151
Replies
I lost your number honey
Awh shame
Jys my meisie nehh ❤❤@
@❤? jy weet mos
Capooq mamma hitooo
?? whaaaaassssuppp ?
Gonnas ekhet daai aand gelag ??
Jys n vlippen mooi meisie
Fankss
Mense is rrg kinderagtig, hulle moes daai kak in die laerskool gelos het. En hulle kan nie se jys n slet nie, want hulle ken jou nie goed genoeg nie. Hulle is jaloers dis al, bly so mooi mensie soos wat jy is❤
I know ❤❤ dankie vir die positivity ✌
Wii is jow beste vrindin
Mmhh ek wetie heti rrg een nie
Die wat ek het is almal ma baie goed vir my ?
Jys oulik eks n border line alcoholic ons pas mos by mekaar dan ??jy weet wi
??? ahhhh jahh jahh
Vlippen alki ?
Vir hoe lank gaan jy en jane nog vriende wees
Ek wetie ons sal ma nog sien
Linaaaasss jys opit neehh
Jy weet mos ✌
Whata fck tho
Wat nou weer
Ek mis jou linas
En ek het bedoel wat ek nou die aand vir jou gese het ek is nog rrg lief vir jou ?
En ek kan neti oor jou kom nie
Ek gaan jou nie op qooh antw nie
En jy weet dit baie goed so stopit nou asb
Mmhhh so wat is die nuwe kerel se naam ??
Oohh ??
Nee hyt nie n naam nie
Jys super hot??
Nie so seker nie ma dankie baie
December moet nou kom ek mis jou kwaai baie
Ek stem saam hoor ??✌ ons sal weer lieflik kuier
Love I terrible mis you
Love words can't explain
Wane kuier ons weer
Wane jy dit reel
Ouhhh girlllllll
Looking fabulous
Fankss doll
Okay so what the hel
Can we talk about a glo up ??
Stunning
Aww your making me blush ?
But thank ?
Jy kan ma jou foon antw as ek jou bel
Ek sal my bes probeer
Ek hou baie van jou
Okay nee jy doenie
btch please die
Ouhhhh okay
I see how it is now ?✌
What the hel girlllll
Wat nou al weer
Babas my loveeeeeee ❤
Okay ?
My lief eks so so so baie lief vir jou ❤❤
Okay neh dis nou oulik en als ma ek weetie rrg wie jy nou is nie
Ek mis jou babas
Mis jou baie
Meisie eks so lief vir jou ma ek weet nie hoe om dit vir jou tese nie
Ag dis okay ?
Meisie kind nehh
Ek sal vir jou pakslae gee
Ag jy kan ma probeer
Sal jy ooit weer vir valk trug wil he ??
Nee , ek maak nie weer daai fout nie
Is jy en Jané ooit nog vriende ??
Jahh skat ons sal vriende bly vir soo lank as wat dit mense jaloers maak ✌✌
Jis lyk my jy kry ook nooit eers jou soo genamde "bestie" gesien nie want dis net Danie Danie Danie
Sjoe okay ??
Jy sien net dit wat jy wil sien nehh ✌
Hou op jou fotos so edit #fakeeee
#dontcare✌
Waneer ht jou boo*s so groot geword
Sjoe ?
Die dag toe dit niks met jou tedoen heti
Wel my naam is Jc en ek smaak jou stukkend dis ek wat vir jou al di sapigge goed se
As jy rrg JC is dan sou jy weet wat my antw is #btdt??
Jys soms n oulike mensie en jy is uniek ek like dit dat jy ni een van di qoohs koptoe vat nie !❤ jys n sterk meisie wat iemand spesiaal nodig het
Soms ??
Thanks tho ?
Wat is jou gunsteling kos
Gunsteling koeldrank
Gunsteling mens
Wie is jou blond beste vriendin
Wie is jou bronette beste vriendin
Wi is jou seuns vriend
Wi like jy niks
Wat dra di lekkerste in jou kas
Gunsteling kos ? pizza
Koeldrank ✌ cream soda
Gunsteling mens ?? nie jy nie
Blond ... Jané aka my bestie
Brunette ... Bianca duhhhh
My seuns vriend ??
Daar is baie mense wat eki like nie
Ekt soo over sized hoodie wat defs die lekkerste dra ✌✌
Inge is oulik ! Jy het die mes in haar rug gedruk . Ons praat eerder nie oor die dinge wat jy al aangevang het nie . Renier. Gustaf. En dan hoef ons nog niks oor enige van die marlow ouens te se nie .
Skies skat , nie geweet jy my en Inge se probleeme het iets met jou tedoen nie !!
En ek sal baie graag wil weet wat ek soo aanvang met Renier en Gustaf en al die marlow ouens ??
Soek jy die mes terug wat jy in Inge se rug gelos het?
Ooh eks die een wat die mes soek ??
Soek sy nie dalk al die ander messe wat sy in my rug gelos het ni ?✌
Whoo girlllll them legs though
??? what legs
Where did you get all that hotness from
don't know
Jy is super fake
Sjoe okay ???
