270
Replies
Is jy van Knysna af want jys aan die brand
Goeie een ..??
Beste Jesus quote ?
Jesus died fir you in public . So don't only live for Him in private
•Jesus died for you , knowing yiu might never love Him back.
?????
Jou feed bietjie deurrmekaar
Nogal neh .??
Jys baie baie baie baie mooi
Baie baie baie baie baie dankieee.
What should be free, but isn't?
Animals.
What popular thing doesn't appeal to you?
Figit spinner.?
what makes you sad
Loads of stuff
Zanre ?
Wat vann haaar..?
Fok die res.
?? like ddie.
btch , ily ...(j sal weet)
Aaahhh???bitxh ...??lief jou baieeee x
Helloah my pizza btchhh..???????????
Aaahhh mmy maakkiieeee ..??????
Sterkte met die exams
Dankie baie mensie x ‼
Baie sterkte vir jou ook met al die leer werk ens , jy sal great doen ! ?
What would you say makes you different from everyone else?
I don't pretend to be something I'm not.?
Lyk my charissa ht jou back.???
Neh..
Lief haar bitter baiee. x ??‼??
Jys oulik en so vriendelikx
Aaaaw , bitter baie dankiee mensie.?‼
psssstt , luister gou hierso.
Jys mooi hoor. Een van my fav graad 8 Eks lief vir jou. ekk lees you goohs , luister persoon wat die lees , as jy n probleem het met die meisie het jy n probleem met my !
van:charissa x
Charisss ???jys goals !!! Jys def eeen van my fav gr9's ookk? x dankie vir die da wees vir my , ek waardeerre dit sooo ongelooflik baieee ! ?‼ Kry nie beter as jy nie liefste x ‼
Dankieee baie x
Sal enige tyd met jou kom prt oor enige ietsi x
Ily x ???‼‼
Ignore die mean mense jy self weet wie jy is . Ignore hulle
Presies ek doen ‼ sal hulle def ignore en laat dit net van my afrol.? Bitter onnodig van daai persoon .
Haha sien jy reply nie lelike qoohs nie
Qooh my iets leliks wat waar is , dan antw ek ‼
En sit jou naam by asb . Want lyk my jy is of bang ? Of obviously wil jy nie ek moet weet wie jy is nie ? ❌
Maar dm my of iets dan prt ons dit uit aangesien jy teen my is . Dankie ‼
Moenie mean wees nie jy kraak mense rerig af ‼❌
$exxxyyyy thaannnggggg xoxoxox???❤❤❤??? liam1133
Lief jou x
Ignore die meanies
Ek doen liefste.??
Jys prag ?
Dankie , beteken baie vir my ! ?
why are you amazing ?
? ? ?
Haha sien jy reply nie lelike qoohs nie
Gee my n lelike qooh dan reply ek hom ?
Maar al hoekom ek seker nie doen nie is omdat dit baie onnodig is om iets leliks vir/van iemand te sê.??
Maar as jy like om lelike qooh's te stuur stuur . Dit maak nie my n slegte persoon nie want ek stuur niks leliks nie .
•People may not always see the treasure that God has placed within you , so dont place to much value on the opinion of others.trust that God knows what's in you, and He will choose you even when others overlook you .
Ek weet wie ek is ! So hoekom sal jou ongiskikte opinie saak maak aan my ? So dis hoekom ek lelike qoohs nje reply nie . EN inelkgeval kry ek soos nie eens lelike qoohs nie ekt sover net 2 gehad wat lelik was wat ek nie geantwoord het nie.??
How are you this hot?
Global warming.
Ahhh my btahh ,, ekke soooo lief vijuww xoxoxoxo dnkie vir dit wat jgh vimy beteken xoxox?????????❤❤❤ liam1133
???????????????????? , ily x
Bitxh please ?
Hond asseblief ? Asseblief wat ? ???
Gee vir my n paar savages quotes
Daai taal in savage quotes is bietjie bo jou vlak jammer .?maar jy kan vir google ook vra.? Seker hy sal dit vir jou kan gee , en noggals meer as wat ek kan .
Liam sjoe Want him
Vat hom , dan kyk ons of hy jou gaan kies bo oor my . Maar tjom ek dink eks die een wat gaan wen .?just saying.
Wats jou ruimpie nou wee van mooi ouens ?
Mooi ouens is almal sn.
Huil jy oor ouens ?
Ek sou , maar my maskara is te duur.?
Hoe mut nou jo hanteer
My ouers het my soos n prinses groot gemaak , so dink jy rerig ek gaan minder verwag van n ou af ?.
Hoekom het jy vir nlangtydoerk ni n ou ghad jlni
Want en gaan nie laat n ou met my mors nie.?
