67
Replies
Zanre ..sy ort baie van jou en daaii ongeskite Dandlle vd berg ..ignore hulle net dis ni asof klomp mense oor hulle skinder in hul eie skool ..?? jys rrg oulik en super mooihul iz jaloers
Hahahha somer Zanre en Danelle ! Dis oulikkk ?? eks bly hulle het darem iets om oor te praat . Ek meen as ek van hule twee moet prt en skinder mors ek net my asem en tyd. So ek doen nie so goed nie ..ek dink dis uitersss swak van hullee en bitter ongeskik van hulle altwee om dit even te doen ...?? Maar ignore hulle hahah daars even kids in ons skl wat praat van hulle LOL ? maar ek gaani o geskik wees ni ..
Dankiiee jys nt soooo oulik?????
What do you no longer waste time on?
Mean people...
We might not be socks but i think we'd make a good pair
To bad most of my sockssss are singel ...?? x
Moooooooiiiiii
Dankiiiiiiiieeeeeeee !!!!!!!!!!!!!!!! ??
Nommer
Jaaa .. ek like soo gudd ! ???????
Kan ekk jou dm
Dm dan sal ek jo DALK antw . ..?
Asb trou met my
Vra m dan in persoon .. dan kyk ons .?
$exy btch
So eks n $exy hond ??
Coool mann ..danki j ookkk ????
Trek j draad
Ek hou nie van draad nie .?
Dean aan jou been gevat .??
Ooo soo sy naam is dean ..nou weet ekke van wi julle so prt ..
Maar jah hy ht maar dit was n ongeluk ..?????????
Jy en dean
Omw !
Wat van ons ??
Ons is nikssss
Our first kiss..?
Those long tight hugs..?
Our late night conversations..?
I remember them all❤
Jy ken my.. en ek mis jou!
-MBB
Saaaayyy whaaaattt???!!?!?
Ons het niee een van daardie goed gehad niee ! ?
Verkeerse persoon ek weet nie eers wie MBB is of waarvoor dit staan lol
Ons soek joe insentraal!!!!!!se A span ! En jy weet die die afrigters jou al gevra oor dit aasssbbbb kom nt
Jaaaaa jaaaa ! Ek weet die afrigters my al gevra ! ? Maar ja , ek weet nieee . Dis nie net van skuif skoole nie di t gaan n hele nuwe aanpassingggg wees ! ? x ek soos weet niee. Sal dink daaroor rerig ek BELOWE JOU x ????
Hoekom j nie sentraal tu gekom nie
Wel.
1ste- daar was gese my skool se netbal is great !
2de-ek wou soontoe gaan maar toe ontvang ek n beyrs by JF en FHP toe kies ek maar tussen daai skoole. En toe gaan ek nie maar soos 99% het ek ampeerrr sentraal toe gegaan !
Kom sentraal toe .
Ek wil .??
Mooi mensie jy . Goals in netbal
Dankie !
Askuuus , hahah netbal ? ? Haha dankie x
Jy en dean
Hahaha , wat van ons ? Ons is niks ? ? x
Hoekom block jy my
Want jy pla my seker ! ?
Ahhh ,, ekke is lief vir jouuu xoxoxoxo??????❤❤❤❤ liam1133
??????????????????????
Wies Reece ?
Weet self nie ! ?
Jys oulik
Aaaww , liefstee jys net soo oulik !
Jy en liam cyte
Dankiee skat !
Tip om gelukkig te wees ?
Dien wat JOU op jou gelukkig maak en niee aner niee x doen waarvan jy hou en wees net jouself en ignore die negatiewe deel van jouu lewe x
Love jou en Liam saam
Aaaawwggg , dankiee x
Jou hare ?
Dankieee liefstee x
Tips vir soen ? ?
Go with the flow . ??
Jokes - ek weet nie , as jy kan soen kan jy , en as jy nie kan nie dan kan jy nie ..???x
Jy het n mooi verhouding met Jesus ! As mens na Jesus toe wil draai is dit dan soos okay om te vloek ook ?
