107
Replies
Jus jyt hard geval.op bokkie by daai een game . Plaas jy vir Essie treug stamp man.????
??
Liam ? Holank jule cute
Liam..??
3 maande 18 dae
Danki.?
Mean
Vir jou om dit vir my te se ..maak jou n mean persoon..? nie nodig om jou negatiewe komentaar oor te dra ni ..bly asseblief stil as jy niks mooi kan se nie..?????
Daars iets fout met my foon .. hy heti jou nommer in
Aaawwwwvheheheh
Is jy jags
Ek dink jy is deer om dit te vra....?
Hey juw n request gestuur
Okay....?? Dm my as jy wil...??
Bene.???
Aaawwhh nee maann....??????
btch
Dis vieslik van jou .....!!!!??
Mooiiii
Aaawwhhh dankki..????
Danki jong... Het jy instagram?
Jahps ek het ..??❤ asb dm my oulikste
. @leeann.x_ jys bitter oulik !!!
Jys mooi hoor
Dankiee.?? Jys baie oulik !
Jy stuur helfde van jou qoohs self ,
Belowe ek doen nie.???
Hou bietjiebop om op almal se fotos te probeer comment van de ouer meisies . Hul dink jy probeer te hard .
Ek mag comment net waar ek wil..? as jy nie daarvan hou nie moenie aandag gee daaraan nie asseblief.? En hou die negatief vir jouself. As ek op iemand se foto "mooi" comment of iets soos dit bedoel ek dit. Ek se dit nie vir die lekkerte nie....???
Ekke is geblessed met jouwwbaeee xoxi dnkie vir als wat jyh vir my beteken en nog gaan beteken xoxoxo❤❤❤????????? liam1133
Aaawwww , te veel liefde vir jou ! ❤
Gesin ? Name ?
Okay ..
Mamma- Liehanna
Pappa-Hugo
Sussie-Abigail(abby)
Boetie-Izak
Ek - Lee-Ann
?????:-):-):-):-)
Ek is lief vir jouuu xoxoxoxo??❤❤❤❤????? liam1133
?
As jy kon kies tussen 'n boyfriend of jou droom kar, watter kleur sal jou ferrari wees ?? ?
Ek kies die ou liewrs .❤???
Jy leker gekuier gister aand.
Jaaaaa , was baie leker.??
Ahhh gistraand was amazzinggg xoxoxo❤❤???????? soo lief cie jouu xoxoxo liam1133
Beste aand.?
Jys mooi gelyk gisteraand
Ah , dankieeee ! ?
Was gister aand se kuier lekke ?
Jaa baie . ?
Hokom j my ni gister aand ggroet ni
Hoekom het jy my nie gegroet ni ??
Dankie vir jouraad ?dit help rrgbaie? jys flippen goals
Aahh , baie dankie ?? , eks bly dit het gehelp liefste . ? Niemand verdien dit om sleg gese te word nie . Hierdie society van vandag ? , dis somer hartseer !wees jouself en ek help jou enige tydjie weer ?
Jys ook goals ! ???❤??
Wat moet ek doen as mense ongeskik is met my en my sleg se en soos net vuil kyk gee
Hallo , asseblief ignore dit net . In hierdie tyd van die wêreld kan mense rerig bitter ongeskik wees ! Maar wees jy net die beter persoon en doen/se NIKS treug nie , en as jy iets treug se / doen maak seker jy sal Jesus trots maak daardeur en dat Sy woorde uit jou aksies of mond sal kom.? Niemand ken jou beter as jy self nie ! So jy vat nie die ongeskikte komentaar of aksies nie . Jy ignore dit helemal.❤ Jys great nes jy is . En moenie jouself verander vir hulle of hartseer raak daaroor.? x as jy wil huil , huil . Want imagne net as daar niks soos boelie , ongeskik was nie ? Dan sou nie een van ons so sterk soos nou gewees het nie . !! ???
