Visit this profile later to see if your question was answered.
Nee dankie x
Nahhh eks okey
aww baie dankie☺️?beteken rerig baie x
ek het met n glimlag wakker geword ??x
ken haar nie rerig nie, maar sy lyk na n nice meisie??
I would do everything, cause I don't have any fear?
Ek sal al die vliegtuig kaartjies kies , en die wereld
toer ?
Clarice love you ❤️
So baie liefde vir jou ?
Clarice jou goed is cheesy en flou ?
Is ons so laag ? Ma shot as jy so dink ❤️
te veel goed ?
Nuwe dag ?
Eks seker jys amazing ?
Baie dankie , beteken rerig waar baie x
Niemand x
Ken nie rerig so baie gim meisies nie , so seker almal ❤️
As hulle gemaklik is en n nice persoonlikheid het ?
Ah dis cute ?❤️ Ek raai natasha maar ek kan verkeert wees ?❤️
Aww
Jy dis sooo cute hierdie ?❤
Beteken rerig baie ❤❤❤
Ek weet nie of ek van iemand hou op die oomlik nie dis rerig complicated gevoelings ?❤?
Ek weet ,vreeslik lank ?
? oulik x
Dis baie cheesy maar cute ?❤
sal vir ouer grade gaan maar maak nie saak watter graad nie gevoeling wat tel ❤
Ja maa kyk , ek weet nie of ek van die persoon hou nie ,eks demekaar X
Dis moeilik ❤
Joh baiee baiee dankieee
ek weet rerig nie wat om te se nie ❤
Net amazing mense stuur sulke amazing boodskappe x
Dit beteken rerig bitter baie op n dag soos vandag ??
Joh,baie dankie ek waardeur elke woord, dink nie jy verstaan hoe baie hierdie boodskap vir my beteken nie ❤❤❤
Ag wat eks bietjie skaam , kom vra my persoonlik ❤❤❤
Backflip ?
☺️
Gaan more uitvind, maar sover ja ?❤?
n amazing mens ❤
☺️❤
Rerig waar die amazingste mens wat ek ken ❤
Sy is so mooi van binne en buite
Totally love haar ?
Sys letterlik daar vir my met alles wat gebeur - het al haar baie vergeet by skool(is jammer daaroor) ?
Bitter oulike mens sal haar nooit ooit wil verloor nie ❤
Oh haha baie dankie ?❤
asb dm my sal so graag wil weet wie jy is ,jy klink super oulik ?
Jy soos letterlik my week gemaak ?
Dit beteken rerig so baie , Asb dm my ❤
Om eerlik te wees die afeloope twee dae het ek soos rerig nice mense ontmoet ??
Sleg in name onthou ? Ma da was rerig baie❤
Was lekker ❤
Wat in lochernerhof was
Adriaan en Aj ??
Moeilike een x
Altwee beteken baie
Ek saam hom groot geword en hy was my enigste vriend van grR tot gr2 ek dink
Nog steeds baie close met hom
My hele childhood was saam hom en was al baie stout toe ons klein was ?
Hys letterlik soos my broer en ek het baie tyd vir hom
Lovit as hy kom kuier ??
My boettieee
36 %
Heyyy ❤
Lank laas met jou gepraat ?x
Mis jou man ❤
Ken haar nie so goed nie
Maar sy lyk en klink soo nice ❤
Sal graag beter wil leer ken ?
Lyk baie cute x
Ek doen nie
Kry jou feite agter mekaar ❤
Ken nie rerig so baie nie weet net van hulle x
Maak n plan ?❤
Daars rerig baie goed wat ons moes gedoen het x
Soos stuur my n dm of whatsapp dan vertel ek jou x
From : south africa
Would like to visit : france
?
Wat keer jou ?x
Haha jys cute ❤
Soo cute meisie❤
Moeilik om te se wie is Karla en wies Ilse maar ek werk daar aan?
Ilse isss sooo oulikkkk x
Letterlik die oulikeste meiesie wat ek ken
love haar❤
Daars rerig letterlik almal
Ek ken nie so baie mense wil hulle almal nog ontmoet en leer ken x
Soos letterlik almal
-almal wat ek ontmoet het is sooo oulik en nice
-en die wat ek nogi so goed ken nie maar het al met hulle gepraat is ook net so oulik
Ek kan nie name noem nie , dis letterlik almal x
Ah baie dankie ❤
Jyt soos letterlik my dag gemaak x
Beteken baie ?
nie rerig nie , maar baie dankie jys baie oulikk ❤
Neeee x
Ja x
Emma vdw ?
Ek is mal oor haar ,ons het baie close gewors
My liefde vir haar is onbeskryflik
Sys altyd daarr vir my ,gee ni om wat gebeur nie
Mooiste meisie van binne en buite ❤
Maak my altyd lag?
Sys my motivation speaker ,wat ookal jy dit noem ?
Lovee haaar
En misss haaaaar x
Cheriiiiii
Ek is mal erg oor haar , syss vir my soo cute ❤
Sys my house party buddy x
Sy slaap soos 24/7
Kan letterlik nie wag om haar te sien nie x
Sy gaan skool lekker maak ❤
Love haar , syss sooo moooooi ❤
Nee x
Ongelukkig nie
Baie dankie jy beteken baie ❤
Ane jooste is so n amazing mens
Syt onrus soo lekker gemaak ❤
Ek totally love daai kind
Kan nie wag vir die jaar saamet haar nie x
Beautiful mens van binne en buite ❤
Ek weet nie , hy soos n broer vir my ??
Onrus ??
Dankie ? x
Nee , ons is net beste pelle ?
Hmm okay dankie ??x
cuteeeee ❤️x
Ah Ezethu ❤️
Love youuu so much x
Yess please we must make plans ?
Your the pretty one ?
Letterlik niks x
Ahh baie dankie ❤️
My dag letterlik gemaak ☺️
Ja ?
Ek is rerig baie kort ?
Kian is an amazing guy going to mis him so much next year ?
He always makes me laugh ☝?️
Ons moet proebeer in kontak bly met mekaar x
ahh ?❤️
This is cute ☝?️
Sal graag wil weet wie jy is x
Dm my asb ✨
Oh baie dankie ?X
Dm my asb tog , sal wil weet wie jy is ❤️
Karla ek maak solank plek vir jou❤️
Love youuuuu x
Nie rerig so baie nie , weet maar net van hulle ❤️
Hys my best friend ?
Ons is al deur soo baie saam ?
Ek mis jou baie meer ?
Cheri asb ons moet planne maak ❤️?
Nothing really ✨
Ahhh jy klink cute, dm my asb ❤️
Ya i have musical.ly
My username is lienkiekeyser x
Ongelooflik baie
Sy was my beste vriendin toe ons baie baie klein was , ons het kontak verloor ek weer mekaa iewers gekry en toe begin ons wee close te word x
Net pelle, sal hom eers beter wil leer ken - hys baie nice tho ☝?️❤️
Van volgende week tot kersfees in
Transkei
En oor nuwe jaar in Hermanus/Onrus
haha okay , ek gaan nie vir Aj vat nie ek het my oog op iemand anders ❤️
En ek is onmenslik lief vir emma ?
So asb kry iemand anders om sleg te sê ??
A guy with an amazing personality
hy moet my laat lag
Asook my respekteer
En mekaar baie lief hê
Alles met mekaar kan deel❤️