Visit this profile later to see if your question was answered.
Oh en waar is jou bewyse ?
Still strong and going on ?
Reinhardt
Mens kan hom nie beskryf in net een paragraaf nie. Hy is die persoon wat jy kan vertrou met jou lewe die persoon waantoe mens gaan vir hulp of net ever n lag of n huil. Hys iemand wat jy altyd in jou lewe sal wil hê want hys iemand wat sy merk los. Hys iemand waarmee ek my hele lewe nog saam wil spandeer. ?
Ah ek mis elke kersfees ?
Ek byt nie en jy sal nooit weet as jy nie n bietjie probeer en kanse vat nie ?
Aww dankie ek is seker joune is ook dis dalk die rede hoekom ek saam jou kan glimlag ?
Dankie baie elkeen het sy eie skoonheid, moet nie so baie in jouself twyfel nie ?
Yes ons is nog saam
Is jy jaloers dat ek seuns vriende het? Mens noem dit n geselskap nie flirt nie ?
Ek wil potch toe gaan maar my ouers wil my oorsee stuur
Ek aanvaar hom soos hy is ?
Aww baie dankie ek waardeer die ondersteuning.
Alles gebeur met n rede en dit maak my net sterker as mens x
Gr 8 - ken nie regtig nie
Gr9 - mieke, jeanri, sommer almal
Gr10 - bronwyn, kaylene
Gr11 - lareche, christie
Gr12 - danelle
Kaylene
Crizinda
Bronwyn
Anel
Chante
Kayla
Kaylin
Catherine
Sune
Daar is nog baie hulle almal is oulik
Jaaaa ek mis dai tye ook ?
What does it matter?
Ah man ek waardeer dit baie x
In daai geval hoop ek jy is ook n atleet of tenminste sportief want jyt n great attitude ?
Kyk nie vir ander ouens behalwe Reinhardt nie ?
Dan sou ek nogsteeds n crush op Reinhardt hê ?
Ja dit was ?
Ek leer sorry
Ek gaan net op dates saam Reinhardt ?
Jaa hys HOTT in die oortreffende trap ?
Maar los hom uit hys myne ❌
Elke desember is n blast ?
Maar die jaar begin van April vakansie en lang naweek einde April
Dit was by gunu falls en op die plaas
Albei was saam my kêrel ??
Basies enige iets saam hom gaan dit die beste tyd ooit maak ?
Daar was baie lekker tye saam baie mense soos
Lareche
Jacques
Vlakkies
Ander Jacques
My sussie
Leroy
Uhmmm dink dis meeste ?
Regter link
Middel link
Regter voor
Nee hulle het nie ... die telling was 1-0 ?? en dit was n baie gelyke game nie een van die spanne het oorheers nie
Awww dankie ... jys baie nice ?
Yes ek doen
Dankie baie
Jys net so pragtig x ?
Definitief Bester ?
En jy is die defenisie van cute ❤❤
Dankieeee ? eks seker jys ook
My mom
Dad
Lareche
Reinhardt
Yes i do
Nathan Grobelaar ek dink dis al ?♀️
Awww sagte voetjies het hard geword maar ek sal altyd n sagte plekkie vir jou in my hart hê ❤x
Ons was by n veiling iewers in Limpopo
Hy is die lojaalste persoon wie ek ken ... hy is die tipe persoon wat jy iets dink dan verras hy jou met die mooiste hartiie wat die meeste omgee ... dis asof hy altyd weet wat om in n situasie te doen want hy twyfel nie oor sy aksies nie ... hy is n grapgat as hy voel hy moet een wees maar hy weet ook wanneer om ernstig te wees ... hys soos n boetie wat jou sal boelie maar in n spelerige manier ... hy gee altyd sy beste in dit wat hy doen ... hy is actually baie slim vir die hoeveelheid wat hy leer ...
Die opstel sal langer as n DROOMDELWERS langvraag aangaan maar opgesom : hy is als waarvoor enige iemand voor vra ?
Birchleigh
In Amerika iewers
Uhmm by tuks of maties is my volgende keuses ? en baie dankie ek waardeer x
Ek was nog net in een en dit het meer as n jaar gehou ... kry jou feite reg ?
Ja jy wens seker jyt met so baie gepraat ??
Jou lewe moet vervelig wees as jy spesiaal deur my qoohs lees en dan is jy nog jaloers ook ??
Ek wil gaan studeer heel moontlik oorsee ek wil sportwetenskap gaan studeer
Ek het skool gegaan en netbal gekyk en rugby gekyk vir ons eerstes en huiswerk gedoen ?
Moeilik om te sê want dis nog n lang tyd voor mens dit kan bepaal maar op die oomblik ja ?
I likkkkkeeeee yooouuuuu moreee ❤❤
Oh yes ek doen ?❤❤
Finally
Yes tweekamp
Landloop
Hokkie
Natuurlik doen ons ?
Aww dankie ek dink ek weet wie jy is x ?
En ek waardeer dit
Is jy jaloers ?
Klink meer of jy n wannabe is ?
Awww dankie ? dis regtig baie nice van jou x ? ek respekteer n ordentelike mens ?
Eks gr11 ?
Het jy nog nie ? ?
Haha dankie dat jy so dink dis pretty plat vir my ?
Reinhardt ?
Miskien as jou naam Reinhardt is ?
Iets buite die gewoon te doen ?
En dankieee x ?
Thanks gelukkig het ek niks ?
Ekt te veel respek vir myself
Fanks ek dink jou bene wen tho ?
Aww dankie eks seker jys een van die vriendelikste mense wie ek al ooit gesien het x?
Obviously Reinhardt ?
Aww en jys darm maar baie nice ?
Aww thank you ...
You are the kindest ?
Maar nie so baie soos jy nie ?❤
En eks jaloers op jou talente ?
Hys in my skool ?
Dis nie so moeilik om aan te beweeg as dit nie ware liefde was nie ?
Is jy jaloers ?
Oulikste girl ooit ?
Ek like haar!
Ek is nie seker nie ek dink 1.65
Nie in n verhouding nie maar eks ook nie single nie
para mi significas el mundo ❤❤
Ons sal seker iewers ?
Dankiee baie x
As jou naam begin met n Rein en eindig met n hardt ?
Dis fine ek hou nie grudges nie ?
Ek het jou lief ❤
Eks baie meer lucky as wat hy is ?
Dankie anyway
Watse A$$?