104
Replies
hoekom moes dt so uitgedraai ht.. poptjop
Kan seker nie raai wie jy is nie ?
sterkte met di eks Leon..?
Baie dankie,,sterkte vijou owk neh ?
hoekom is jy soo 'n GGGGGRRRRRROOOOOTTTT doos..?
Neeee glad nie...?jy seker di big unit ☺
kaylim is hoooottt ?
Yah neee eke weet ?en ek so lelikkk ?
Groot voete = groot ... Hmmmm
Skoene ?
Sal jou in een hap eet
Jis mah dan jys bietjie hongerig whoor ??
Waneer vat jy my uit op n date ??
Maybe nooit ?
Jy word gemis☝ #joumoeder?
Lanklaas van gehoor ✔moeder ?
Watter size skoen dra jyy
9 ?
sal jy vir een van jou exe gaan ??
Hang af ☺
Age is just a number and jail is just a room
Lekka mahn lekka ?
What is the youngest girl you would date?
Ouderdom is net i nommer ?
As iemand n kompliment gee se dankie .... moeni net se jy stem ni saam nie?? maniere?
Ag mah tog kan mense ni viny so lieg in my gesig nie jy weet?mah yah dankie ?
Jou tipe meisie klink baie na myy ?
Ohh okay nee dis nice ?
Jou bene is joh?
Neee soosin glad nie,,meer soos ewww ?
Hi skattebol. Sal jy my date wees na my matriekafskeid toe?
DM asb xx ?
Ek weet eks nie ń microgolf nie maar jy kan dit maar vir 2 min in sit!
Awehh ?
Kom ons speel winter winter
Jy le opi gras en ek ryp jou
Raak grooot L&M ☺
Jy soo lelik jou ma neem n foto van jou en sit dit opi kos om die vliee weg tehou Linmariw
Praat di gogga haself ?linmari asb mut net ni dink jys mooi nie asb xx
Wats jou tipe meisie? BTW jys so hot, die son sweet as hy jou sien!??
Dankie dat jy so vimy lieg,mah dankie?
°vriendelik,goeie persoonlikheid
°sy moet net haself wec
°grapperig,sportief ens
Hoe het jy so vinnig so groot geraak??
Steroids?grap manet,,nee dit weet eke nou nie ?
Wie wil jy graag die naweek sien????
Se jy my asb ?
Leon.. Ek mis jou ?
DM my ?
joh.. jy gaan vir n meisie breuk haar hart n sekond daarna ht jy n ander een..
hoe sal jy se soos n baas..
Dit was vir iemand bje belangriker..iemand di moeite werd ?
joh.. jy gaan vir n meisie breuk haar hart n sekond daarna ht jy n ander een..
hoe sal jy se soos n baas..
Dit was vir iemand bje belangriker..iemand di moeite werd ?
Christiaanes ?❤️ Jy nehh ?
Teveel liefde babsie ❤?
Is jy nog n virgin??
Natuurlik
Leon jys n yster???
Bje dankie mahn,,mah disi waar nie ?
Ek like hoe jou bene lyk in n skirt???
Bje dankie ?
hou op n dck wees en begin mense groet wat eintlik vir jou omgee !! want soo ''chom'' gaan hy vinnig vriende verloor ?
Okay mut eke nou ruik wi gee om vimy ?wel moet eke dan almal groet of wat,,ek groet vriende,,mense wat eke ken ?en as eke ju ni eers ken ni,,kan eke juw mah verloor..ni asof jy my vriend dan is nie ?
Vir jou gan als ook maar net oor hvl followers sy het en hoe mooi haar lyf is. Even met mense wt nt vriende wil wees
Eks bly jy dink so ?
Jy kan op die voorblad wees van enige tydskrif van jou keuse watter een sal dit wees en hkm?
SArugby,,seka omdat eke van rugby hou ens..?
Ek sien jy like rompies dra
Yah eke luv dit jy weet ?
is jy seker jy weet wie dit is wat jou graag die naweek wou sien????
Dm my net asb xx ?want het geen idee dan nie ☺
Hanniska Van Vuuren?
??iemand bje bje spesial ❤
@sashapalmerrrr ? ?
Wat van ha ☺
Wat beteken MHK??????????
Moeni so naskrurig wec nie ?
want ek wou jou rerig die naweek gesien het??
Eke dink ek weet wie die is..hoop eks reg mah wou juw owk graag gesien het ?eks jammer ons kon nie ?
Ai dis sleg mar sien ju die naweek
#3 jellytot?
Nee aweh ou ?dan sien ons di naweek?
