197
Replies
Love u weirdo❤️
Love you too😂❤
Ok I'm done now 😂❤️ love you
#FromtheoneandonlyTwane'Morgan
Love you to babygirl❤
Love u weirdo❤️
Love you too A$$😂😂❤
Ok I'm done now 😂❤️ love you
#FromtheoneandonlyTwane'Morgan
Haha love you too darling
Also baby girl, don't for a second think that I've forgotten or replaced you, coz that ain't happening x🤗❤️
I'm happy to hear that❤
I know we don't talk as often as we said we were the day I left SA due to busy lives. I still believe that our friendship didn't change and that our friendship will always become hella strong.
Yeah we need to catch up soon❤
Please don't for a second think that you ain't my BEST FRIEND anymore, coz you are ❤️🤗
Love you darl❤
Dear Best Friend, I miss you and love you withh all my heart🤗❤️
Miss you to babygirl❤
What comes first: boyfriend or friends
Both because I love both equally🌝
Wie is jou beste vriendin? En moeini se jy het baie nie want almal het een?
Wel ek het 2 beste vriendinne... gaan kyk haar bietjie hul instas okay🌝 @ni_aikman en @kleintjie.juane en ja ek het meer as een😘
So u like to spy from your roof into people’s room while they have $ex ?
What kind of fcked up question is that mate?? Who even does that? 🤨
Have you ever felt like people are only using you and only come back again when you are good enough?
Ohh darling.. all the time eyy🙃
So vry jy nou biietjie rond nou dat jy single is😏want dans jy my tipe😉
Ons sal mos nie weet ni😉
Mag ek net se dat jy di mees amazingste mens is en dat jy my al deur dik en dun gehelp het,jy is een sterk vrou met n ongelooflik mooi hart so fck all of these stupid A$$ mother fckin people whi thinks the opposite jy is amaizng en I love you endlessly xxx
Baie dankie ek waardeer die so baie❤
Jys beautiful
Baie dankie😊
Because it is stupid and disrespectful.
Fck off bro stop qoohing people this type of sht😉🙃
Single ?❤
As a pringle yes😊
Have you ever been in a situation where you and a friend couldn't pee at a gas station/rest stop/school because guys could hear?
I don't care if someone could here... if you have to pee you have to pee ayy🤷♀️😂😉
Jy is befok mooi
Jy ook🤗❤
Ds vir my so snaaks hoe mense dink jy is vol van jouself want ek ken jou en ek weet jy is nie gee nie om of ek ej close is nie jy nog altyd vir my omgegee en na my gekyk en my probleme bo joune gesit so fok wat daai mense se
Sonder jou sou lewe sht wees❤
Jy sit fokol makeup op! Jys mooi sonder dit so flip hulle ek dra al jou makeup nie jy nie
Dit is waar🤣🤣🤣❤❤ ag ek waardeer jou in my lewe
I love you so much
I love you too❤
😂 lol what was the place you went?
🤷♀️🤷♀️ places
Jy verdien nie d nie 😘veral na die goed wta ek gehoor het van jou😬
Weet jy my verhouding met hom het niks met jou uit te waai nie so bly asb stil en hou op goed anonymously stuur😉 kom praat met my in my gesig of dm my want jy pis my ook nou al af
Jy weer op danny gecheat seke
Nee pop ek sal dit nooit doen nie.. so shut up asb
Hoor jy en danny is uit why😥
Ons het baie baklei💫
Have you ever been in a situation where you had to go somewhere with your parents straight after school and were annoyed to find there were no bathrooms there?
Yes
Ek prt nie van by die skool nie poplap xoxo
Ag my engel😉 en ek gee om hoekom?🙃❤
Jys beter as wat die mense se jy is jy is n goeie persoon met n goeie hart hulle wens om net n biejtie soos jy te wees en try jou afbreek sty strong en wys hulle hoe amazing jy is
Baie dankie🤗
Los jou ou bietjie vir iemand wat smaak het?
Gaan weg?♀️
Hoe lank gaan jy en D hou
Lank okey?
Jy is rrg nie so hot nie en jy is so ongeskuk en jy dink baie van jouself SKAT?
Aww babe baie dankie dat jy dink eks ongeskuk want skaapie ek is n introvert by skool so hoe ek ongeskuk sal wees is way beyond measures want ek weetnie waarvan jy praat nie??? en ek hou rerig nieeee te veel van myself nie so okey byeeee?♀️
Jurrr maar jy sit n stronthuis vol make up op hoor
Aww babe dis n make up trail gewees ek dra nie baie make up nie so shut up okay??
Gaan jy en danny nog uit
Jah✨
Hoekom is jy en danny nie meer saam nie?
Ons is nog saam ?❤
Hoor jy en jou ou is uit what happend julle is so cute gewees? asb moenie die ignore nie ekke van julle gehou?