Lief jou
Ek like daai woorde
How did you loose so many followers on instagram? Ran outta money to pay for them??
Yeah , your mom couldn't pay me anymore.?
Ek weet eks ni n wolf ni Maar hallllooooooo da??
Ek like die een , welldone??
Hkm doen jy nie jou huiswerk nie
Ek't beter goed om te doen x? #ek was seker nie lus nie , maar die onnies vang my nooit so whats the problemo ?
Wat doen j di vakansj
Gonna lose some weight like a lose friends.?
Joke..ag ek weet nie . Seker asem haal?en saam my pelle kuier of see toe gaan! ???
Jys hot.verdien die beste
Sjoe.eks bly jy dink so van my.
Netflix & chill ?
Jy weet ek wil.??
Hoer
Ek dink jyt hoër verkeerd gespel tjom.
where do you live right now?
In a house.
As jy een woord moet gebruik om 'n ou jags te maak watse woord sal dit wees?
Botter.
Will you sit on my face and tell me about your favourite bands?
a chair would be nice.?
How far would you go with a guy on the 1st date?
To the movies and back.
Ily
Aaww , I love me to .????:-)✖
Hu lank jle sam ?
2maande en 3 dae .??
Last song you listened to ?
Firework ..
Lee ann?? jys my lewe❤❤ Thanya.vnt
Thanya !!!! ???Eks lieef virr jouu x MY ALS .
Jy was mos O/hoofgirl
Jaaaaa ????? obviouslyy ..duuhhhh ?????
Uhmm sss jaaa e wasss ..???
Wanneer het jy jou lewe vir Jesus gegee
Ek nog altyd lief vir Jesus ! Maar ek dink die ware dag en jaar wat ek my hart vir Jesus gegee het is in gr8 die jaar ! ??
What popular thing doesn't appeal to you?
Vloek ....??
What popular thing doesn't appeal to you?
Vloek ....??
What popular thing doesn't appeal to you?
Drinking
Cool gr 8 ???
- Alisje
-niki-J
-elri
-rianke
-dezne
-franco
-marcu
-zane
-roche
-megan
-EKKE DUU ..hahha (joke net)
- elaine
-stephnie
- en jaa jammer as ek iemand uitgelaat ht ;!!
Charrissa Botes ?
Regte spelling is - Charissa ..?? hehe
Joh ??
-sys beeldskoon
-mooiste smile ooit
-baie baie baie oulik
-pragtige sterk geloof met Jesus
- sys mal goed in netbal
- sys die mooiste prensessss nog ooit ..?????
Sys feitlik net n amazing persoon !
En sy sal jou help met enige ietsi xx..
Cool gr9 meisies .???
Daars n paar ? , maar my bestes sal wees
-Charissa
-Elmarie
-Dane
-Jene
En ja ! ????
Jys so oulik
Dankiee ! Jys bitter oulik ook
Who broke ur heart
Many people have ! .?
But I'm happy now xx. ??????
Eks n seun , ek like jo pel maar hie is meisies wat my sleg se omdat ek ha like ens . En se ek kan beterr of so goedd .???
Omw ! Ek dink ek weet wie jy is , en weet presies wie vir jou gese het jy kan beter ! ??
Okay maar anyway , my opinie is as iemand vir jou se jy kan beter praat hulle strooi !!!!!!! Want hoe sal hulle weet ek dink dis uiters swak van iemand om dit vur iemand te se !!!!!!!!! En bitter ongeskik ookk ..weet nie water tiepe mense doen so goed !!!as ek jou was sou ek laat dit van my aafrol en dit ignore ... Moenie die girl ophou like oor daardie persoon se opinie ..wnt dit mak ni saak aan hulle doen wat jy dink die beste vir JOU is ...
????
ek lief jou ❤❤ kuier wanneer
Wanneer ons kan ..want dis hoe ons rol ! ?????
Mooii btxh skapieeee ,????????????????
Liefieee ??????????????
Hoe het hy jou uitgevra ?
Hahahah , ?? dis noggal moeilik om presies te sê hoe oor die foon !? ?? Maar dis noggals snaaks uindelik maar ook baiee oulik ? whatsapp my dan sal ek virr jou voice note ! Of dm my dan gee en my nommer as jy dit nie het nie .
