14
Replies
Ja jou naai brother van my jy n awesome vriend my champ ❤💪
Ja jy is ook ou🔥❤
Jys k@k hot met daai hare van nou
Almal so gesê maar dm my dat ek Dankie sê
Do you have a deep dark secret?
Seker almal het
Beste vriende
Ja soms hoop ek so ander dae dink ek ek is net die verwarmer
Wanneer kry jy n meisie
Wanneer hulle so besluit😂
Jy is n baie baie nice persoon en jy weet wie ek is want ek se dit soos vir almal dat jy baie nice heheh by daai kuier as jy ooit kan onthou dronkie en jy is amazing in hokkie jy is rrg n goeie vriend ek waardeer jou baie hoop ons vriendskap hou verewig
Ek hoop ook so baie dankie☺
Iemand op die oog???
Ja wel ek dink so
Best friends?
That will be my crew
What Mood Are You in Right Now?
Lus vir 'n kuier
Who was your first crush ?
Don't know
Who would you take a bullet for ?
Snoekie😂