22
Replies
Hoekom is jy so lank en maer??jys n stunner❤❤
Dis ma hoe ek gebore is??ma danki ❤?
What is something that actually offends you?
Mense wat twee gesigte is !!??
Hey girl! Asb bly soos jy is....so natuurlike mooiheid aan jou.. moenie ooit verander om in te pas ni want jy is wie min mense is...bly sterk en so n goeie mens met eintlik soa n sagte hart....
Heyy?danki jy...bteken baie vi my❤❤x
Die regte ou sal oor jou pad kom! Just hang in there...weet jy wou probeer xx
dankie❤
Aimee?
Waar begin ek....Sys n awesome vriendin??sy ht n goeie hart en n mens kan ha vertrou met enige iets??Volgende jaar interskole teen ha gaan legit verby wees❤xx love ha
Het n ou jou al ooit teleurgestel of seer gemaak? Onlangs...
Jahh??
Wies jou beste vriendin op die oomblik?
Ek hti n beste vriendin ni....ek kiesi tussen my vriende ni???
Beste graad 7 onderwyser??
Mnr Douw???ons kon enige iets doen in sy klas hy was klas???
Ek mis jouuuu baieeeeeeeeew joanieblom
Vi jou ook??x
Brahh jys mal mooi
Danki???jys oulikxx
hayyy jouuu loserrr?? lovee yahh ??x Cailamouton
Jou weirdo??love u 2❤❤xx
Kan nie wag vir 2017 nie?.
Sien uit om jou in Bellville te hê??. sunerasmus
Jahh ek kan ooki wag ni??❤?#Bellville
The last lie you told ?
Idk??
What Mood Are You in Right Now?
Good mood??
How much do you have in your bank account ?
R0.00
VIEW MORE