Jonge dame jy darem pragtig
Ag dankie
Kan jy nie net jou mind op maak nie
Vroumens
Waar oor nou weer
I dont like you BECAUSE you have something I want
And what would that something be ??
Border verloor inlekgeval elke jaar tussen die provinsies
Ek maak darem die span ✌
Haters gotta hate
Baie baie geluk met die Border hokkie
Geweet jy sal dit weer maak ❤?
Baie dankie ✌?
Jy maak my lewe die moeite werd
Oohh doen ek ??
Jy is die lekker in aries
Whoo okay ??
Meisie jys ingelooflik mooi en dhamm that hockey skills ?on point ··
Dankie dankie ?
Jy maak alles net vir my sleg
Is jy seker dis ek en nie jy self nie
Jy is n teef en ek hoop jy raak net weg
Sjoe ?
Sal my bes probeer hoor
Mag ek jou nie net vat nie
Ek weetie wat hy wil vat nie maar dis nie vir my nie
Jy moet nou rrg jou mind op maak
Gustaf of Renier
Jy kani elke dag by die ander een weesie
Genade ?? maar jy hou my dop by skool nehh
Meisie kind jy weet jys los
Los ????
Tussen die twee van ons weet ek darem wat ek is
Sjoe elke dag n ander ou
Mens noem dit pelle
Weet jy wats dit
Jyt dn murse bene ?
Jys die enigste een wat kla?
Pftt wie sal juw nu in n tite wil sien ☝?
"Tight"
Mense wat dit reg kan spel ?
Soo is jy en inge nou weer okay
Ons kan soo se jah
Meisie kind nehhh ❤❤❤❤❤❤❤❤❤
Eks net my Pa se meisie kind
Liefde vir jou ❤❤©
Liefde ❤©
That A$$ tho ???
?? I call it squads ?
Ek is sooooo baie lief vir jou ???❤❤
Almal is nehh ??
Jy sal my nie kan onthou nie maar ek was die ou wie jou moes huis toe vat
Uhm jah ek was nog nooit op plekke wat vreemde mense my moes huis toe vat nie
Can I please have your number
Nahh not today
Wane gaan jy weer gym in daai tite van jou ??
"Tights"
Die dag wat die seuns ophou staar
btch just die
Maybe next time ?
Jy sit my an?
Johhh okay ???
Jy is een van die oulikste mesies ooit ❤❤
Dankie dankie ☺
Goeie fok kan jy ophou soo teef wees asb
Nope geniet dit teveel ?
Wat is die weirdste vraag wat jy al ooit gevra is
??? "is jy rrg blond " ?
Linmari
Ek het nie die maag om jou in persoon tevra nie maar
Sal jy asb my meisie wees ❤
Askies maar uhm nee ?
Happy day's are yet to come
I do hope so
Meisie jy is myne ❤❤©
❤❤❤© liefde
Your still a btch
I know right ☺
What makes you happy?
ice-cream
hou op aansit
askies skat , nog nooit iemand in krukke sien aansit nie
ek sal enige dag weer jou krukke onder jou uit skop
wel nou weet ek wie dit doen
wat het nou eintlik met jou been gebeur
ek het my kruis ligamente seer gemaak
wat is eending jy nooit weer sal doen nie ??
daar is n paar dinge
ek hou soooooo baie van jou
dis oulik
ek nog nooit soo baie van n meisie gehou soos van jou nie
ag dis baie oulike van jou
sal jy my meisie wees asb ???
uhmm nee eks oraait
soo ek hoor jy is n oulike meisie
miskien is ek jah
ek hoop jou been is vining weer okay
Ag dankie man ?
jy is een vrek oulike meisie weet jy dit
Ag dankie dankie ☺
Lekker Jc
Hys een van my beste pelle jah
Kan ek jou ietsie gou se
Jys n teef en n hoer en n slet
Dis seker maar sleg as jy ander mense sleg moet se net soo dat jy goed moet voel
En dan as jy my wil sleg se , praat dan net die waarheid !
Johhh jys sooo ireteerend
Whoooo en jy nie???
Wert jy nehh jy sal nooit weer 1ste span speel nie , ek sal sorg
Sjoe okay probeer maar , ek sal sit en kyk hoe jy niks reg kry !!
Ek weet nie hkm mense sulke nice kak van jou se as jy nie eers nice is nie
Ag dalk is ek net nice met hulle , en nie met ju nie
Jys n teef ek hoop jy gaan dood
Whoo nee oraait hoor !!
Kan jy net weg raak asb
Uhmmm !!! Ek het dit al probeer dit werk nie rrg nie hoor ?
Soo wie gaan almal 1ste hokkie speel die jaar ???
Nogal n goeie vraag ?? dit gaan nogal n moeilike keuse wees die jaar
Waar kry jy die talent vir hokkie ??????
As ek jou moet se , sal ek jou moet dood maak ??
Hoeeeerrrrrr !!!!!
Ag jy geniet dit
Shame ,,seker niks om met jou lewe tedoen nie nehh
Mag ek jou soen net wane ek wil ???
Uhmmm neeee
Meisie kind jys myne
Oohh is ek rrg ??
VIEW MORE