Visit this profile later to see if your question was answered.
Uhhmmm
Mr. Price🔅
Factore💋
Cotton on❤
Dis my gunsteling plekke maar die ander plekke is ook okay
Ons was nog al die pad vriende.
Dis ń langggg storie 😂😂😂
Ek het my password vergeet toe kon ek nie weer in my account inkom nie 🙈
Vir my om te weet en jou om te vergeet?
Afrikaans...potte?
Engels...waste my time-Johnny orlando❤❤?
Ja maar dis my secret??
No
Sorry het nie insta nie✌?
Hang af wie jy is?
No??
Ek het nie op die oomblik ń bestie nie ek is op ń moeilike stadium ??
Sys amazing en ń baie goeie vriendin❤
Awww danki????❤jy ook hoor...?
Sy is nogals cool..?maar daar is n paar ups and downs wat ek nie gaan sê nie. Maar verder is sy n awesome persoon✌?
Jy doen dieselfde met my dude?♀️
Niks het gebeur nie dinge was net anders vandat sy ń media priefek geword het ons het nie meer so baie vir mekaar gesien nie omdat sy moes werk pouses en toe gaan probeer ek om nuwe vriende te maak vir wanneer sy werk en ek speel net nou nog met hulle en Zanique en Cindy het goeie vriende geword so toe besluit ek ek sal net saam met die vriende bly met wie ek nou is ?
Ons is nog close maar nie meer so baie by mekaar nie..sy en Cindy is closer???maar eks nogsteeds lief vir haar tho?
Listening to music
Don't have one?