profile img

Lindie

LindieTheDino

want to get to know me better? ask me a question (:

270 Replies

Gosh less idiots please...-_- ... Hey wil net inloer en se bly awesomeQiis!* Baie geluk met jo en Rubin!* So freakiskly cute u 2!* lolz lovies Batman!*

Dankies vriendin! Waardeer dit baie! :p en jy en jou ouQiie is ook baie cute saam :p Stay awesome :p -Batman the 2nd :p

LindieTheDino replied 3811 days ago

Is j singel en ken j my

Nee jys anon fudge-nut natuurlik "ken" ek jou nie want ek weni wie jy is nie x_x

LindieTheDino replied 3811 days ago

No offence darling maar ruben is dalk nie so lief vir jou ook nie! Nie as ek sien hoe lekker hy flirt e goed nie hahahahaha hys net by jou omdat hy meisie soek e jy is die domste e enigste ene is wat hom sal vat....Hy laat jou dom lyk e vreeslik blind ook!

oenie jy worry nie ek weet presies wat in my verhoudings aangaan hoor. Ek weet meer as wat ek voorgee ;) worry jy liewers oor jou verhoudings oops wag jy het seker nie eers so iets ni ;) En aangesien jy so baie oor m verhoudings te se het ping my op bbm, of wl j n coward wees en anon bly

LindieTheDino replied 3811 days ago

Why do you like Ruben?!?!Why are you into him..?

I don't like him I love him. And me and him.. we just can't seem to stay away from eachother. We always seem to end up together.... I know I'm always the one that chooses to end it, but I've realized its for silly reasons. But he'll always be my "the one" ill always love him. And this time... Its forever.

LindieTheDino replied 3813 days ago

Do you know if Nadia is single?And if she's maybe kinda into someone??

As jy vrae het oor my vriendinne gaan vra HULLE!! Nie vir my nie, idiot -_-

LindieTheDino replied 3817 days ago

*wispers*... Hy #braad#draad hehehehe #stayawesome!!! :p jys diie beste vriendiina!!

Soek jy my bra daad hahaha. Lief juw myne vriendinna!

LindieTheDino replied 3817 days ago

Neh het jyw geweet juw een vriendinneQiie het my harQiie van voor af gesteel is mallies oor ha ... en jaw hehe sys vrek oulik.

Haha ja ek het dit geweet! En eka wil net vir jou baie dankie sĂȘ myne buddy, jy maak haat baie gelukkig, en sy verdien dit! (: en onthu as jy haar seer maak maak eka juw seer! #jydealmetndutoithierso #linenjujuliefde

LindieTheDino replied 3819 days ago

Beskryf jou perfekte date wat jy graag soek? En wat soek jy in n ou?

Perfekte date...ag iets wat baie gechilled is jy weet nie fancy of oor doen nie... Een ding wt eka nog altyd wou gehad het is iets wat op SWS se album cover "if you were a movie this would be your soundtrack" is. Wou dit nog altyd gehad het... En wat ek in n ou soek, ag weet j ek voel as ek verlief raak op iemand raak eka verlief ek gaan nu ni deur n check list gaan en kyk wat het hy wat ek in n ou soek nie! Niemand is perfek nie.

LindieTheDino replied 3819 days ago

More more haha geniet ju dagi stay awesome

Dankies j ook

LindieTheDino replied 3819 days ago

Het jy n ou wt soos n broer vr ju voel?

Het ek n ou wt soos n broer vi m voel of is daar n ou wt soos n broer vi m voel? Wnt dis 2 heeltemal verskillende vrae

LindieTheDino replied 3829 days ago

Neh , wie is daai kort meisie wat altyd by jou en jou ander vriendin is?

Luister as j iets van my vriendinne wil weet gaan vra hulle

LindieTheDino replied 3829 days ago

I would squeez your boo*s so hard!

Shame

LindieTheDino replied 3830 days ago

Nadia

Well that depends. And why didn't you just ask "is nadia single" why did u say "your bestie" This world seriously needs less idiots -_-

LindieTheDino replied 3830 days ago

Is there maybe a guy that you like?

Well that depends...

LindieTheDino replied 3830 days ago

Do you know if your bestie is single?

Which one?

LindieTheDino replied 3830 days ago
VIEW MORE