Wees jouself ! Jys goals ! En Jesus love jou . En het jou so gemaak want in sy oë is jy neet TE pragtig en diebaar x
??❤❤???? Wees sterk x
Uitgaan hoelank al ?
3maande en 7 dae.????
What do you never trust?
Some people.??
bly weg van juan, hy soek net een ding, ek waarksu jou maar net?
Juan in grey ?.??
Die ouens staan seker in rye om met jou uit te gaan neh ? want mens kry nie beter as jy nie ?
Aaww dankie.. ?? maar ek belowe hulle doen regtig nie !!
Jy is net amazing!! Mooiste persoonlikheid met n baie baie baie mooi hart en God is werklik n groot deel van jou lewe en jy wys dt vir mense ek is so trots om jou te kan ken !!❤️❤️
Hallo , omw hoori jy verstaan rerig nie wat dit vir my beteken nie ! Jy maak my hart rerig baie gelukig met jou pragtige woorde ?? hou aan daarmee Jesus is trots op jou en jou vriendelikheid !! ? Jys rerig n kind van Jesus xx met die mooiste hartjie xx dankie dat jy my geloof raaksien en so mooi boodskappie vir my gestuur het !! ? Jys wertlik super oulik xx ,???? DANKIE OULIKSTE !! Dm of whatsapp my asb !!!
jy is rerig die mooiste persoon wat ek ken j het rerig n stunning persoonlikheid j is net die beste en hoop j sal nooit verander ni want j is net goals
ek is ok baie bly dat j jou self vir God gegee het want hy het groot planne met jou
en j is net die beste
Aaaaawwww !! Dankieeee ?????wardeer op reg baie x !! Jys super cute ! Love jou hart.
People call me bad names
Thats bad ! Dm ?
Mense se my so sleg .
Brah , dm my asseblief ! ???✨Ek sal jou dan help !
Jy is rrg amazingly mooi?ek het nog net goeie goed van jou gehoor❤bly wie jy is?
Wiiieee is ddiiieee ? Aseblief sê my ! Die is bitter oulik ! ???✨??
Baie mooi mens jy ☝??
Bitter oulike mens jy.????✨
Jy is n beautiful mens❤altyd vriendelik en is baie mooi?❤
Aaaww , dankiee jou oulikste mens ??? ek wardeer x jyt n pragtige hartjie
Jys mooi.
Dankie
Ek wardeer mense wat nie lelike is teenoor ander x dis baie oulik van jou om dit te sê x jou hart is goals !
Pragtig van binne en buite ??
Dankieee baie.?? Dies bitter oulik van jou . Jys oulik x????
Helo person wt ego ht om vi mens sleg se As j ni di guts ht om dt in haar gesig te se of naam by te st weet ek ni hkm dink j ht di reg om goed vi ande mens te se nie Talking bad about someone when they cant defend themself say more about u liam1133
????????????true x
Jys mooi , ignore daai mean qoohs . Jyt net 1 ongelooflik pragtige gesig . Ignore hulle
Dankieeee , ???die is baie oulik van jou om te sê.??jys diebaar. Ek sal dit ignore x ??? dankiee vir die raad liefste x
Jys n great mens
Ekt een gesig jamer
Cool.???
Weet jy wie daai voorige qooh gestuur het van 3gisigte soos ht jy dalk n idee wi dit is
✨ek het n idee ? maar ag wat ons igroneer dit maar , en laat dit van ons afrol.sulke mense wat dink hulle het baie mag agter n skuil naam. ? Maar ek sal wel vir daai persoon gaan vra of dit sy is.?maar aners gaan ek dit net igroneer , niemand het anyway die reg om iemand so lelik te sê nie , dis uiters swak! ?
Hoeveelste gesigte het jy ?? Ek het al 3 getel ??
Omtrent 4.?? Enj ? Ek reken jyt 2 aangesien jy nie eers jou naam kan bysit nie en dink jyt baie mag agter n skuil naam.