Wieokal kwaad is vir jou omdat jy dink.gays is verkeerd. Hiers n stukkie inligting vir hulle: God het vir Adam en Eva gemaak nie Adam en Stevan nie.
Baie dankie...eke waardeur juw inligting bje xx ?hoop di ou kry dit darm in sy kop ?
Grootste vrees?
Spinnekoppe ?
Speel jy die naweek teen Nico Malan?
Neee eks uit net n besering ?
Wat is di eerste ding ini oggend en laaste ding ini aand wat j dun D.dupreez2415
Bid ?
Dis hulle keuse om gay te wees of niie en wiie is ons om te judge. Nie god ni so ons mut ophou judge hulle is ook mense. Dog ek se mah net
Wel eke worry nie wat jy dink nie ...asb gaan soek eerder chats met ane mense oor juw gay stories ens ⌚
Do you have anything against gay guys though? I heard you are quite vocal about not liking them
Yahhh dis totaal en al verkeurd ou ?
Gaan jy en Hanniska uit?
Neeee nee ?
Hoe oud is jy
15 raak 16 ?
Hoor hoor...?tops persoon ?
colgate??
?salit nooit vergeet nie ?
Marchanelle ???
Wat van ha ?
Hou jy van iemand of nie ?
Hkm di heeltyd diselfde vrae ?
Zuluuu ek mis jou stukkend ? ps. dis jou hoofmeisie ❤️
Eyyy my hoofmeisie ??jy word gemizz,,lanklaas gesien mahm ? jbay moet kom xx
There has to be someone you think is gay. I mean you in an all boys school
My roommate's ?
Hoe ken jy vir Xander Slabbert
Eke en hy het saam onder 13 gespeel...OP ?regte ytser ?
Date jy en Hanniska
Neee neee ?
3weke boetman❗❗
Almost, almost ?
Strongs xx
P.S:
Moet weet wie ?☺?
Yah yah weet presies wie ?mah bje dankie..eke waardeur xx
Wer.....?
Was jy in die hospitaal gewees ?
Yahh,ongelukkig ?
The secret to a good friendship is... ?
Vertroue ?
Who at school do you think is gay??
Niemand nie ?
kom ons kyk of jy weet wie ek is , ek mis jou ek sê altyd virjou jys my boetie , iemand van sonop met naam S❤?Mis jou lots
Ekt geen idee nie..mah eke vat mah n raaiskoot hierso..eke sal se dis shannon ?
Chante Meyer ??
Geen idee wi dit is nie
Reply jy gewoonlik nie mense se msgs nie?
Ek reply gewoontlik goeie gud ?
Hoekom se jy jys nie hot nie? .. mha anyway ek is ook glad nie .. mha hieso isi vraag dis weord mha dis n vraag .. watter kleur is jou tande borsel en tande paste?.. sorry ek weet dis weird??
Okeii dis ngals bje weirdd mah yah..my tonderborsel is orange en gebruik sensodyne ?
Jys oulik?
Glo ni so nie mah baie dankie ?
Dude ... wat beteken mhk ?
Ag sommer nix belangrik nie ?
Yster my nou?✨?
Ag jysi ytser ?
Brunette of blonde?
Ag maki saak nie ??
missings ??
Dm mah wie jy is ??
Sjoe daars klomp meisies wat hou mis in die comments
Verstaan nie di vraag baie mooi nie ?
Jys bitter cool hoor ✨
Baie dankie jyy ?
MHK ?het dit nogsteeds 'n betekenis
Yahhh yahh ?
Waarna kyk jy in n meisie (behalwe nou tiete)
Eerstens hoe sy self is..?persoonlikheid?
Paar mooi meisies wat jy ken? ?
En dit btken mos niksie..?
Is jy single? ???
Yah yah ?
Hot kan jou nie beskryf nie ?
Mah grondlelik kan ?
Jys Hottttt hoor???????
Glo nie so nie..mah bje dankie??
Oeh maar jys mooi?
Baie dankie mah ek dink nou ni so nie jy weet ?
Het jy vir Hanniska gejoll???
Neee ❌
Hoe is jou wenkbroue beter geshape as myne???
Nee nee kani wec nie ??
Jou meisie vriende?
Gaan bietjie lank vat as eke almal moet opnoem?
Iets wat jy graag wil doen, eendag as jy groot is??? soos n droom...
Om n sukses van my lewe te maak ?
Well like jy dan iemand as jy nie n cherry het nie ... want eks single ?
Ag leka mahm bly vijou ?
Yes yster ?lanklaas van juw gehoor ?
Is jy o/16 a ??
Yah yah ?
Het jy jou oog op iemand ?
Yah yah ?
Watse posisie speel jy in rugby ?
8ste man ?
VIEW MORE