Visit this profile later to see if your question was answered.
❤❤❤❤❤
Huh? ? ek verstaan nie die vraag nie.
Ek ken nie eintlik hulle nie ?
Ek doen nog steeds, so dis 11 jaar ?
Ek ken nie eintlik die graad 9's nie ?? maar melissa is cute. ?
1.58 dink ek?
?????
Cuteee, dankie ❤❤❤
Ek dink jy praat van danelle van hoogstraten, en ja ons is baie close ?
Ek weet jy het nie ? dis maar net my gesig.. ?
Oms neeee ?❤ eks rerig nie n kwaai mens nie, belowe ?
Hoeee? ? eks soos n meter hoog.
Jansie en rieke ❤
Ag man ?? julle het oorgenoeg kans gekry ?
Why? ??
Ek sal daaroor dink ??
Baie baie dankie ❤❤
You just know ❤?
Ek waardeer dit baie ❤ dm my asb, ek sal graag met jou wil praat ?❤
Thank you so much ❤
Ekt geen idee nie ? ek wil ook weet
Eerstens. Ek het nie n ou nie, maar ek neem aan jy praat van conrad ?
Tweedens. Hy is nog altyd hot
Ek dink nou nie eintlik daaraan nie en ek lees nie rerig magazines nie, so ek weet nie ?
Ja ek het ?
Eks nog nie seker nie, maar ek dink n sielkundige
Jinne, sommer in meervoud ?
Nee wat ? worry nie veel daaroor nie
Uhm eks nie seker nie ?
Uhm nee
Hy is ook my vriend?
Jup, but i don't really use it ?
Reeerig baie mense ?
Neeee, hys soos n broer vir my ?
Baie mense en niemand nie. ?
Baaaie lekker ?
Ek probeer om met almal te kuier ? so nee, nie eintlik nie
? ???
Joh hierdie is sooo oulik ❤ baiee dankie random mensie, waardeer dit rerig ❤
As iemand my interrupt as ek n storie vertel of nie luister nie en as iemand my copy.
Oms ❤ ek weet nie wie jy is nie, maar eks seker ek love jou so baie ?❤ maak my dag ❤
Jaaa ?
Ja nee wil ek ook weet ? daaaankie anonymous ?
Ons neem secretly baie lelike selfies ?
Bad manners & messy eaters ?
Donno ? 1.58 of so iets
Geeeen idee nie, ek wil ook weet ?
Defs n love verhouding ❤❤❤
Dis letterlik die grootste kompliment ooit, daankie ?
Baie dankie ?
Ya? ?
Amper 11 maande ❤
Ons maak altwee ?
Ja, n tydjie terug al ?
What i want to eat, things i want to do and people i want to see. ?
Baaaie lekker, dankie ? joune?
Okay
Huil ?
Hang af ? tussen 8 en 10
Hoekom het jy n probleem dat ek private is
Van graad 8 af, maar dit voel al baaaie langer ?
Aangesien ek nie die vraag kon antwoord nie het ek vir ebenice gevra ? syt gese...
1) blykbaar is ek mooi
2) ek eet nie kaas nie, behalwe as dit gesmelt is
3) ek het n obsession met eyebrows
4) ek gooi ys in my tee
5) ek eet altyd jungle bars by skool
6) ek het n freakishly lang groot toon (sensitive subject)
7) eks glad nie n oggend mens nie
8) ek is nie n btch nie, dis net my face
9) ek is super bang vir voels
10) groot branders maak my bang, maar ebenice kalmeer my #diehoenderskalmeermy
Dis 10 feite wat ebenice van my se ?
1) sy loveee roomys (woolworths enes)
2) sy kan letterlik lewe van wraps en salti cracks met bovril
3) sy hardloop 24/7
4) geen A$$, maar haar bene maak op daarvoor
5) sy kan nie dans nie (sy dink sy kan tho)
6) sy se sy kort altyd geld al het sy baie
7) sy het ALTYD vaseline by haar (die grooot pot)
8) sy love die see so baie, sy kon net sowel n vis gewees het
9) as sy kwaad is se sy "ag weet jy, ek weet nie meer nie" en dan lag sy weer
10) sy lyk altyd awkward op fotos al is sy die mooiste mens wat lewe
11) sy se sy is nie bang vir my hond nie, maar ek weet sy is
12) sy smile heeeeltyd en spring baie op en af as sy excited raak
13) korrels oorals, die hoenders kalmeer my en pollie ons gaan paarl toe (sy verstaan)
14) sy is my beste este maatjie en eks baaie lief vir haar ❤
Daars nog soooo baie om te se, want ek ken haar so goed, maar weet net sy is die oulikste mens met die grootste hart ❤ easyyy ?
Ek sal eerder minder followers he as wat daar creapy indiër dudes my stalk ? ek worry nie oor hoeveel followers ek het nie ? en thanks ?
Nee, mens noem dit soos balayage of iets ? maar baaaie dankie ❤
????? jammer
Ek dra mascara as ek uitgaan x
Uhm, holland, parys, switserland, turkye, italië, oostenryk en praag ?
Oms, elke aand ? ek en danelle is die grootste fans ooit ?
Wie's tammy? ??
Jys oulik ❤ dankie xx
Ekonomie, verbruikers en drama
Uhm ? ek weet nie hoe om te reageer nie
Wat? ?
Lol ? ek sal vir danelle se ?
Gasty? Oh nee wag, grasty ?
Hoekom sal dit jou lewe maak?
But why tho ?
Ons was close vriende ?
Kalmeer ?
Hoekom? Wil jy weet hoe mens ons name uitspreek of wat? ?
Ps why
Jinne ?
?? ?
Hoekom? ??
Ek weni hoe om te verduidelik nie ? dis soos wat mens dit tik: le-rie of maybe soos lirie? ? ek weni
Ja, baaaaaie ❤
Eks bietjie closer met my suster as met my broer want hy werk al en stuff ?
Neee ?? sy is soos my suster ❤