profile img

Leane

Lea_nell

Ask something stupid.... and I’ll give you a stupid answer

110 Replies

Het jy nog gevoelens vir Ruan

Do not know ??‍♂️

Lea_nell replied 2188 days ago

Wie is jou beste vriendinne

Nianell?
Nisha ?

Lea_nell replied 2188 days ago

Soos stel jy nie belang in iemand of wil vir iemand gaan nie

Nope ???‍♂️??

Lea_nell replied 2190 days ago

Het jy jou oog op iemand

Nee nie rerig nie ?

Lea_nell replied 2190 days ago

Wat is jy bang om te verloor

My gesin ?? Hulle is soos my hartjie x ek kan nie myself indink sonder my ma,pa,boeties en sussie nie ? hulle is alles wat ek het en dis ook al wat ek kort en nodig het is my familie ?

Lea_nell replied 2190 days ago

Wie stel jy altyd eerste

Ons Vader is die hemel
En my familie hulle is so belangrik vir my deesdae het ek besef tyd is te kosbaar om oor onnodige goed vas te sit en om weg te loop van mekaar af hulle is jou anker die lig in die tonnel maak nie saak wat hulle is altyd die wat by jou staan en sal jou nooit nooit is die rug steek of jou teleurstel nie ? ja mense het jou tye wat jy net jou goed vat en loop want hulle verstaan nie maar wie is daais wat nog altyd een agter jou gestaan het wat jou opgetel het as jy geval het wel my broers het my ook opgetel en het baie rugby en hokkie saam gespeel ??

Lea_nell replied 2190 days ago

Jy is so caring person ek kan nie eers nie
Jy gee so baie om vir ander mense en wil hulle net altyd help dis n baie goeie eienskap

Mwaaa baie dankie ek probeer altyd te help waar ek kan x mens kan alleen altyd deur rowwe tye gaan nie iemand moet jou rotspunt wees of net daar wees as jy wil praat en advice gee ?

Lea_nell replied 2190 days ago

Wat was jou en wimmie se ding

die sterre en die maan ?
Ons altwee het dit gelove ?

Lea_nell replied 2190 days ago

Oasis fees

Ja? sien ek jou daar

Lea_nell replied 2190 days ago

Daai wimmie was ma n kak boyfriend hah of nie?

Nee sies moenie so praat van my maatjie nie
Ons het ons goeie en slegte tye gehad dit gebeur altyd in verhoudings hy is eintlik baie oulik ?? Ons het lanklaas gesels ?

Lea_nell replied 2191 days ago

Ek hoop jy en ruan is binne kort uit want jy en dean moet saam wees

Haha okay ? dis nie mooi om eintlik so ietsie te se nie maar ja ek en ruan is nie meer saam nie

Lea_nell replied 2192 days ago

Wie is jou beste vriend(e)

Ruan maar eehh dinge nie lekker tussen ons nie ?
Dean ?
Marco?

Lea_nell replied 2194 days ago

Hoe lank weet jy en Ruan jullenhet gevoelens vir mekaar

3 maande

Lea_nell replied 2239 days ago

Wonderland

Yass altyd tjomma ?

Lea_nell replied 2241 days ago

Hey $exy Raai Wie

Paul weseley??

Lea_nell replied 2242 days ago
VIEW MORE