35
Replies
Wanneer verjaar jy?
27 Maart
Jys nogal hottππ¨π₯΅
Dankie
Het jy op die oomblik n ou
nope
Why is you so bootiful and amazingsssssss? ππ
Nawww dankie πβ€
hkm is j en ju ou ni mee saami?
Lang storie
Is jy en jou ou nog saam ?
Nope
Jusso maar die mense is so afkrakend en negatief, net plain weg rude ! Jammer dat jy met hulle slegte kommentaar moet deal. Jys amazing. Moenie dat hulle jou onder kry nie. You do you girl β€οΈ
Baie baie dankie waardeer dit baie β€β€
Jy is beeldskoon en jy is so vriendelik dis soos n fantasie en jy gee so baie om jy het n hart van goud en jy is perfek net so moenie verander nie en die lewe sonder jou is soos n gebroke potlood puntloos????Kan one close raak ons Ken mekaar nieπΌππ
Awww π dankie
Dm xx π₯
Watter vakke gaan jy neem volg jaar
Verbruikersstudie, besighieids en CAT π
Heyy,wat is dit met al hierdie negatiewe qoohs wat jy kryπ₯΅π
Ek weti mense wat my probeer onder kry
Maar dit gaan my nie onder kry nieβ€
Hartenbos buddy β€οΈππ€mis jou!! β€ xx_carli_p_xx
Yess β€ mis jou ook
Wie is daai hot ou, Stean, waarmee jy vanoggend gepraat het?
Dis n vriend van Linz wat ek mee close geword het in Linz hys super cool ππ€£
jys soooooooooooooo flippen mooi β€οΈ
Aww dankie β€ dm
Wie het jy die meeste lief in jou lewe
God , my familie, my ou en my vriende
Wie is jou main
Vera maar het ander beste vriende ook
Waarom het almal iets teen Luan
Geen idee ek wonder ook
wtf is jy nou wee vriende met estee hulle. maak op jou mind omw.
Ek en Estee het ons ups en downs maar sy is een van my beste vriendinne en dit gani verander nie
Weet jy wat tussen esti en caitlin aangaan ? Ek wili hulle self vra ni
Ek weet ja maar ek maggi se nie dis baie persoonlik
Estee* en Kaitlyn* ππ
Oh hun Luan is a playerππ©dont be sure about that.
Haters gon hate π
Hows life with that player Luanπ©
Great and he's not a player but u sound like one
Are you on "Interpals"?
No dont even know what that is
Wi is di beste buurvrou ?
Seker my buurvrou Kaitlyn ?β€β€
Het jy al even jou eerste soen gehad
Jah
Hoekom het jy jou en estee se vriendskap weggegooi agv n ou?
Ek het dit nie weggegooi nie ek het net feelings vir n ou gehad waarvan sy my probeer waarsku het en ekt nie geluister hetti maar dis vir die beste want sy support my inelkgeval nie deur die slegte tyd nie so jah
Ppppffft selfde oorbele as estee, selfde haarstyl ensovoorts. Hou op soos sy try lyk lief - K
Eerstens ek het al oorbelle vandat ek 7 is net dit weer ingesit en nog altyd van graad 6 af high ponytails en ek is net myself maar doen jouself n guns en gaan fok jou eie lewe op ipv om myne te probeer sleg maak
Jy het esti baie seergemaak, eks een van haar beste vriende?
As j een van haar beste vriende is sal j haar naam kan reg spel
Kaitlyn ?
My Buurvrou Sy is een van die oulikste mensies ooit een van my beste vriende ek sal ni dieselfde sonder haar wesi
Hi kan ek jou nommer kry asb Aidan737
Dm
best friend?
Het baie maar Carlen en Bianca maar daar is meer
Wat het tussen jou en estee gebeur
Vra haar
Who did you kiss last ?
Private
What do you owe yourself?
Idk
Describe Your Bestfriend?
Best person ever cant live without her shes my sister unbiological but she means everything to me
VIEW MORE