Visit this profile later to see if your question was answered.
Baie lang storie en baie lank terug!
Dm my dan vertel ek jou..
Kom ons sê net alles gebeur vir n rede en ek het die rede gevind (Cheanan?)
Ek sal nie weet nie, vra hom!?
Baie vriendelik... Maar glad ni my tipe nie
I really don't know?
Well baie dankie!
Maar eks die lucky een om hom te hê!!
I really miss some of my friends!!
And i didn't get pizza!!?❤?
Eintelik nee ons is geseënd!
Maar jy lyk my is biekie jaloers/nors,
Sukkel jy nie om n persoonlikheid te kry nie??
Ek was regtig nie van plan om hom seer te maak nie en hys meer as net n goeie ou hys baie special dit sal regtig baie dom wees van my om hom seer te maak of te verloor ek stem 100% saam jou!!
Graad 10 ou in khs??
Sjoe dis n moeilike een want meeste van hulle is maar baie ongeskik ?
Ek sal sê Robbie (Robert)
En weereens net vir ingeval mense my nou weer aanval ek het n ou waarvoor ek baie dankbaar is!!
Okayy umm net om te sê (ek hou nie van hulle nie en hulle is net vriende.. Ek het n ou!❤)
KHS : Barry/Janré
Wessies: Matthew/ Zander
Eerstens ek glo my ou sal daar wees?
En tweedens ek sal so gou as moontlik weg van jou af kom !! ?
En seker maak jy kom nie weer vinnig naby my nie!
?daars so baie!! Ek gaan my top 12 atleast!!
1. Charlie puth- attention
2.Ed Sheeran- happier
3.G-Eazy & Kenlani- good life
4.Kyle - iSpy
5.Little mix- no more sad songs
6.Locnville- grapevine
7.Machine Gun Kelly-at my best
8.Martin Garrix & Brooks - byte
9.Shawn Mendes- There's nothing holdin' me back
10.The chainsmokers- my type
11. The chainsmokers- bloodstream
12.The chainsmokers-young
Honesty ?
Maar ek wou net weet wie jy is ...
Maar alles wat ek doen is mos in ander se oë verkeurd !! En ekt nie gesê jy stalk my nie, maar toema dan vreemdeling ! Ons hou dit ma so?
Vir die res: "is julle jou happy?"
As iemand jou se jys beeldskoon maar jy weet nie wie dit is nie, wil jy vir my sê jy gani wil weet wie dit is nie??
Ek is gelukkig met my ou, dis nie tesê ek wil weet wie die ou is nie dat ek met hom gaan begin praat nie !! Eks manet naskurig !
Jy ken my naam, so moet nie goed sê waaroor jy later gaan spuit wees nie... Nie dat ek omgee nie! Die Here weet die waarheid en ek hoef niks te bewys nie...
Jys kleinlik man !! Dm my, oh wag jy het nie die guts nie !? jy gaan soek jou eie voute by ander mense ! Dis jou probleem"
well baie dankie !! ?
En eks die lucky een tussen my en my ou, weet nie wat ek sonder hom sou doen nie ❤
Mmmm wonder wies jy?
Langer as ek en my ex !
Ek weet dis nog baie vroeg om te sê hoe lank ons gaan hou maar eks baie lief vir hom en hopelik is hy vir my en ek hoop baie lank ❤
Planning on never being that person that say hurtfull thing to others on qooh.me?
Awwwh baie dankie ❤
Jy weet mos sulke goed pla my nie some nie ?
En jys net so beeldskoon van binne en buite!
Lvj❤
Aan my lyf??
En joune?
Ek weni of daar 10 is nie maar ek sal kyk!!
(Geen volgorde)
Nikita
Davida
San-Mari
Izanda
Zané
Zani
Vlooi
Jemoné
De Wet tel ook as n vriendin
Enrique ook
+Marnus ook ??
How popular they are!!
Checking my phone all the time!!
Eating pizza!! And sweets!!
But everyone know's that's never gonna happen!!??
daars teveel!!
My stuffies!! (Moji, chicken nugget) bacause they are always there I geusse ?
My BOYFRIEND!!?? (Cheanan Jacobs!❤) because he is the best
My pets and family because they are special❤❤
+my phone because it's my phone!! ?
Waayyy to much !!
Met elke kuier was ek en Juandre nog iets en ek was nie by ander ouens nie!
kyk ek dink jyt die verkeurde meisie hierso
maak seker van jou feite en dan los jy my in die proses uit
as ek en jy al iets was moes dit laas jaar gewees het !!?
die sal ook die laaste qooh wees wat ek van jou af gaan ante jy mors my tyd.. ekt nie geduld vir mense wat jok nie ?
Jys heeltemal reg ek wil nie weet nie?
en ek kon minder omgee, ek bedoel Jyt regtig nie eers die guts om my te DM nie hoe agteraf kan mens wees ??
en natuurlik dink ek nie elke ou hou van my nie ek weet net daar was al gevalle van ouens wat rondloop en se ek en hy is iets en dan hou ek nie eers van hom nie!!?
Skinder lekker agter my rug en jy sien hoe God my seën in jou gesig!
Het jy nie iets beter om met jouself aan tevang nie of was ek regtig so groot deel van jou lewe dat jy my nie kan uitlos nie!?
Izanda!!? well kom ek dink!!?
nee ek joke !!? sys beeldskoon? en goedhartig !!
baie liefde vir haar!? syt defnitief n speciale plekkie in my hart + dis my NIGGIE!!❤?❤
Ummm askies?? ek weet nie wie die is nie maar as ek reg raai, dans jy die een wat my weg gegooi het !!
en wil jy vir my sê jyt nog heeljaar net van een meisie gehou??? shame ?
en ek dink jy moet die definiesie van los gaan opsoek!!?
as jy n probleem het met my DM my !!
ek het REGTIG nog net 2 oukies gehad waarvan ek gehou het. DALK het jy van my gehou en ek nie dieselfde gevoel nie !! ❎
2de een die jaar ... eks nie soos wat jy dink nie ...
dis nie tesê as ek n foto saam n vriend neem dis iemand van wie ek hou nie en dis ook nie tesê as n seun van my hou ek hou van hulle terug nie!! daar is net een hou waarvan ek regtig die jaar hou❤❤
DM my!!?
Ja ek het, en hys baie special... ?
DM my asb
❤❤? nie so amazing soos jy nie!!??❤