Moenie worry nie ons is steeds saam❣
Jys so hot kan ek jou dm
Why?♀️
Well as jy so op anders seuns le voor mense kan ons net dink wat doen jy met hulle alleen
Ek het nie op ander seuns gehang nie okay??
Okay ek sal jou dm as ons op n date kan gaan?
Wie IS JY?
Ekt n crush op jou?❤
Nee jy het nie?♀️
Fok al die mense wat daai kak qooh hulle is net jaloers???
Jaloers en het nie n lewe nie verspry kak stories oor ander mense en kyk nie eers wat hul aanvang nie?
Fok wat mense sê!!!! Hulle kruip agter die kak weg en maak net onnodige drama! Fok hulle en fok hulle stories!
Presies?
Dis net stories!!!!!!!!!! Soos sleeping beauty
Dis net stories!!!!
Dit is ja kak mense maak kak stories?
Eks bietjie skaam dm my toe
Bietjie skaam???? brah hoe moet ek jou dm as ek nie weet wie JY is nie??
Moenie vir die mense luister wat stories op maak nie jys n beter as dit almal weet jy sal nie so iets doen aan jou ou nie bly amazing sonskyn kind
Dankie baie ek waardeer dit wens net mense kan ophou assumptions maak oor sulke shtty stories of wel dit opmaak ?♀️
Hoekom moet ek jou dm almal dink so jy moet die stories hoor
Wel dm my en dan se jy my?♀️
Jy lyk terrible as jy dronk is vriendin asb moet nie weer dit doen by n kuier waar jy jou naam so gat maak nie
Dm my asb
Is chariska jou sussie??
Nee syt net dieselfde van?
Wat doen jy na skool volgende jaar
Op die oomblik weet ek nie?♀️?♀️ want ek wil teveel goed doen maar ek kan nie my mind op maak nie
I miss you♥️
I miss me too?
Wies jou besties?
Ek het te veel?♀️
Hoeveel rand het jy spandeer oorsee ?
Teveel?
Wie is die blonde met die streepies broek in jou recent sy lyk bekend ?
Melanie van wyk ?♀️?
Jy is sooo mooi?✨
Haha aww baie dankie?
Jys rerig so mooi
Dankie man✨
Jys beeldskkoon ???❤
Baie dankie❤
How old are you
17 turning 18 in 2 days?
Where you going
I went to Orlando Florida ?❤?
Vir wat het jy sa klere
Cheerleading ?
See you at worlds❤
What an experience that was neh?❤
Watse vakke het jy ?
Rtt... verbruikers en drama?♀️
Hkm staan daar SA op julle klere? ??♀️
Want dis Suid Afrikaanse klere skat?♀️
Hoekom ant jy nie jou qoohs nie
Ek het te veel en eks te lui om almal te antw ??
Jys so hot
Hahah aww cute ?❤
Oulikste mensie ooit♥️✨
Baie dankie❤
Jou fila shoes waar het jy dit gekoop en hoeveel dit gekos
Oorsee en ek het vir 2 pare 160 dollar betaal?♀️
Hoor jy cheat op jou ou wat te fok is fout met jou
Wat te fok is fout met jou wat sulke assumptions maak of "hoor" want dis nie waar nie.. so doen my n guns en kry jou feite reg voor jy my qooh okay?
Jys unbelievable mooi??
Ag baie dankie?
I love my sven❤️
Love you Rudolph❤
Wanneer kry jy weer bubblegum roomys sodat ons dit 1h die ogg kan eet♥️ kleintjie.juane
Mmmm ek dink ons moet ?❤
Dankie dat j altyd daar is vir my
Eks altyd hier vir jou deur dik en dun❤
Ek is so lucky om jou my best al vir amper 3jaar te kan noem♥️ kleintjie.juane
Die beste in die wereld❤❤
Hoe is n meisie so beeldskoon soos jy nog single?
Baie dankie? en ek is nie single nie ? x
Jy is pragtig en beeldskoon daar is entlike geen woorde om jou te beskryf ni . In jou oë kan n mens verdwaal word jy is staning en bly so happy soos wat jy is ❤❤❤
Jy is baie oulik baie dankie ek waardeer die ???
Jys mal hot kan ek jou hart kom steel
Nee hy is klaar gevat ??
Jy is die ordentlikste mens wat ek ken ?❤️ skoonheid in beeldskoonheid ❤️❤️
Die is nice van jou en asb dm my ❤
More aand en vrydag aand???
Eyy ek kan nie wag nie?❤
Gaan qooh me my ook?
Eks oppad ??❤
My sven♥️I love you
I love you❤❤
Wies daai bra saam wie jy pouse sit
Daai "bra" het n naam... en hkm pla dit jou??
Hoe is jy soo beeldskoon???
Ag dankie waardeer dit?
Ons moet asb plan maak my sven
Ons moet?
Girlll ek mis jou way te veel!!!!?????
Ek mis jou meer❤❤
Op wie het jy jou oog
Iemand baie oulik❤
VIEW MORE