Aaah , dankieee eks sooo erg bly jy sien dit raak ! ?? Uhm , neeee ! Van my kant af dink ek jy kan nie se jys n Christen en dan tree jy nie op soos een nie . En ek glo ook jy kan niee met dieselfde mond wat jy vir Jesus loof lelik praat enn vloek en aner sleg se niee ! Dis hoe ek als sien ! So ek sal se neeeee ! As jy soos Jesus se kindertjies wil optree moenie vloek nie asseblief ! Dis anyway net swak van iemand om te wil vloek dis glad niee mooi niee x ??
Asb bly nes jy is
Jy ook mooiste x
Butchy mense ek haat hulle ! Doen jy ook ?
Ek haat niemand ! Maar om ongeskik te wees is nie aanvaarbaar vir myy ! ?
Bokkie week ?
Niee die jaar niee ??
Netbal ?
Ew , nee dankiee ??
Jy hou lekker geselfskap met seuns , eks jaloers daarop ek as n meisie is te skaam
Tip- moeniee skaam wees ! Chat net normaal met hulle .??
Dis nie sooo erg niee x
Ek wil met jou prt by skool maar jou vriendin is ongeskik met my .?
Wieee ? Alisje ? ? Eks sooo jammer vir dit , ekt nie geweet dat sy eens ongeskik is met iemandd . Asseblief loop net op na my toe en as sy ongeskik is met jou voor my sal ek vir haar se om optehou dan loop ek en jy net dan chat ons! ?
Jys die mooisteeeeeee
Dankieeeee jys die oulikste !
Alisje en Liam ? ?
Hulle is pelle ja ! ??
Kiss me slow .
Vra iemand aners ! ?
Show me that you dont care ..altyd as ek sad is of deer n tyd gaan dans jy da vir my jys soo n goeie mens
Neeeeeee ! Maar ek gee hom . Dis hoekom ek altyd troos en daar gaan wees virr jou !??
Sterkte x
I wish that a can be like the cool kids .?
Almal is virr my cool ! ??? Daar nie iets soos losers of nerds niee ! ?
Fav series ???
Vampire diaries !
The 100 !
Teen wolf !
En jaaaa .??
Wannerr vrjaar jyyy
6 Maart ! ??
Mooiste
Dankiee liefste ! ?
Hoe ver was jy al met n ou ?
PicknPay toe en treug .?
Here's an idea
I take you out to McDonalds, just the two of us.
Here's a better idea.
You give me the cash and I'll go .?
As die hoeveelheid geld wat jy het dieselfde as jou foon nommer is hoeveel sal jy he
Baiieee geld !
Cooler ? ?
Cooler as kooskombuis ! ??
Jy en liam is cute ??ek dink julle gn lank sm wees
Aaaawww , dankiee baiee ! ??
Ekt hom baie lief en glo ons sal bitter lank hou ! As dit God se plan is vir ons . Maar ek kan nou nie vir betterrrr vra niee .
Hulank jull al saam ?
Die 31ste gaan dit 2maande wees ! ??
Jy en liam is cute
Dankie ??
Jys goals ! Baie mooi . Jesus loves you
Dankiee
Dankiee
Aaahh , Jesus loves you 2 ! ??????
Your siblings and their names?
Sister - Abigail
Brother- Izak .
????
Mooigr8ii ???
Hahahha , ag baie dankie man ! ?? X
Jys altyd so vriendelik
Aahh , eks bly jydinkso van my ! ?? Jys net so n vriendelike persoon om dit te sê !
Jou geloof met Jesus WOW ..in saal tyd op Frydae aa jy sing jy doen als so voluit en lig jou hand en als joh ! Inspire myy
Aaaaahhh , ag baiee dankiiee hoor ! Die beteken baie vir myyy ! ??? Maar dis so lekker om ons pappa God te loof en Hy doen sooooo baiee vur ons so wat ek temiste treug kan doen is om Hom voluit te loof en te lewe as een van sy kindertjies ..?? maar dankiee hoor ! Jesus het jou lief !
Wannerr ht jy jou hart vir Jesus gegee????
Ek was nog altyd lief vir Jesus ! ? Maar ek sal se die regte jaar en dag wat ek my hart vir Jesus gegee het , is in gr8 die jaar .??en dit was die beste ding ooit xx
VIEW MORE