389
Replies
Jy het die mooiste bene wat ek nog ooit gesien het ! 😯
Baie dankie !🙈
Lara dit voel vir my of ek jou deur my fingers laat glip het, en ek wens tog net ek kan vir jou se hoe ek oor jou voel, 260 woorde is heeltemal te min vir als, maar moet asb nooit vir niemand verander nie girla ❤️❤️
Aww baie dankie , die was onverwags! Mag ek weet wie jy is ?❤️
Jy is net sooooooo flippen mooi! 😍😍
Aww baie baie dankie !❤️Beteken baie x
Have you ever been on a trip where they stopped at the roadside for the guys but wouldn't stop somewhere with bathrooms for the girls?
No and stop asking these questions, they’re very irritating.
Babe ek mis jou 😭
Wie is jy ?
Weet Henry julle is net vriende 🤔😂
Ja hy doen 😊
Wat is dit met jou en Henry😂
Niks nie ons is net goeie vriende
Just to bad we are far far away from each other
Nou waar is jy
Daars baie wat ek haat - daars baie wat ek like -- maar net een wat ek love --- en dis jy ??as jy net ouens soos ek n kans sal gee?
Ah wow baie dankie . ? Hoe bedoel jy ouens soos jy ?
Top 5 mooiste meisie is graad 9 en 10 ?
Daar is te veel ❤️
Hoekom sê almal jy en louis?
Niemand sê dit nie ? Hy en Jemma is saam
Jy is soos in net beautiful!! ??
Awww baie baie dankie ✨
Hypothetically, what will you do if your parents don't like the guy whom you wanna marry?
We’ll I have been in a similar situation (just not the getting married part?) but at first I couldn’t understand why my parents did what they did ,but as time passed on I realised that they actually had concrete reasons and I am so grateful that they spared me a lot of unhappiness .?We do not always like to admit it but most of the times our parents knows best.
Most beautiful girl in dinamika?
Thank you so much ?I really appreciate it !
But just to add something I believe every girl is so beautiful in their own special and unique ways ?
Gaan jy deelneem aan mnr en mev dinamika
Ja ek gaan ?
You are the adorable little miss beautifulness
Oulik. Baie dankie ?
U r adorbs.
Awww thanks ?
You are a beautiful Angel
Aw ! Baie dankie ✨
Are you well
Yes I am ???
Ooh $exy as hell girl??
Umm dankie ?
Beautiful beyond description.
❤️
Wat attracts you to the man ??
Well ek hou daarvan as ‘n ou vriendelik is en goeie maniere het. Hy moet selfvertroue hê , maar nogsteeds nederig. Ek wil lekker saam hom kan lag en jokes maak . Hy moet doelgerig wees en hy moet ten alle tye net homself wees ?
So jy en armand is weer saam
Dalk gedra hy hom diekeer
Uh nee?
Jy het mooi gelyk vandag.
Baie dankie .?
Jy sing so mooi soos n engel.
En waar het jy my hoor sing ?baie baie dankie !?
Gn jy more rugby toe?
Yes ek kan nie wag nie.?
Beauty through the eye of an angel.
Ntwaaahh?
Who would you except it being.
I don’t know ??
"Ahhh ?wie is jy?". I am someone who admires the perfection that us yourself.
En jou naam is ??
What a piece of perfect you are.
Ahhh?wie is jy ?
All the stars in the sky cannot compare to the beauty the Lord put in you.
Hierdie is so oulik. ! Ongelooflik baie dankie !❤️
Jy is amazingly beautiful. En 10/10 superhero.
Aww wow baie dankie ! ?
Miss flex ?❤?
Mr . Flex ??
Sal jy my dm antwoord ??
Umm DM weer. Ek sien nie iets nie .?
Cutie?
Oh wow ?baie dankie !
Flirt grant partykeer by die skl met jou ? Lyk so . Ek dink hy het n crush ♥️.
Ons praat nie gereeld nie . Hy is altyd ordentlik as ons wel praat. ?
Daai is n joke dat anonymous dink jys vet girla x
Jys damn beautiful en enige meisie wens vir jou lyf ❤️
Thank you for your kind words .❤️❤️❤️
Ek wens ek kon jou se wie ek is en ek is bly jou hart smelt maar ek sal nooit n kans staan met jou nie x
Wie sê so ? Stuur my n boodskap ?
Ek is al smoor verlief op jou vir seker 2 jaar maar ek is te bang om met jou te praat en ek het jou nog net 1 keer n drukkie ge gee maar daar is net iets van jou wat my maak smelt x
Awhh nou smelt my hart ! Mag ek weet wie jy is ?
Sal j n jonger ou date ?
Ek weet nie
Larr x
Ignore die idiots ❤️? hulle ken jou duidelik nie jy ondersteun soveel mense en jy het n pragtige persoonlikheid ,ek kan nie genoeg dankie se vir wat jy vir my doen nie x❤️Jys n stunning mensie x
Hierdie smelt my hart ! Duisende dankie’s !❤️❤️❤️❤️❤️❤️
Hey my beautiful Lar❤️
Just ignore all these haters, you are beautiful and you have a heart of gold❤️
Never change gorgeous ❤️
I love you lots ❤️ Tarryndup
Thank you my beautiful Tar. You mean a lot to me. Love you too❤️❤️❤️
agg Lara, moenie luister na die haters nie, hulle voel insecure van hulself en nou probeer hulle dit op jou uithaal. Jys perfek nes jy is, mooiste persoonlikheid, mooiste hart, mooiste alles!?
