60
Replies
Leans eks rerig liefe jou! Just remember that
Aww my hart!❤
Ken j n Denato? If yes, hoe is hy?
Yes, hys nice!
Jy lyk so gelukkig my oogie❤️❤️ jy verdien net die beste!!! 🍻💜
Aw dankie my oogie! Ek waardeer jou❤❤
bestee 😻 ek mis my maaitjie so baie 🥺❤️ kom terug asbbb , dan gaaan onss kuierr 😏❤️ lovee youuu x
Awwwww 😍😍😍
Who gives the best advice
Kayla Britz x
Who is your best friend
The list go on..
But top 5 wil be:
Menans
Talita
Soné
Jessica
Amice
I miss you 😕
Probably miss you twice
Go on a date with me 👉👈
Askk me thennn😉
Have you ever drank alcohol on a bus trip?
Nopess..
Jy en Alesio 🥱🥵😏
Wat gaan daar aan 🥶
Alesio?
Absoluut niks😹
Soveel liefdeee vir jou❤❤
best friend?
I have a few..
Jy is die mooiste mens wat ek ken!
Baie dankie x❤
Ooo my siel Leans! Jys die amazingste persoon wat ek ken😱!!
Dankie vir wie jy is!🌻
Jy is letterlik alles!!💛💛
What Happened to you and G
Broke up.🤷♀️
Can u help me out? I couldn't upload my profile pic ? How can I???
Well start by choosing a picture :)
dO U hAVe a BF🥱
Nopessss.
Single pringle!
Wat bras do you get
Smol ones
Wat is vir jou die ultimate spoil?😹
As iemand vir my kos koop😻
Have you ever kissed a girl?
No sirrrr
Who's your best friend?
I only have a top 10-15 list... must I name?
Jys spesiaal, uniek en AMAZING! Moet dit NOOIT vergeet nie Leans!!❤️✨
Jys alles❤
Who do you chat with the most on Whatsapp?
Close call, there's a few.
Ek wens ekt vir jou gegaan terwyl ek nog die kans gehad het! Ek is so so spyt dat ek dit gemis het
Goed gebeur maar vir n rede x dalk kom daar weer n tydjie..
Oogie!! Ek mis jou baie hoor🤧❤️
My oogieeee, ek mis jou kwaai :(
Prt jy en die ou waarin jy belangstel
Yeah, so nou en dan..
Leane ek mis jou vreeslik baie!🥺❤
Aww❤
Im so so jealous
Abouttt?
Lots of love
- anje
Soveel liefde vir jouu x
Heyy Bestiee😂😂😂😂 #cringe
My beste💛
Enige ou in gedagte?
Soortvan jahh..
Leane jy is my beste vriendin ✨
Cringeeee😂😂
Jokesss, ily💛
Hoe baie is jy whatsapp?
Ek WhatsApp baie?
Gee ons clues oor die ou waarin jy belangstel?
Great ou en ken hom nou al n HELE rukkie😌
Have you ever been on a bus trip where a group of girls kept complaining they need to pee?
I might have been that girl, soo jaa.😂
voel jy, jy praat met iemand in wie jy miskien belangstel in?
Soortvan.😂
what's your feelings on long distance relationships?
If it's real, it will work.❤
Wie is jou beste seuns vriend?
Werner
Het jy n iemand op die oog
🤷♀️🤷♀️🤷♀️
Sal jy met jonger ou praat?
Nie sommer nie..
wie van GBN like jy die meeste
Moeilik om te kies..
het jy 'n beste seuns vriend? of iemand wat jy vertrou
Ek het, ja.😌
Vir hoeveel jaar ouer ouens gaan jy
Twee jaar maxx
is jy reg om aan te beweeg
Stappie vir stappie..
hoe goed is jy in gehuime hou
Ek sou se redelik goed.😌
Ek's skaam om met jou te praat, weet nie of ek moet nie 🙈
Just do itttt.😂
Jys moer hawt🥵🥵
Dankieee 🥰
Liam
Payne? Hemsworth? Aiken?
Ur kinda cute😄
fffffffanks😊
Sone is hawt😍
Hawwtt verbyy😻
Sal wil closer word
Ek byt nie.😌
I miss talking to you
Then talk to me again?🤷♀️
Mis jou leanneeeeeee Jankies_01
Miss jouuu jankss❤❤
VIEW MORE