51
Replies
Mooi mensie ju??
Dankie ?
What are you sick and tired of?
Fake people.
Speel jy eksamens ???as ja watter graad het jy gespeel hierdie jaar ? En watter graad is jy in skool ?
Ja ek doen. Ek is graad 7 in skool en ekt hierdie jaar graad 5 gespeel en eks deur ??
Speel jy klavier ?
Ja hkm ?
What are you looking forward to in 2017?
Hoërskool en nuwe mense ??
Jou boyfriend het verjaar en jy sê nie eers geluk nie ?
Wat ? Eks single ! Ek heti n boyfriend nie !!!?
Wies di belangrike mense in jou lewe waarvan jy praat ? Is ek een ?
My vriende en familie....Ek weet nie ? Hang mos maar af wie jy is.?
What makes your life worth living?
Die belangrike mense is my lewe ?
Wat dink jy van Rigter ?
Ek ken nie vir Rigter ? nie ?
How was the year 2016 for you , so far ?
?
What is the best piece of advice you've ever gotten?
A lot of problems in the world would dissapear if we talk to each other instead of about each other.
Who would you take a bullet for ?
Close friends and family.
Jy's mooi??Hoekom noem mense jou sakkie ? ?
Haha dankie..??uhm daar isi rrg n rede nie. N paar van ons vriende het net mekaar begin name noem en nou is ons n klomp S'e en n L. Daars Susan, Sofie, Suzette, Sakkie. En lettie.?
Het jy n crush op iemand.?
Nope.
Hoekom gaan jy Gill toe ?
Want ek wil. Al my vriende is hier.
Hoekom kom jy nie oranje toe nie ?
Want ek gaan Gill toe. !
Kom jy oranje toe volgende jaar ? Van- grey ouens.
Nee.
What's an instant turn off for you?
As mense nie wil tande wys as hul lag nie.
As iemand nie lekker ruik nie.
Wat doen jy desember ?
Ek hou vakansie
Hkm gaan jy nie met pieter uit nie ?
Want ons hou nie so van mekaar nie !
You have unlimited money. What's the first thing you do?
Bank it. Do alot of shopping.
How did you meet your best friend ?
School ?
Sal jy met n jonger of korter ou uitgaan ?
Virseker nie jonger nie ! En virkieslik nie korter nie. !
My vriend hou van jou ??
?uhm oky ?
What was the best decision of your life?
Ek weet rrg nie !
Favourite series ?
Binnelanders
Castle
Blindspot
Hawaii five o
Mooiste oukie in jou klas ??
Ooh nee daar isi so iets nie !?
Wat is jou gunsteling nommer ?
5 ??
What will your child's name be ?
Weti. Hangaf wat my man se naam is.?
Drink jy baie desembers???
As ons praat van koffie en water ja !! Baie ?
Who is the last person you dated?
Nog nooit gedate nie ?
Are you afriad you'll be alone forever and one day be a cat lady??
Ek weet wie jy is !
1. Jy's baie snaaks hoor ?
2. Nee ek's glad nie bang nie.
Why do you like David?
Ek hou nie van David nie. Hy is my vriend. !
Top 5 vriende ?
Sal nie kan kies nie daar is te veel. ?
?kan ek jou nom kry??
Nope sorry.
Gunsteling liedjie ?
Kan nie kies nie?
David Weyer-Henderson?
My vriend
Van wie hou jy ???
Niemand.
??lindy hkm hou jy van lees???
Jy weet hkm ??
Jy is baie mooi ?
Baie dankie ?
Wie is jou beste vriend.?
Zané Moolman ?
What do u like doing more by yourself?
??
What’s One Thing You Really Wanna Learn How to Do?
Ysskaats
VIEW MORE