Hori meisie eks jn n verhouding eks gr9 en ek en di ou is nou al so 2weke sam en paar mense is nogaks teen ons verhouding!! En dit mak m ser wat kan ek doen ? Dit mak m nogal onseker oor hm.
sorry km dit te hoor !? xx
hey jy♥ moenie worry nie, jy kan my vertrou en eks hier as jy wil gesels ?
uit my experience uit het ek nou al geleer dit maak net mooi glad nie saak wat ander dink nie, solank julle twee gelukkig is?
moenie worry oor ander se opinies nie, dis jaloesie meeste van die tyd x
ek kan verstaan dit maak seer, veral as hulle close aan jou/julle is. Glo my dit het met my ook al gebeur
voel vry om enigetyd my te ((whatsapp)) as iets jou pla, ek kan nogals help met my paar verhoudige wat al verby is ?? my een super close vriendin het altyd na my toe gekom vir hulp? ek sal jou enigetyd help of net luister wanneer jy wil gesels x ?
Maar ek verstaan jy raak seker onseker oor hom omdat daar kinders is wat slegte opinies gee oor julle tweee ! Maar ignore net . As jukke vir mekkar is sal julle saam deer dit kom ! ??
As jy steeds onseker voel , se hom net jyt spasie nodig en dan kyk jy vir omtrent so 2 dae hoe jy sonder hom voel , en as jy hom mis dan weet jy jyt hom lief ens . En as jy hom nie mis nie moet jy straight forward wees met hom en hom se dis hoe jy voel ens ..
Maar moenie hom nou net sommer los nie , hierdie ongeskikte opinies gaan later aan weg ek BELOWE jouu gee manet kans !
Lekker dag verderrr
Hoelank julle oulikes as saam?
Aaww heheh ?? hdie maand ganit 2 maande wc..??
Jyhhhh issssss ppppeeerrffeeccttt vviiirr myyy !!!!!??❤❤?? liam1133
Eks gbless mt jo xx.. dki v jo liefde e omgee ekt jo bja liefff
Tip vir geluk ?
Doen eat jou gelukkig maak , laat gaan wat nie doen nie (al isit soms moeilik) omring jouself met goeie vriendinne en pelle , en j dis maar ak wat ek kan se , weet nie rerrig jou omstandighede nie so kan nie rerrig veel meer sê .! ?????
Doen die veste vir jou .
Beste *
Dankie , jy ook ⭐
Wats fout?
Niks nie hoekom ??
What do you need to get off your chest right now?
?
I kinda maybe think you're cute but you like some one else so eh of wellll?
????
Jy en liam is cute man
Dankie
Poes mooi .? Eks in jou skool gr 10 jy loop pouses verby my ek sit daar by trappe .?jy sal weet ekt jou nog vandagg gegroet
Hahahahah baaiiee dankiiee ?? ! Oulik van jouuu
Uhm ek dink ek weet , wasit jy toe ek en Alisje laat was gir klas toe groet ons jou toe se jy so awkward hello en toe se jy weer bye ? ??
Dit was awkward eintlik btw ??
Maaar dankiee vd kompliment jy lyk na n goeie mens jouself .!
Like Ryan Voster jou ?
as hy doen , hoekom gee jy om ?
Maar ek weet niee of hy doen nie .? Ek glo niee x..
Jys n Pragtige beeldksoon meisie ! - eks Charlize .
Dankiieee ! ?
Oo jaaa ? jy was saam my by bokkie week in gr7 en hierdiee jaar ?? aah jys net so n vriendelike pragtige dame !
Fav sport ?
Niks niee .?? En joune ?
Jammer oor die netbal .? Ekt gehoor van als ! Dis suoer sleg maar hou nt aan ok ..
Hello ! Sjoe lyk my almal weet ? stories verspry hier is soos mal baie mense wat my whatsapp en dit se ..maarr dankiiee en ja dis vlippeenn slegggg ?????????????????? eks oorot maannnn ?
Jyt mooi gespl byy bokkie !!???
Dankie dat jy so dink .?x
Wat het gebeur ?????
In gr7 was j n kuier leier ??en nu is ek by kuiers en jy is glad nie meer ni btw dis Jara en diniie hieso ( j sal weet wi ons is ) lol
Omw , omw , omw , omw !
Ek weet ne .??? Lanklaas gekuir saam klomp mense ! Ag wat gr 7 is maar aners as gr8 .?? Sorry ek kuier nie! Maar ja ag wat eks vur nou oorit Jarra en Dinniee ..( jap jap ek weet wie die is ) ?? maar as julle klompiieee kuier weer , laat weet my maar net .. okay ?? ? Dan sal ek plan maak !
BTW - julle 2 het my nommer ?? So hoekom qooh julle en hide julle name ?????julle 2 weirdo'ss
Kom treug
Treug waantoe ??? Ek wil grg treug see toe tho ...
Hoekom is jy soooo mooii??
????hoekom so oulik..?
VIEW MORE