profile img

Salize Raath

Liessie202

Ask me anything you like anonymously

322 Replies

Puisies is die natuur. Daar is baie produkte waarmee jy dit kan behandel. Dit maak jou nie minder mooi nie en moenie dat nasty mense jou afsit nie.

Baie dankie xx

Liessie202 replied 2173 days ago

Wat se tipe movie like

Horror

Liessie202 replied 2173 days ago

Jou gesig is vieslik vol puisies

?? ek gaan my hol skeer as joune so begin lyk,, myne gaan nog weg gaan,, maar joune gaan heavy erg word??

Liessie202 replied 2179 days ago

Hkm slaan jou gesig so baie uit?

Ek weet nie vra vir mother nature!! Jys baie nice dat jy dit vra hoor

Liessie202 replied 2179 days ago

Is jy gereed vir skool?

HHAHAHAHAha.....jys funny??

Liessie202 replied 2179 days ago

Jys so mooi

Dankie

Liessie202 replied 2179 days ago

Jyt baie bleek gelyk in die mall

Ek was baie naby aan uitpaas??

Liessie202 replied 2179 days ago

Girla jy is beter as dit, moenie dat sulke mense met sulke lae selfbeeld jou onder kry, jy verdien net die beste en jy is so oulik, jyt baie vriende wat jou sal bystaan en trust my jy kan altyd meer maak

Ek waardeer dit so baie, dankie

Liessie202 replied 2179 days ago

Jy moet sien hoe vinnig gaan Cules aan beweeg van jou af? hy het nooit van jou gehou nie. Hy gaan nou vir my gaan

Kom ons kyk

Liessie202 replied 2180 days ago

Cules sê vir almal julle 2 is uit?

Stories

Liessie202 replied 2180 days ago

Teef??

Okay dankie

Liessie202 replied 2180 days ago

Jys fckedup??

Okay goed

Liessie202 replied 2180 days ago

Is jy en Cules uit?

?

Liessie202 replied 2180 days ago

Domste kak wat jy nog ooit aagevang het? ChristiaaC

Uhm....in die aande uit sneak....of letterlik eenkeer toe ek jonger was toe ry ek op n kamp stoel...dit het nie goed yit gedraai nie

Liessie202 replied 2184 days ago 1

Geld of vriendskap? ChristiaaC

Vriendskap

Liessie202 replied 2184 days ago
VIEW MORE