profile img

Elizabeth Rossouw

Liefbet

Ask me anything you like anonymously

100 Replies

Het jy en jou sister oukies

Uhhmmm hierdie is baieeeee random😂

Liefbet replied 2254 days ago

Jy is baie mooi😍

Baie baie dankie❤️ Beteken so baie x

Liefbet replied 2263 days ago

Wanneer gaan jy Stellies toe?

Vrydaggggg??????

Liefbet replied 2436 days ago

Hoekom gaan jy so min uit?

Want my mede Walvisbaaiers kan nie hulle drank hanteer nie. ?

Liefbet replied 2437 days ago 1

What is necessary to have a good relationship?

According to me the most important thing in a good relationship is honesty and trust☺️

Liefbet replied 2446 days ago

Wat en waar gaan swot j?

Stellenbosch, Bcom ☺️

Liefbet replied 2446 days ago

Waar het jy Krispy Kreme gekry?!?!?

My ma het dit vir my van JHB af gebring☺️

Liefbet replied 2488 days ago

Wil jy n nuwe vriend he. Kan ek DM

Ek hou altyd daarvan om nuwe mense te ontmoet, so sure

Liefbet replied 2497 days ago

Vir wat is jy gekeer by Maties?

Bcom

Liefbet replied 2540 days ago 1

Planne vir 2019?

MATIES?

Liefbet replied 2542 days ago

Heyyy jou mooi ding?

☺️☺️☺️

Liefbet replied 2556 days ago

Dra j contacts om jou oë n ander kleur te maak if in plek van brille

Brille obviously??

Liefbet replied 2558 days ago

In watse kleuterskool was jou sister *riets*

Morsjorsies

Liefbet replied 2558 days ago

Pretty girla

☺️☺️☺️

Liefbet replied 2558 days ago

Dra j contact lenses?

Ja ek doen

Liefbet replied 2558 days ago
VIEW MORE