Visit this profile later to see if your question was answered.
Die ding wat jy teveel gebruik jah😉
Who r you?
Wtf.. Hu net ju bek asb
Ja ek doen, sy pas in alles?
Wat pla dit ju?
It has nothing to do with you xx
Spelling outjie...
I left nobody but as ek hett weet ek nu hkm😉
Idk
My answers is down there, somewhere
Tiettt
Dm myy asb😂
Niks, niks en niks
Wat wil jy weet?
Glad niee en ek salit ook ni so wil he ni🤷🏼♀️
_x_l.e.o.n.i.e_x_
Ktm? 😍
Ek date net ouer ouens😂
Joshua*
Hys oulik jah wat van hom?
I think I know who you are🙈
Dis n pleasure luvv❤️
Danki vi ju ook
Ons opinies verskil bietjie daarsoo
But dankii dm dalk? 🙈
Agg dis n jammer dat jy soo voel jong. Dit vat n groot een om n klein een raak te sien skat. Welcome to the Fake Friends Club..
Daars noggals baie van daaii mensies in hierdie klein wereldjie van ons
Verkeerde persoon beet hier😐
Vokken dankiii jy ookk😂
Go look down there somewhere👇🏼😌
Ek waardeur but nahh don't think soo??♀️?
Dm? xx
Agg sorry susan?
Aww
Sorry om ju bubble te bars maar jys ongelukkig ni anonymous* nie??♀️
Agg jah vryf dit in??
Jys oulikkkk? dm myy xx
Supp... Leer leer en nog leer?
Liezel Schoeman❤️
Fokk ek weetii wie jy isii?
Dm..
Who are you?
Wies jyy as ek mag vra?
Sys moer oulik jahh❤️wat van ha?
Girl, don't worry. Jys ni die enigeste een nie... Ek face dit ookk??❤️
Missings raak soms erg but our choices differ when it comes to love and serious shts but if he says he's happy then thass good✨
Wat van ons?? Daars niks vout tussen ons nie... Net omdat ek en V weer fine is beteken dit nie ek en L sit vas nie. Hulle is ook fine met mekaar as jy ni geweet het nie. Liezel bly mah best, niks gaan dit verander nie
So doen my n gins en haal gu ju neus uit my sake want sjoehh
Dm my bietjie xx
Ek dink ek weet wie jy iss.
Jys super oulik hoor❤️
Dm my xx
Dm my bietjiee anonymous
Jys oulik?
Kan dieselle van ju se?❤️
And it's fine?
Jah ju brooddd??
Sooonn??
Wow?
dm my
shttt susan... Hol geskeurend.. Ekt amper uit di bad uit geval?
Ons hoop maar piet is meer versigtiger volgende keer??sht shamee arme kind
Sjoee ń bietjie respek asb? Eks amper dood seker ons meisies is nie jul speel goed nie.. Ons het dalk ook gevoelens!
Vra vir mama om ju gu van voor af maniere te leer. Jyt duidelik fokkol!?
Eks oppadd ju brood ❤️
Eks oppad..
Dis tenminste beter as English?
Enige tyd love❤️
Jys oulik hoor?
Ag sjoehh jys oulik✨
Jesus bly lief vir hul❤️
So it's finee...
Maak hul sekerlik beter voel oor hulself...
Ag eks tenminste bly ek kon hul help daarmee??
Ek weeti love..
Se jy my.
Fk dalk moet jyy seker maak ju ou is soo loyal soos jy dink hy is... Hy vra vir elke 2de meisie vir n vry by kuierss. Ek weet wi jy is btw... Jahh skielik niks te se nadat ek ju di waarheid vertel heti... Kry eers al di feite by ju kamstige lojaale bf voor jy meisies uit sht oor onnodige kekk.. Hyt gevra vir dit.. Ek se manet... Lyk my jy verveel hom want hy soek duidelik ni net iets by ju nie...
❤️❤️
Jah? jy my dalk gesoek?
Dm my net asbb??
Woord orde is bietjie kak maar ja ek is nog een?
Omww.. Wies jyy? ??
You are classy, sassy and definitely kickin some assyy over there...?
Waaroor het jy dan so hard gedink?
Dm my, dalk voel jy dan beter❤️
Vra jy ju ma ook hierdi kk?
Fokken*
en wie sin nogal?
Ek wet ju jy ken my ni eers nie. Nog minder vir Joshua
So doen my gu n guns en leer ons eers ken voor jy begin judge. Ek en joshua is net goeie vriende al vir baie lank.. En as jy diti soo wil sien of aanvaar nie wel fok ju dan. Jy kan dink wat jy wil. Ek en josh het way te veel respek vir mekaar.. Even meer respek as wat jy vir ju ma het. Ma dankii inelkgeval vi di hate. Ek waardeur ju tonne ballone
Jesus is lief vir juu hoor❤️
Aww, ilytt❤️
Sjohhh jy raak smooth huh?❤️
Hys my bestieee?❤️ maa dankiee thoo?
Waardeur juu anonymous??♀️
Vra jy ju ma ook sulke vrae?
Ek dink ek weet wie jy iss?❤️
K wayyyy my nouuu?❤️
Ek ookkkk?
Welll hii daar 0/10??
Ek waardeur ??♀️?❤️
Aww well jy ookk❤️
Ek copee tenminste nog?❤️
Wanneer jy my dalk se wie jy is☝??
Reg?? Watttt???
En ou ek sali weet hkm sy nogsteeds kwd is vir ju as ek ni eers weet wie jy is nii☝?
Dm my asbbb sodat ek onverskoning kan vraa want ek kan legit ni onthu dat ek amper ju lewe wu neem nii tjom?
??????????????????????????????????????????????
Nou hkm juis jy? ??
En jy smr ook?
Se my asb wi jy is???♀️
Glo my ek mis ju ook?❤️
Wanne my pa ophu streng kan wees??♀️?
Wel jys oulik ?
Dm? ?
Wanneer* ek weet wi jy is??♀️?
Ummm neee ek dink jy het di verkeerde persoon hier beet?