Hou op om lelike qoohs in te stuur , hou op lelike komentaar lewer.✨
Hayyy lieffsteee !! Xoxoxo?❤❤??? wil net se jyhs regtig baiieee oulik en is sooo dankbaar dat ekke jou mynee kan noemm !! Xoxo?? en jouw geloof met jesus is soos whaaaatttt!!!???❤❤❤??? hou so aan boo boo xoxo??? liam1133
Aaaaaawww , super duper oulik ! ,?????? Jys sooo diebaar liewe Liam ??????baaiee dankieee varkie x ek love jou x ddie boodskapp beteken rerig ongelooflik baaieee vir mmyyy ! ??????✨??
What makes you genuinely happy?
Alot.?✨
Jou ma is sterk.????????wats haar ouderdom joh ? Sys n beut lol.???
Uhm , dankieee ??? sy gym nogals baaiee x
Sys net oud genoeg.??✨?
Hkm het jy n nuwe account?
Wou maar net n nuwe een maak.?✨
Kuier ?
Asemblief .??✨???
Fav liefde song
Madison Beer - All for love ft. Jack & Jack.
?✨?????????
Rikus ?
Hallo , scroll af ! Het al daai geantwoord.???✨?
J'y het die sweetest lag
Aah , dankiee baie ?????
Love jou
En ek virr jouu mensie ????
Shine your light in let the whole world see we're singing for the glory of the Risen King.???
Love jou geloof
Damn damn damn .?????
Lovveeee dddiiiitttt !
Stopiitt ??????
Sooooooo oulik ! Love daai songg , dit sê net genoeg van jou liefde vir Jesus.????????
Dankieee oulikste mens ooit !
Fill ny life again , I give my kife to follow , now I surrender .? Jesus
Love daai Hillsong ! ??? Defintief my fav.? Soo oulik van jouu om dit in te stuur op my qooh.??✨?
Fav hillsong van Jesus ?
Hillsong-mighty to save .?✨??
Gee een Jesus Quote ?!
And He loves me despite the fact that I fail Him everyday ?
Jys so vriendelik op jou qooh
Dankiee .??
Fav gr9s en 8s ?
Daars ongelooflik baie.??✨
Somer almal .
Almal is bitter vriendelik , en pragtig x
Wie is vir jou n btch in oranje
Niemand nie.? Ek dink niee dis reg van enige iemand om iemand dit te noem niee .?
Almal in oranje is pragtige dames in hulle eie manier ??✨
Ken jy meisie in oranje ?
Yeps , I do .???
Vriendelikste pel ?
Almal. ✨?
Jys so close met Jesus . Wats jou storie ? Soos wane het dit begin en hoee
Aaawww ?? bly jy sieen dit raak.✨
Wel , dit het soos eintlik die jaar begin , ? hang maar net af hoe mense om jou is , en as jy net tyd spandeer saam God sal jy suen hoe lekker dit is , en dit meer en meer wil doen , en meer van hom wil leer.??
Dankiee vir jou oulike boodskappie hoor x ek wadeer ? jys bitter vriendelik
Graad wat mooiste ?
Gr 8 ??
Hallo darling
Hay , oulikste?
Rikus????
Jammer , maat asseblief hou op sy naam instuur op my qooh ? ??
Ek ken hom niee rerig persoonlik niee ? so kan nie reig iets oor hom sê nie.
Maar eks seker hys n vriendelike seun met pure joy.✨
Soo jaa x
Dankieeee x
Hoekom n nuwe qooh me ?
Wou maar net oor begin.?
En hiediee qooh page so mooi as moontlik hou , sonde vloek en lelike goed ens.??
Jys so vriendelik altyd
Dankiee???
Dis lekker om te weer jy dink so mooi van mmy.? Net deer om dit virr my te sê is jy ook vriendelik ? dankieee weereens x
VIEW MORE