Awh baie baie dankie ek waardeer jou mooi woorde !?
Rerig was dit nou nodig ?? Baie dankie hoor !!!!
Huh
So ja Syanne en Frohan is n item lyk my ?
Dan is ek bly vir hulle?
sjoe,as jy weer in kaapstad is, bel my ! xx
Ek was 3 jaar laas in kaapstad?
Hulles deffies meer as vriende ?
Ek worry nie ???
Syanne gr 9 ?
Volgens my inligting is hulle net vriende?
moenie jouself steur aan die mense nie, jys amazing nes jy is ❤️ en verdien die wereld met daai hart van goud ?
Ntwahhh die is oulik. Baie dankie x❤️
Beslis die mooiste meisie in die skool en was nog altyd ❤️✨
Aww baie dankie dit beteken so baie !❤️
Joh ? ek mut sê ek dink jy en Frohan is gemaak vir mekaar ♥️ julle het soos hel baie chemustry tussen julle en sal gud saam wees ?
Mmmm?
Awhh dankie my liefste Lielie. Jy is pragtig ❤️
Hoekom gym jy nie by Virgin nie ?
Want ek kan letterlik gym company toe loop ??
Wou ma net weet of ek jou da sien
Okay wie is jy
As jy nie weet nie dans dit n nee
Well eks dan obvi nie genooi nie ? Hoekom wil jy weet
Gan ju na jase se party toe
Jase ?
Hoe graag wil jy weet wie ek is?
Ek sal graag wil weet .
Ek is iemand wat dink jy is absolutely amazing????
Ntwaaahhhh ?
Jy is amazing!!???
Awwh baie dankie. Wie is jy ???
Ek waardeer jou x❤️?? xeldiex
Ek waardeer jou meer❤️
Jyt regtig super mooi gelyk vandag ???❤
Baie baie dankie !?
lielie ?
Cutest girlie ooit. Mooiste hart❤️?
What are the characteristics that you look for in a guy???
Funny , but also serious when he needs to be , hardworking ,good manners , respect for everyone and loyal?
Is jessika in gr9 familie van jou ?? ?
Nope. ❤️
Hey ouma ??
Hi daar oupa !?
Dis lelik van hom wel het jy n idee wie dit is?
Nee maar ek sal graag wil weet
Het die ou van gister toe ooit opgedaag?
Nee
En sal jou reaksie verander word deur die persoon wat jou vra?
Vind uit ?
En ek sal dit doen hoe?
In persoon ?
As iemand vir jou sou se hul like jou wat sal jy maak?
Mm I don’t know. Vind uit ??
Gaan jy na Johan Se kuier?
Weet nog nie. Hoekom??
Lara, jys flippen oulik! dankie sover vir ons een atletiek chat ❤️ hoop daar is nog flippen baie om te kom,
ek lovvvvveeeeeee jouu!! ???
Awh thanks !❤️Waardeer dit girl ek weet vir n feit daar gaan nog baie kom.
Laarsss ❤️ jy beteken so baie vir my x
Awhh oulik❤️ Jy beteken ook baie vir my !
Ignore daai "kinderagtige" qoohs, people seeking attention ???
Sal so maak. Dankie??
Ek belowe jys so pragtig binne en buite ?
Dit beteken so baie. Dankie !?
Wow, net wow?
Ntwaah dankie❤️?
Het jy al in Port Nolloth by Mcdougall bay gekamp ??
Nee ?
Wie julle hoofdogter
Melindi Nortjé❤️
Ontgroen jy gr 8 maar jys in graad 11?
Ja , 5 meisies en 5 seuns word in gr 11 verkies tot leiers .
ken j vir johan vdw
Ja.Hy was een van my beste vriende op laerskool .
And fav pjs
Okay you can stop asking these questions
Fav clothes tht you would wear when you are homealone
Baggy pans and a comfortable T - shirt
Are u a good or naughty girl
Seriously? Good
Age asb
Insta naam
Gr 11 .
lara.feenstra
Ek kan sien jys nog nie oor armandt nie want jy kannie wag vir daai persoon om jou te qooh nie
Dis vir my net random dan iemand so iets uit die bloute sal vra.
Ok sal more. DM moet eers moed bymekaar skraap
Jy kan nou ?
Iemand met 'mutual interest'
DM ?
Ok wel dis darm nie heeltemal n NEE nie dis n goeie begin
Wie is jy ? En hoekom wil jy weet ?
Ek weet hyt n meisie ek wil weet as hy jou weer moes uitvra (as hy nie n girl gehad het nie) sou jy
Ek sal regtig nie nou kan sê nie . Baie dinge gaan eers uitgesorteer moet word .
VIEW MORE