profile img

Linique Botha

Linique.botha

Be nice

43 Replies

Wie is die laaste persoon waarvoor jy in persoon gesê het "ek lief jou"

Tbh my mamma☺️❤️

Linique.botha replied 2345 days ago

Jy single? Of het jy iemand in die oog? Geen dm’s

Ja nee ek is single??‍♀️?

Linique.botha replied 2345 days ago 1

Iemand in die oog??

Ek hou maar nog my opsies oop?

Linique.botha replied 2345 days ago

Sal jy ooit vir n jaar jonger gaan??❤

Ek weet rerig nie.. DALK as hy BAIEEEE mature vir sy ouderdom is???‍♀️

Linique.botha replied 2345 days ago

Will you answer ANYTHING?

Mm try me? ?

Linique.botha replied 2345 days ago

Wat het gebeur met jou en Dian?

Dis lang persoonlike storie?

Linique.botha replied 2359 days ago

Linique ek mis jou vreeslik♥♥
Ek wens ek kon saam jou kuier?
Tenminste sien ek jou in n paar maande?
EDWYIAG

Aww ek kan nie wag nie Biebster? dan is dit letterlik EDWYIAG ❤❤ ilysm?

Linique.botha replied 2359 days ago

What do you think aboit guys that wants yor body

Doesn't have the right intentions?

Linique.botha replied 2359 days ago

How do i say thank you to someone?

You put the 'you' in 'thank you' ??

Linique.botha replied 2359 days ago

A$$.

Nee maar baie dankie?

Linique.botha replied 2359 days ago

Linique ek miss jouu❤❤❤moet rrg kuier❤?jy weet wie ek is ons chat leka op whatsapp eks mos intimederend?

Defnintief op my bucket list vir die vakansie? die mees intimiderenste?❤

Linique.botha replied 2360 days ago

Is daai lysie van jou in volgorde van die matriek seuntjies?

Nee?

Linique.botha replied 2360 days ago

Uhhhmm well wie dink jy ?

Eerlikwaar het ek geen idee nie??

Linique.botha replied 2360 days ago

Ja duhh natuurlik in persoon met blomme en nog goed

Iemand is romanties he??

Linique.botha replied 2360 days ago

LINIQUE OUMMMSSS !! ek mis jou nou seriously baie ?❤️
Hoop jy onthou nog wie though ??‍♀️?

Oumieee? ek sal nooit vergeet nie ❤ ons deal neh.. die vakansie kuier ons?❤

Linique.botha replied 2360 days ago
VIEW MORE