221
Replies
Hey $exy sjoe jy het n lekker lyf aan jou. Lyk of jou gymprogram sy werk doen.
😄😄Hmmm
How are you?
Always goood
I’m a huge fan of AB…have you ever seen him playing live?
Nopes😎
Can you talk in English please
When and where?🤣
Waar in Namibia bly jy?
In die Suid-ooste naby Aranos en die Botswana grens🤗
Waar in Namibia bly jy?
In die Suid-ooste naby Aranos en die Botswana grens🤗
Hi! Kan jy vir my verduidelik hoe werk huis ValDuCharon 🙈 kan enige iemand join?
Halo enige iemand wat nie in n Cput koshuis is nie kan join, jy betaal net n jaarlikse fooi🤞🏻
Would you date someone from a different race group
No I would not..
Jys ongelooflik mooi as ek iets vir die oog was sou ek jou 100% beter wou leer ken en moontlik op date vat 😱
Baie dankie ek waardeer dit regtig🤗
Sekelik nou al iemand ini oog? Rejean32
Hmm ek dink so👌🏻
Enige iemand in die oog?
Maybe🤞🏻
Het jy n ou?
Nopes nopes...
Hi wil net se jy is mooi oud
🤔🤔
Ek wil maar net sê jy's absoluut pragtig.
Baie dankie, I really appreciate it😊
Jys oud
Ooh isit, nie geweet 22 is oud nie. Het jy nou n probleem daarmee🤔😂
How are you?
Always good😉
Ja nee omtrent 😂 is jy meer n oop boek of bietjie geheimsinnig?
Wats met al die vrae🙈 Both!
How are you❤️❤️
Its going great thanks😉
So gemaak nog altyd😂🙈
Willekind😂😋
Manet nuuskurig 🙈😂
Hmm wonder why😬😂
So op n skaal van 1-10 hoe stout dan sal jy sê is jy?😂
Hoekom maak dit saak?🤦🏼♀️
Sien jy jouself as soet of effens stout?
Lewe is te kort om soet te wees😁😂
Wille kat, jy 😻
Hoe dan nou anders, darm breuk ek nie glase nie😂❤
Jy, wie gaan vir ons glase sponser? 🙈
Vra vir Lana sy sal😂🙈
Hey
Ons ken mekaar van skool maar het nooit rrg gepraat nie, hoe sal jy voel oor n dm?😅
Ek mind glad nie😊👌🏻
Jy is flippen oulik en aantreklik. Enige man se droom 😇😇
Dankie, appreciate this😊
Sal enige tyd vir jou DM stuur , maar ek het 'n meisie. Weet nie hoe jy oor so situasie voel nie. Party mense glo mos ouens en dames kan nie net vriende wees nie 🌸
Ek mind nie daaroor nie, it only needs to be respect👌🏻
Flip ek mis ons kuiers 🤗
Wens
Jis ek ook, reël vir ons een of kom Kaap toe😍
Hey mis jou baie
Wens ons kan kuier
Hey, dm my maybe kan ons planne maak😊
Jy is regtig ongelooflik mooi , sal nie omgee om jou te leer ken nie 🤞🌸
Baie dankie, altyd keen om nuwe mense te ontmoet😉
Wanneer gaan kuier ons nou in stellies🤷♂️☺️☺️
Sê net wanneer en eks daar😉😋
You like sometimes getting naughty
I think you know me hey🙈😂
Jy tans single?😌
All the way😉
Hoe ken jy vir carla S?
Carla wie?
Jy en luke saam?💘
Yess ons is🥰
Rakende die gym program, gee jy persoonlike, face to face lesse ook? 🤭😊
Nog nie, ek dink daaraan. Op die stadium is ek bietjie besig met my studies, maar dm my dan kyk ek wat ek kan doen😉
Wat is die beste raad wat j my kan gee om my maag platter te kry, dit is net dit wat ek wil verander!
Die beste raad is om reg te eet, sny stysel en suiker uit. Jy kan ook ab exercises en cardio doen, dit sal ook n bietjie help. Maar dis 80% wat jy eet en 20% oefening.
Dis belangrik om groen veggies te eet vir 'n plat magie🥦😉
On what does it depend?😏
En hoekom is jy nogal so naskurig?🤔
Soet of stout?😏
It depends😂
hoe oud is jy en hoe oud is luke?
Ek is 21 en hy 17😉
Favourite skool memories bv sokkies enso🙈
Sport en social aande🥰
Lekkerste goed om te doen?🤗
Op adventures te gaan of saam vriende te kuier👌🏻
Favourite exercises
Running and weight training
Wil jy graag terug gaan kampus toe?🌻
Yess ek mis my vriende en die Kaap😓
Werk jou pa by telecom want ek dink ons twee het n konneksie😌
Goeie een😂😂
No eyebrows or no hair😬
Hmm no hair🤷🏼♀️
Wie en waar het jy geleer sokkie?🔆
By die skool😁
First kiss?🥰
Cant remember🙈
Fav brands of all time
Nike, Adidas
Any beauty tips your mother taught you?
Not to wear too much makeup and jewellery.
Always use day cream for your face with sun protection in.
Hobbies
Kuier saam vriende en familie
Oefen
Musiek luister🙃
Songs
There's way to much, but at the moment my favourite is Mauve -By my side🤩
5 woorde (phares) wat jy baie gebruik? Basies slang?😂
Joh bro🤟🏻🙈
Cools
(Kan nie aan nog dink nie🙈)
Grootse vrees
Om die mense waarvoor ek lief is te verloor💛
Best advice to teens?
Exercise, eat healthy food and enjoy life😉
Top 5 favourite stores😊
Cotton on
Woolies
Total sports
Refinery
Mr Price🤷🏼♀️🙈
Opinie oor die hele clicks ding?😂
Dis beter as ek dalk my opinie vir myself hou🙈😁
Favourite shampoo and conditioner?
Pantene/Elvive/Gliss 🤷🏼♀️🙈
Jy en Luke gaan julle uit?🥰
Ons is beste maatjies😉🥰
You speak English
Afrikaans and English ✔
Hello mag ons asb vriende wees jy lyk nice
Anytime😉
gaan jy en luke nog uit 🥰
Ons is beste maatjies😉🥰
Beste raad?
Met watse raad help ek?😊
soet of stout
Die lewe is te kort om soet te wees😂
Heyto is jy en Luke weer bymekaar? Ek dink julle pas!💞
Ons is beste maatjies😉 Baie dankie🥰
Is jy en luke iets ??
Yebo yess🥰
Hayy maar jy is stil wens ons kon meer chat laat ek jou beter leer ken 😉
Jy kan anytime met my praat🙃
Wie is jou favorite moorreesburger ?
Hmm😋
Nina, Gretha Liezl
Hay jy lyk oulik ?? wens ons ken mekaar ❤ Zodiac24
Dankieee??
watter grade is luke nou?!.
Gr. 9 moet Gr. 10 wees maar hy is terug gehou?
Ek mis jou my vlerk❤❤❤❤❤❤
Ek vir jou ook my vlerk, os sien dam amper❤️❤️❤️❤️❤️
Wat gaan jy volgende jaar doen werk ?
Ek gaan in die Kaap, Wellington onderwys studeer!✌?
Wat verkies jy plaas of dorp ?
Verseker die plaas?
Waneer is jy weer by die see ?
Desember maybe?
Jy is awesome
Baie dankie?
VIEW MORE