo ?♂️
dis gerig op n sekere meisie?
waar hoor jy dit?
1. Karla
2. Helga
3. Monique G
4. Stephany
5. Mia
6. Hestel
7. Jane
8. Ania
9. ??
10. Esme
?♂️?♂️
i have been the last couple of days but i mean in general if i’m down or sad or something?
that im doing good or i’m fine
eks liewer vir dotes as sommige mense.... so ja❤️ damn, maybe? you never know?
dota??dis my LEWE❤️
eerlikwaar, wat betrek dit jou? hoekom gee jy om oor dit?
neem aan jy bedoel hoekom gaan ek nie vir jonger as dit nie? die rede is want as ek in n verhouding is soek ek ware liefde met daai meisies en wil geluk vir haar bring. nie inkleurpotlode en sprokie verhale nie. dis hoekom ek nie vir meisies jonger as graad 9 sal gaan nie
neem aan jy bedoel die jongste?
wel graad 9 is jongste☝️
DM my liewers?Ek dink nie ek sal dit op qooh se nie
be grateful then?
eks bang ek se en ek maak dit weird tussen ons???
1. Anje
2. Mia
3. Emile
4. Jeanri
5. Brandon
ek kry nie seer nie??dis weird maar dankie?
don’t know?
I’ll pass✌️
nah bich?
ooohh en wies dit noggal?