profile img

Louize

Lalz15

Ask me anything you like anonymously

30 Replies

HeYy louize ,,wie is jou beste seuns vriend ?*

Hey* Ek\'t teveel,ek kan nie besluit niie.xx

Lalz15 replied 4301 days ago

Hello my gunsteling meisie ek mis ons stoei-lag-grappies maak-smarties-spin the bottle-swem-soen-sing-tw kyk-diep in mekaar se oe kyk-mekaar vashou-voetjie voetjie-cup cakes bak tye ek mis jou :( wens dinge was nog soos laas van C !!!!

Awwwwh :)
Ek mis dit ook vrek BAIE*
Briing jy nou \"good memories\" terug ;)xx

Lalz15 replied 4308 days ago

Together....♥
Forever......♥
And.......♥
Never........♥
Apart.............♥
Mabey........♥
In......♥
Distance........♥
But........♥
Never....♥
In......♥
Heart....♥

<3 xxx

Lalz15 replied 4309 days ago

Lali* jys 'n bja oulike myci en j moet so bly vir altyd en ewig*

Baie dankie maat*xxx

Lalz15 replied 4309 days ago

Louize ek is lief vir jou en my hart behoort net aan jou 1Riaan123

:)***

Lalz15 replied 4309 days ago

HeYy Louize !*..ek gaan vijo uit vind wie se al dai lelike en vieslike goed vir jou ,en dan gaan ek hulle vijo gaan d*nn*r !!*...want NIEMAND praat soo met my beste vriendin nie !!*... Van jou "Bodygaurd"*

Dankie my Bodyguard ;) waardeeer diit baiiie:)xxx

Lalz15 replied 4309 days ago

True love always find its way xx

:)*xxx

Lalz15 replied 4312 days ago

Lallie ek dnk j is awesome ,, muni laat mense jou so afkraak ni hul net jaloers * : )

Dankie :)xxx

Lalz15 replied 4313 days ago

As jule n prob het mt dt hou dt vjo self!

Probleem het met wat?

Lalz15 replied 4314 days ago

jule los vi louize en jhuan yt live with it!! Hul hou bje van mekar en en los hul uit! Ne louize???

JA :D xxx

Lalz15 replied 4314 days ago

Ek dink jy moet oor jhuan kom hy is weg en gaan nooit terug kom nie so hou op jou self jammer kry en kom oor dit dis net n ou dis nie so erg nie jy moet net besef hy kom nie terug nie so kom oor ju self

:\'(

Ek dink jy moet n lewe kry & groot word,is jy rerig sulke groot pissie om dit nie eers vir my in my gesig te kom sê nie??

& in teen deel ek dink jy het nie maniere nie! Dit was net plain weg af van jou om dit te sê!!!!

Lalz15 replied 4315 days ago 1

Hay Lallz*! Jame ek skeep jou deesdae bietjie af! Ma ek wil net se jy is Awesome en moet nooit verander nie!

Dankiie :)xxx

Lalz15 replied 4315 days ago

Hi lalZiQ. Ek mis ju kani wag om ju nanou te sien ♡

Hey*

Wie jy??:)

Lalz15 replied 4315 days ago

Mis ons tydjies saam vriendin :(

:(♡

Lief vir jou**xxx

Lalz15 replied 4315 days ago

Ey jng... Ai ek wens dinge kon vr julle uit werk rrg!!! Hoop julle altwee vind we geluk en is gelukig soos julle was!!! Strongs jng...

Hoop jys okey?

Dankie jy :)*

Lalz15 replied 4315 days ago
VIEW MORE