Visit this profile later to see if your question was answered.
Nee goed dankie
Dm my asb?
Ja ek is ๐
As almal dit weet hoekom heeltyd vra๐
Nie almal is โmeant to beโ nie. Partykeer moet mens iemand lief hรช van n afstand af.
Ek dink nie dit hoef public nuus te wees vir wie ek nog iets voel nie.
Ja ek het x
Ek is doodreg maar dankie vir die omgee ๐ค
Ek is seker okay ja dankie..
Leanevan
Jip ek het
Dm my๐คท๐ผโโ๏ธ๐ซถ๐ผ
๐ฅบ๐ฅบ
My sonneblom meisie
Ja covid en social distancing het nogals n paar goed op gefok.. skies neh
Jy kan my Dm dan sal ek dit met graagte deel. Ek kies wie ek naby my verhouding toelaat
Soms is dit nodig om alles low key te hou sodat mense nie jou geluk wil kom steel nie
Nee glad nie ๐ค๐ผ
Jy maak my nogals gelukkig..
Weet jy.. daai pampoen was meer van n straf vir my as vir hom๐๐ so wat van nooit weer nie ๐ค๐ผ
Dis nou sleg..
Gaan kry n hobby
๐๐Dankie..
Hys die oulikste klein lyfie
Dankie๐๐
Jirrie
Jys eintlik oulik
Ek mis jou ook๐ฅบโค๏ธ
๐๐๐
Atleast ๐๐โค๏ธโค๏ธ
Jirrie hulle steel al jou tyd wat ek moet gebruik om jou te antwoord love๐โค๏ธ
Eerstens. Darm kan opinies verskil.
Tweedes nogsteeds is met n d , she het n h ook in anders is dit se wat bietjie vreemd is.
Kom ons werk eers aan die spelling van woorde voor ons oor verhoudings begin praat.
A private life is a happy life.๐
Ja wat
Deel van lewe.
As ek verkeerd was moet my dan nie mis nie
Kom vir die regte redes. Ons is almal daar vir een rede ๐ค๐ผ
N oom baie na aan ons almal se harte
En dankie
Ja ek gaan
Dankie
๐๐letโs go
Roadtrip my nou
Ongelooflik baie
Well right back at you ๐
Daar is seker n goeie rede hoekom dit verander het ๐คทโโ๏ธ๐คทโโ๏ธ
Dit gaan goed dankie.
Nuwe avonture en elke ding.. dankie dat jy vraโค๏ธโค๏ธ
Nee ons is nie
Ek is in geen verhouding nie juis oor ek trek maar dankie
Jy ken my maar baie sleg๐๐
Vir wie?
Wie sal weet ๐
Uhmm dit is bietjie vreemd๐ค๐ค
Ek ken mos glad nie vir jou nieโฆ of doen ek..
Eks nog in Rustenburg..
Gordonsbaai mag dalk n nuwe toekoms wees
As ek geweet het wie jy is sou ek dit terug sรช maar ditto โค๏ธ
Graag in my moer in
Maar Gordonsbaai toe..
Uhm so naby dat jy nie dit self vir my stuur nie ๐ค
Maar dankie.. ek hou van saam sing๐น
Ek dink ons moet net n nuwe wysie kry๐
Glad nie.. ek sing maar net saam๐๐
Gestuur vir my
Gestuur om my weer lief te laat kry
Met n kyk in jou oรซ
Om my weereens in myself te laat glo
Dit maak nie eers sin nie maar okay.. You do you
So hoekom slaap jy nie๐๐คทโโ๏ธ
Hoekom moet ek slaap๐๐
Nee glad nie๐๐
Gestuur vir my
Gestuur om my weer lief te laat kry
Met n kyk in jou oรซ
Om my weereens in myself te laat glo
Dankie vir die support ๐ค๐ค๐ค
Sal jy nie like om te weet nie ๐คทโโ๏ธ๐คทโโ๏ธ
Jokes..
Hoรซrskool liefde
Nee ek het ander planne vir vanaand maar miskien later die aand ๐คทโโ๏ธ
My nuwe lewe๐๐ค๐ผ
Moet ek vir jou blaf.
Kies jy ๐
๐๐๐๐๐๐Jirrie maar jys snaaks.
Daai is mos n uitnodiging๐
So hoekom steek jy jou naampie weg
Donโt know ๐คทโโ๏ธ
Dalk๐คทโโ๏ธ
Ons sal maar moet sien๐
Well ek het geen idee wie jy is nie maar sure๐คทโโ๏ธ
Heelmoontlik ja๐๐คทโโ๏ธ
Dis mos naweek
Ek vat n time out die week. ๐
Alweer? Ons was nog nie een keer uit nie ๐คทโโ๏ธ
Ek gaan kuier ๐ค๐ผ
Weet jy baie dankie. Sal nice wees ๐
Ek maak net een keer daai fout ๐ค
Dankie baie
My ma het duur vir clown skool betaal so baie dankie ek sal vir haar sรช dit was die geld werd
Dankie โบ๏ธ
Weet jy.. dieselfde dag wanneer jy jou neus uit my sake uit hou ๐คซ
Weet jy wat baie dankie. โบ๏ธ
Jy weet dit ๐โบ๏ธ
Baie dankie ๐ค
Irish koffie graag ja๐๐
Daar is seker n rede hoekom dinge verander het?
Dm my x
Dis n goeie vraag๐คทโโ๏ธ
Dankie โค๏ธ
Niemand het ernstige beserings op gedoen nie so ek sal maar sรช dit was gelyk๐๐
Wat klasifiseer jy as wen? ๐๐
Die fight is opgebreek
Nee niks ernstig nie ๐๐
It canโt get better than this
Baie dankie
Hoekom is jou hart seer?
No need.. eks net hier ๐๐คทโโ๏ธ
Loyal people ๐คทโโ๏ธ
Watse verhouding ๐ค
Maar dankie vir die raad. Sal dit in gedagte hou